Ons het die volgende produkte beskikbaar vir lede of nie-lede:
LWO xxxxxx
Jaarlikse opgawe aan die Vergoedings-
kommissaris
Xxxx Xxxxxx Prinsloo
Ons het die volgende produkte beskikbaar vir lede of nie-lede:
• Plakkate:
Die wet vereis dat die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, asook die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid en ander wetgewing, in die werkplek aangebring moet word. Ons opgesomde, gelamineerde, tweetalige plak- xxxx is uitsluitlik ontwikkel vir hierdie doel. Beskikbare plakkate sluit in:
▷ Wet op Basiese Diensvoorwaardes;
▷ Wet op Billike Diensvoorwaardes (Employment Equity);
▷ Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid;
▷ Dissiplinêre Kode (m.a.w. werkgewer reëls en voorgestelde waarskuwings/sanksies).
• Diensrekords
Hierdie is ‘n volledige noodsaaklike dokument/gebinde bundel, vir Bestuur. Dit bevat alle relevante dokumentasie met betrekking tot indiensneming van werknemers. Dit bevat ‘n dienskontrak, tydregister, asook die diensre- kord vir die jaar en ‘n dienssertifikaat.
• Tydelike Kontrakte
Hierdie ooreenkoms is ontwikkel om die werkgewer te beskerm om die blote tydelikheid van ‘n kontrak skriftelik te bevestig en sodoende xxxx- xxxxxx xxxx en beweringe van ontneming van permanentheid te voorkom. Dit bevat die kontrak, asook die tyd en loonregister.
• Loonstate
I know one of my employees is stealing, but
how do I go about catching him/her? By Xxxxxxx Xxxxxxxxx
Hierdie maklik verstaanbare staat word by elke loonbetaling van ‘n xxxx- xxxxx ingevul en aan die werknemer oorhandig. Die oorspronklike staat word aan die werknemer gegee en ‘n duplikaat xxx agter in die boek wat dien as bewys dat hy/sy wel sy/haar loon ontvang het, xxxx gestaaf deur ‘n handtekening/duimafdruk.
• Voorvalle Register
Die Voorvalle Register is ‘n persoonlike werkboek vir alle rekordhouding en is ook die handleiding om aan alle voorskrifte van die arbeidswetgewing te voldoen. Dit voorsien ook vir die opteken van alle voorvalle, gebeurtenisse, produksie, opbrengste en omset gedurende die jaar. Die boek bevat ook die dissiplinêre kode (reëls en voorgestelde waarskuwings/sanksies).
• Goeie Praktykskode
Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes vereis dat die werkgewers ten alle tye die nodige wettige dokumentasie beskikbaar moet stel aan die werkne- mers, asook vir inspeksiedoeleindes. Die “Rooi lêer” bevat alle nodige wette, relevante ondergeskikte wetgewing, asook beleide.
• Alkohol-asemtoets-apparaat
Dit is ‘n vinnige, ekonomiese blaasapparaat wat toets of enige alkohol in ‘n persoon se sisteem is en dui ook aan xxxxx hoeveelheid. Die apparaat kan slegs een keer gebruik word. Dit is ‘n baie goeie middel om alkoholgebruik te meet en dien indirek as afskrikmiddel.
• Inligtingstassie
Ongeag die sektor of industrie word hierdie kliëntgeoriënteerde “doku- mente tas” vir die unieke behoeftes van die besture van verskillende werk- gewers opgestel. Dit bevat wettige dokumentasie noodsaaklik vir die in- diensneming van werknemers, insluitend ‘n kompakskyf (“CD”) met alle wetlike dokumentasie, asook ‘n handleiding wat die regsaspekte ten op- sigte van praktiese arbeidsbetrekkinge bevat.
• Noodhulpsakke
‘n Noodhulpkissie is essensieel vir die gebruik in ‘n noodsituasie by die werkplek en selfs al word dit dalk nie wetlik vereis vir u besigheid nie, stel ons voor dat u ‘n volledige kas/sak beskikbaar het.
Dit is weer daardie tyd van die jaar waarin die media dit pertinent onder werkgewers se aandag bring dat hul jaarlikse opgawe van verdienste teen 31 Maart ingedien moet word. Op 26 Maart het die Vergoe- dingskommissaris xxxxxx xxxxx dat uitstel xxxxxxx word aan werkgewers tot en met 31 Mei 2012 en dat jaarlikse opgawe van verdienste vorm teen 2 April beskikbaar xxx xxxx. Indien die sperdatum nie nagekom word nie is daar natuurlik hewige boetes wat opgelê kan word.
Sommige werkgewers mag selfs die vraag
vra waarom dit enigsins nodig is om by die (Vergoedingskommissaris) fonds te registreer en waarvoor die xxxxxx xxx aangewend word? Wat is my verantwoorde- likheid in terme van die Wet, indien ‘n be- sering aan diens plaasgevind het? Xxxxx xxxxxx omstandighede kan ek aanspreeklik gehou word vir besering aan diens kostes? Xxxxxx is ongelukkig beperk en bostaande vrae xxx eerder by ‘n ander geleentheid aandag geniet.
Terug na die opgawe - of na die W.As.8
xxxx - xxxx wat dit algemeen bekend is.
Xxxx reeds gemeld is die indieningsdatum 31 Maart 2012, maar met die skrywe van hierdie artikel is die opgawes nog nie na werkgewers versend nie en xxx eers op 2 April na werkgewers versend word of op die onderskeie webwerwe beskikbaar wees. By die voltooiing van die W.As.8 vorm is dit baie belangrik dat enige veranderinge in die bedryf of kontakbesonderhede duide- lik aangebring word. U rekenmeester se adres het dalk verander of daar is besluit om van akkerbou na veeteelt oor te slaan. Sou die bedryf byvoorbeeld gedurende die jaar gestaak word, is dit belangrik om die verdienste tot op die sluitingsdatum te rap- porteer. Die rede hiervoor is dat daar tydens die vorige jaar se opgawe ‘n skatting van die volgende jaar se verdienste gemaak was en dat die aanslag daarvolgens uitgereik is. Daar mag dus ‘n krediet aan die werkgewer verskuldig wees.
Boerderye word in vier sub-klasse verdeel
met xxxxxxx wat xxxxxx van R1.58 per R100 van verdienste tot R3.30 per R100 van ver- dienste. Sou ‘n boer dus besluit om byvoor- beeld van xxxxxxxx na veeteelt oor te slaan,
xxx die tarief waarteen hy aangeslaan word, wysig.
Die verdienste van werknemers en direk- teure/lede moet geskei word en indien die betaalstelsel nie ‘n syfer per maand kan voorsien nie, sal dit aanvaarbaar wees om die jaarlikse verdienste deur twaalf xx xxxx en xxx so gelyke gedeeltes te rapporteer. Onthou ook dat verdienste per persoon net tot die maksimum, wat betrekking het tot die betrokke jaar, verklaar moet word.
Daar is heelwat verwarring tussen die term “verdienste” (waarop die aanslag bereken word) en “vergoeding”, maar die notas op bladsy 3 van die opgawe spreek ‘n paar van die mees algemene vrae aan.
Die opgawe bepaal verder dat slegs die oorspronklike dokument aanvaar xxx word wat op sy beurt beteken dat die werkgewer dit òf xxx moet koerier, òf die dienste van ‘n agent inspan, òf self die Kommissaris se kantoor besoek.
Misuse of company property for private benefit
By Xxxxx Xxxxx
Dishonest employees are among the greatest challenges every business has to face and as a manager or business owner you may notice unusual changes in the amount of money you take in on certain days or during certain shifts.
Here are a few suggestions what you can do to catch an employee that you suspect is stealing:
1. Don’t tell the employees about your concerns. The dishonest employee may not be the one you suspect and may tip off other employees of your concerns. Mention it in casual conversation, because it’s juicy gossip;
2. Ascertain the days, or more specifically the shifts when the dishonesty takes place;
3. Once you’ve narrowed it down to the day/s or shift/s, prepare a trap. You may need to set up a hidden surveillance camera (which you can get inexpensively online). These cameras often record and can be connected to a television monitor in the back room or via the web and monitor the employees at their workstations or wherever the stealing is taking place;
If you have a recorder on your camera, it will record the images for when the employee tries to deny it or for when you report the theft;
4. If the employee is stealing cash and is working on a cash register, you can copy the serial numbers on the bills. When the employee denies taking any money out of the till and empties his/her pockets, you will be able to match up the serial numbers from the money you placed in the till to the money in the employee’s possession.
5. Confront the employee immediately after the theft took place. It is always wise to have (a) credible witness/es present when you confront the employee.
6. Before deciding how to handle the situation, contact your legal advisor for advice.
7. A disciplinary hearing must always be held!
8. Besides probably dismissing the employee, you may wish to file a criminal case.
Each case is obviously unique, so please contact us for advice
on (0861) 101-828 or send us an e-mail to xxxx@xxx.xx.xx.
“I believe my receptionist is misusing the telephone and in- xxxxxx when I am not at the office. Which procedures must I follow to address the matter?”
Firstly, if you are not certain, you need to investigate. Any process of possible disciplinary action for misconduct starts with a thorough inquiry. You obviously don’t want to make unsubstantiated or false allegations and cause damage to the trust relationship with the “face of your company”.
As an employer you have to take full control of your elec- tronic communication equipment.
How do I as employer go about doing this? Communicate the rules of your company to each employee. Rules are not contracted to in a contract of employment. Neither are policies or procedures. (A contract of employ- ment should only contain terms and conditions of employ- ment). A reference should merely be made in your contract of employment to which policies and procedures are ap- plicable (at least at the time of the signing of the contract). In all circumstances, prevention is always better than cure. Implementing an internet and e-mail policy does not “al- low” you to monitor the usage of such facilities; it merely confirms your right to do so!
An employer has the right to insist that the resources pro- vided to employees is strictly for business purposes, but it is obviously impossible to totally prohibit the use of company facilities. However, there is a fine line between use, and mis-
use.
It is important that the policy is clear and precise, leaves no room for misinterpretation, and that the policy provides the employer with the right to intercept and control the use of electronic communication in the workplace.
The question is not normally when private use / misuse be- comes sufficient to warrant a reprimand or warning. It is more often a frustration that the secretary’s work is never up to date or up to standard, because of the fact that she is spending time “surfing the web” or constantly e-mailing private messages.
The answer is therefore a “double barrel” answer:
With regard to poor work performance:
If your inquiry shows that there is a misuse of your internet and / or telephone, you will have to consult with the sec- retary, inform her of the negative effect and costs of her actions and that it could lead to termination of her employ- ment since her work performance is insufficient. If this con- tinues, we suggest calling in an objective third party to chair a formal consultation.
With regard to misconduct:
You should issue progressive warnings, which could lead to a final warning, disciplinary hearing and eventually dis- missal.
Contact us at (0861) 101-828 or xxxx@xxx.xx.xx for as- sistance with this problematic issue.
2 LWO Fokus Apr • Focus Apr 2012
LWO – Tel: 0000 000 000
LWO – Tel: 0000 000 000
LWO Fokus Apr • Focus Apr 2012 3
Kontak die LWO / Contact the LWO
Tel: 0000 000 000
Fax/Faks: 000 000 0000
Adres/Address: Privaatsak X121, Centurion, 0046
Unit 16, Central Office Park, 000 Xxxx Xxxxxx, Xxxxxxxxx
LW: Alle artikels is beskikbaar in Afrikaans/Xxxxxx. Raadpleeg asseblief die LWO kantoor vir meer besonderhede.
Please Note: All articles are available in English/ Afrikaans. Please consult the LWO Office for more details
FOKUS · FOCUS
HOOFKANTOOR | |||
VOORSITTER | XXXXX XXXXXXXXX | 082 490 2969 | |
HOOFBESTUURDER | XXXXXX XXXXXXXXXXX | 082 944 6886 | |
BEMARKINGSBESTUURDER | XXXXX VAN DER MERWE | 079 880 5788 | |
BESTUURDER FINANSIES & ADMIN | XXXXXX XXX XXX XXXXX | 071 485 0647 | |
BESTUURDER REGSDIENSTE | XXXXXX XXXXXX | 071 485 3551 | |
REGSADVISEUR | XXXXXX XXXXXX | 071 479 0377 | |
REGSADVISEUR | XXXXXXX XXXXXXXXX | 071 485 3565 | |
REGSADVISEUR | XXXXXXX XXXXX | 071 485 3435 | |
REGSADVISEUR | ELMIEN PRINSLOO | 071 485 3503 | |
REGSADVISEUR | XXXXX XXXXX | 071 485 3501 |
Nuusbrief van die Werkgewersorganisasie
Newsletter of the Employers Organisation
LWO Fokus Apr• Focus Apr 2012
Wie is die LWO?
Arbeidsmakelaars – wat stel die
Wet?
Deur Xxxxxx Xxxxxx
Die LWO is gedurende 1990 as werkgewersorganisasie tot stand
NOORDWES & VRYSTAAT | XXXXXX XXXX | 082 573 4575 | |
KIMBERLEY / HOPETOWN | XXXXXXX XXXXXXXX | 082 758 5396 | |
BLOEMFONTEIN | GIEL BOTHMA | 072 624 3650 | |
KROONSTAD | BOTHMA XXXX | 082 551 5582 | |
XXX-KAAP | XX XXXXXXX XXXXXXX | 082 889 2551 | |
JAKKIE GIANI | 071 485 3651 | ||
OOS-KAAP | XXXXXXX XX XXXX | 071 485 3356 | |
XXXXXXXX XXXXXXXXX | 082 771 6298 | ||
NATAL | XXXXX XXXXX | 082 850 6002 | |
MPUMALANGA | XXXXXX XXXXXXXXXXX | 083 284 5442 | |
XXXXX XXXXXXXXXXX | 082 370 8600 | ||
GAUTENG | XXXXX XXXXXXXXX | 082 370 1451 |
STREEKSVERTEENWOORDIGERS / REGIONAL REPRESENTATIVES
Op die oomblik in Suid-Afrika word dit toegelaat dat van arbeidsmake- laars gebruik gemaak kan word. Tans is daar egter hewige debatte oor, en wetsvoorstelle vir, die totale verban- ning van arbeidsmakelaars in Suid- Afrika. Onlangs is ‘n voorstel aan die Parlement gestuur vir goedkeuring, nie van totale verbanning nie, maar wat sekere beperkings en regulasies daarstel.
As u wel van ‘n arbeidsmakelaar ge-
bruik maak om aan u veral seisoenale werknemers te voorsien, het u egter ook wetlike verpligtinge!
Volgens artikel 198(1) van die Wet op Arbeidsverhoudinge word die vol-
gende geklassifiseer as ‘n arbeidsmakelaar, oftewel “’n tydelike werkverskaffingsdiens”:
(1) In hierdie artikel beteken “tydelike werkverskaffingsdiens” ie- mand wat teen vergoeding vir ‘n kliënt ander persone verkry of voorsien-
a) wat aan die kliënt dienste xxxxx of vir die kliënt werk
gebring, ten einde werkgewers binne die Suid-Afrikaanse besig- heidsgemeenskap te bedien met regsdienste, asook verwante dienste op die gebied van die Arbeidsreg.
Die LWO is ‘n nie-winsgewende ledeorganisasie en word bestuur deur ’n Raad wat uit lede bestaan. Die LWO beskik oor die no- dige infrastruktuur waardeur lede effektief op ‘n nasionale basis bedien kan word.
Die Doel van die LWO
Die LWO het ten doel om die werkgewersorganisasie van voorkeur xx xxxx vir werkgewers op ’n nasionale basis, gegrond op die professionele en effektiewe wyse waarop lede van die LWO met regsdienste, asook verwante dienste op die gebied van die Arbeidsreg, bedien word.
Who is the LWO?
The LWO was established during 1990 as an employer’s organi- sation in order for employers to be provided with legal services within the South African business community, as well as related services in the field of the Labour Law.
The LWO is a non-profitable member’s organisation and is man-
Oeps! En daardie skade wat aan maatskappy eiendom
veroorsaak is? Wat nou...? Deur Xxxxxxx Xxxxx
Vraag:
My drywer was met my bakkie in ‘n ongeluk wat blyk sy skuld was en xx xxxx R5 000.00 bybetaal by die versekering vir die ongeluk- skade. Mag ek die bybetaling (skade) van xx xxxxxxx verhaal?
Antwoord:
Slegs as die drywer (werknemer) skuldig (sekerlik nie opsetlik nie, maar nalatig) was. So, as werkgewer het u die verpligting om ‘n ondersoek in te stel om die nalatigheid te bepaal.
Riglyne tot u beskikking:
1) Of aftrekkings, oftewel verhaling van skuld vanaf die werknemer xx xxxxxxx ge- doen mag word, bepaal Artikel 34 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes: “Aftrekkings en ander handelinge betref- fende besoldiging”
Artikel 34(2): daar is vier belangrike punte wat in ag geneem moet word wanneer daar sprake is van aftrekkings vir skade aan maatskappy eiendom aangerig, naamlik:
(a) daar moet eerstens bepaal word of die verlies of skade wat veroorsaak was deur die werknemer in die loop van diens voorge- kom het en of dit wel aan die skuld van die werknemer te wyte was;
(b) die werkgewer moet ‘n billike prosedure volg en die werknemer ‘n redelike geleen- theid gun om aan te toon waarom die af- trekkings nie gemaak moet word nie;
(c) die totale bedrag van die skuld kan nie die werklike bedrag van die verlies of skade xx xxxx gaan nie; en
(d) die totale aftrekkings van die werkne- mer se besoldiging mag nie een kwart (25%) van die netto loon van die werkne-
mer xx xxxx gaan nie.
Indien die bogenoemde vier stappe gevolg word xxx xxxx met sekerheid vasgestel kan word of ‘n aftrekking as gevolg van skade of verlies wat veroorsaak is aan ‘n werkgewer se eiendom, wel kan geskied.
Dikwels bedank werknemers eerder as om elke maand 25% van xxx xxxxx loon xx xxxx terug te betaal. Daarom is dit belangrik dat u al u regte insake bedankings goed ver- staan, veral die regte wat u verkieslik van die staanspoor af in ‘n goeie dienskontrak vir uself moet stipuleer.
Kontak gerus u Regsadviseurs van die LWO by (0861) 101 828 / xxxx@xxx.xx.xx om u by te staan met hierdie onsmaak- like situasies, asook om u dienskontrakte na te gaan.
doen; en
b) wat deur die tydelike werkverskaffingsdiens besoldig word.
(2) Vir die doeleindes van hierdie artikel is iemand wie se dienste deur ‘n tydelike werkverskaffingsdiens vir ‘n kliënt of aan ‘n kliënt voorsien is, die werknemer van daardie tydelike werkverskaffings- diens en is die tydelike werkverskaffingsdiens daardie persoon se werkgewer.
As mens gaan kyk na subartikel (2) van die Wet, dink meeste mense wat dalk van arbeidsmakelaars gebruik maak dat dit ‘n veilige en gemaklike opsie is, aangesien die werker dus in die diens van die tydelike werkverskaffingsdiens is en dat u xxx eintlik geen verpligting het teenoor die werker nie, behalwe om die tydelike werkverskaffingsdiens te vergoed vir ure diens gelewer deur die werker.
Dit is egter glad nie die waarheid nie! Dit word deeglik deur die Wet op Arbeidsverhoudinge gereguleer in artikel 198(4):
(4) Die tydelike werkverskaffingsdiens en die kliënt is gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik indien die tydelike werkverskaffings- diens ten opsigte van enige van die werknemers, enige van die volgende oortree:
a) ‘n kollektiewe ooreenkoms wat in ‘n bedingingsraad
aged by a board consisting of members. The LWO has the neces- sary infrastructure through which members can be served effec- tively on a national basis
The purpose/goal of the
LWO
The LWO is aimed to be the employer’s organisation of choice for employers on a national basis, based on a professional and effective manner in which members of the LWO can be served with legal services as well as services related to the Labour Law.
b) ‘n bindende arbitrasietoekenning wat bedinge en voorwaardes van indiensneming reël;
c) die Wet op Basiese Diensvoorwaardes; of
d) ‘n vasstelling ingevolge die Loonwet gemaak.
As u van tydelike werkverskaffingsdienste gebruik maak is dit kri- ties belangrik dat u as “kliënt” u regte en verpligtinge verstaan om sodoende uself te beskerm en u risiko te beperk. Konsulteer dus vooraf met ‘n LWO adviseur.
gesluit is wat bedinge en voorwaardes van diens reël;
Kontak ons xxxxx by (0861) 101 828 of xxxx@xxx.xx.xx.
MEDIA & PROMOTIONS
your challenge, our passion
Xxxxxx Xxxxxxxxxxx
LWO – Tel: 0000 000 000
LWO – Tel: 0000 000 000
1
LWO Fokus Apr • Focus Apr 2012
LWO Fokus Apr • Focus Apr 2012
4