Licensing Agreements Sample Contracts

Opknapper met Lisensiebystand
Insurance Policy • November 22nd, 2017

Met Opknapper kan u splinters, klein duikies en ligte skrapies laat regmaak sonder om vanaf u kort-termyn versekeringspolis te eis!

LISENSIEOOREENKOMS VIR EINDGEBRUIKERS (GEBRUIKSVOORWAARDES)
End User License Agreement (Eula) • June 30th, 2021

Hierdie lisensieooreenkoms vir eindgebruikers (“EULA”) is ʼn wettige ooreenkoms tussen u (ʼn individu of ʼn regspersoon) en die BSA (Bybelgenootskap van Suid‐Afrika) met betrekking tot u gebruik van die BibleSA‐platform (BibleSA‐toepassing en/of BibleSA‐webwerf), wat insluit (maar nie beperk is nie tot) rekenaarprogrammatuur en dit kan gepaardgaande media, intellektuele eiendom van derde partye, gedrukte materiaal en elektroniese dokumentasie insluit.

As u hierdie Programmatuur buite die Verenigde State en Kanada aangeskaf het, is hierdie EGLO op u van toepassing.
End User License Agreement (Eula) • August 1st, 2007

Hierdie Eindgebruiker-Lisensieooreenkoms (“EGLO”) is ’n regsooreenkoms tussen u en TomTom International B.V., Nederland (TomTom). U stem kragtens dit in dat hierdie EGLO net so afdwingbaar is soos enige skriftelik onderhandelde ooreenkoms wat u onderteken. Hierdie EGLO is van toepassing op (die gebruik van) TomTom- programmatuur, wat Internet-gebaseerde dienste, asook alle inhoud en inhoudprogramme wat deur TomTom verskaf word (“Programmatuur”), insluit.

Opknapper met Lisensiebystand
Insurance Policy • November 9th, 2018

Indien u u polis of enige deel daarvan kanselleer omdat u ook vir dieselfde item/s by ’n ander versekeraar dekking het, of u voertuig verkoop, gesteel of afgeskryf is, of vir enige ander rede, sal u premie terugbetaling beperk word tot die premies wat betaal is 12 maande voordat u die polis gekanselleer het.

WINFIN 2014
Software License Agreement • September 21st, 2013

Hierdie is ‘n wettige en bindende kontrak tussen u as gebruiker van WINFIN 2014 en PROPERDATA BK en onderhewig aan die volgende terme en voorwaardes:

RAD Studio 12
Software License and Support Agreement • October 16th, 2023
Bepalings en Voorwaardes vir TomTom-inhouddienste van
Tomtom Content Services Terms and Conditions • March 2nd, 2009
HELIOS Document Hub License Agreement v1.0
License Agreement • October 4th, 2024
Copy Right Agreement Copy N Paste
Copyright Agreement • November 5th, 2020

dDoocw. nGlorapdhCicospoynRfiagchetbAogorke,ecmoepnytrCigohpt yagNrePeamsteenpt dcof.pyDoawndnlpoasdteCjoopbys Rwiigthot uAtgareneymofeanut tChorsyhNip.Paste iRnasenrgtisngthferoomriguinsianlgcothneternigthtot nunpdaestrestiasnmd uthceh deofeesndnaont tboer?tShelelwiceonf scorp.yCrhigiehft jaugdrgeeemtoeanntoctohpeyr paste

PEFC 評議会による PEFC 商標使用ライセンスの発行
商標使用ライセンス • June 22nd, 2021
Contract
Software Licensing Agreement • January 25th, 2023

Module 1.6 – Uitgebreide konsepte van sagteware 1. Verskillende toepassingsprogramme met soortgelyke gebruikerskoppelvlakke wat ontwerp is vir maklike uitruiling van data tussen die programme en wat as ’n eenheid verkoop word, staan bekend as geïntegreerde sagteware of suites. 2. Noem vier toepassingsprogramme wat deel vorm van die Microsoft Office suite:• Word• Excel• Access• PowerPoint 3. ’n Wettige kontrak tussen die gebruiker en die vervaardiger van programme wat beskryf wat die gebruiker met die programme mag doen en nie mag doen nie, staan bekend as ’n lisensiëringsooreenkoms of EULA (End-User License Agreement). 4. Sagteware waarvan die lisensie bepaal dat gebruikers dit net volgens seker voorwaardes mag gebruik, noem ons eiendomsregtelike (proprietary) sagteware. 5. Die tipe lisensie wat toelaat dat sagteware op ’n onbeperkte aantal rekenaars wat aan ’n maatskappy of organisasie behoort, geïnstalleer kan word, noem ons ’n terreinlisensie (site licence) of volume licensing. 6. N