ContractService Agreement • July 19th, 2013
Contract Type FiledJuly 19th, 2013Nr. Kontrak Item Omskrywing Begin Datum Eind Datum Verantw. Afdeling Verantw. Pos 1. AlexanderForbes:Risk Services Munisipale Korttermyn Versekering: Premium Payment Plan 01/07/2004 30/06/2005 Finansies Dir. Finansies 2. Alarm Stelsel Admin/Ontvangs kantore asook die jaarlikse verhoging van maandelikse huurvan die Alarm stelsel. 01/05/2003 Jaarliks hernubaar Korporatief Dir. Korporatief 3. ABSA Voertuig Finansiering Motor Finansierings voorstel deur ABSA asook die aankoop van Ford RangerBakkie 25/09/2003 30/10/2008 Finansies Dir. Finansies 4. ASLA Tenders, Kennisgewings, Korrospondensie oor die Konsultant vir dieBehuisings projekte vir Lambertsbaai en Citrusdal 06/04/2005 19/10/2007 Administratief Munisipale Bestuurder 5. Aanvullende Waardasie 2006/2007 Waardasie van verskeie erwe in Elandsbaai, Lambertsbaai en Clanwilliam 2006 2007 Finansies Dir. Finansies 6. ACVV Bestuur Clanwilliam Verhuring van gebou aan Acvv Bestuur Clanwilliam 2008/11/01 200
BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT BEROEPSGILDESService Agreement • July 14th, 2020
Contract Type FiledJuly 14th, 2020Hierdie opleidingskursus word deur ‘n derde party (hierna verwys as diensverskaffer) aangebied. Enige verbintenis wat ‘n lid met ‘n diensverskaffer aangaan is tussen daardie lid en die diensverskaffer en nie met Solidariteit nie en vestig daar geen aanspreeklikheid deur Solidariteit teenoor die lid nie.
Ons het die volgende produkte beskikbaar vir lede of nie-lede:Service Agreement • April 2nd, 2012
Contract Type FiledApril 2nd, 2012Die wet vereis dat die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, asook die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid en ander wetgewing, in die werkplek aangebring moet word. Ons opgesomde, gelamineerde, tweetalige plak- kate is uitsluitlik ontwikkel vir hierdie doel. Beskikbare plakkate sluit in:
DIE ARGITEK, SY AANSTELLLNGSVOORWAARDES EN EVALUERING VA.N SY MAGTEArchitectural Services Agreement • August 11th, 2017
Contract Type FiledAugust 11th, 2017Sekere omstandighede wat aanwesig was by die hofsake wat beskou word, sal uit die aard van die saak nie altyd geld nie en elke argitek\klient-ooreenkoms moet op eie meriete beoordeel word. Die hofsake le egter belangrike beginsels neer wat deur alle boukonsultante ter harte geneem kan word.
Ongoing Service Agreement Financial PlanningOngoing Service Agreement • November 8th, 2020
Contract Type FiledNovember 8th, 2020FDionwancloiaaldPOlanngnoininggdSoecr.vWicheoAsgereceliemnetsntkFnoinwanthceialsPerlavincneinfogrpadcf.onDtorawcnt lsohaoduOldnagnoiinngdiScaetrivoinceofAfgurnedesmtehnety rseugpuploarlyyaosurmeuxcishtinmgoarendabcoountdwitihoantsis aRceldauimctimonayinprreofveirdrealysoeurvinicveesstaegdr,eteomdeenlat yfinaannycsiaelrvpilcaensnicnagn ejoxinpethctetop.laMn.oBdeuliltdoinrgecbeloivceksthteo fypoaupr roonfegsosiniognagl roenegmoienngt fpinlaannnciinagl psltarant:elignyk,sfotorbreesfearnthdecireindfiot rfomration to
Vaster termyn kontrak pos: LeermateriaalontwikkelaarLeermateriaalontwikkelaar • April 29th, 2020
Contract Type FiledApril 29th, 2020Aros is ʼn Christelike privaat tersiêre instelling en sy kampus is in Waverley te Pretoria geleë. Aros is op ʼn Reformatoriese grondslag gebou en lei al vir meer as ʼn dekade studente vir die onderwys op. Aros is in 2012 by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geregistreer en is geakkrediteer by die Raad op Hoër Onderwys. Die instelling beskik oor ʼn personeelkorps van ongeveer 90, bied tans opleiding aan ongeveer 1 300 studente, en het oor die afgelope drie jaar reeds ongeveer 300 gegradueerdes afgelewer.
Vaste termyn kontrak pos: LeermateriaalontwikkelaarVaste Termyn Kontrak • May 12th, 2020
Contract Type FiledMay 12th, 2020Aros is ʼn Christelike privaat tersiêre instelling en sy kampus is in Waverley te Pretoria geleë. Aros is op ʼn Reformatoriese grondslag gebou en lei al vir meer as ʼn dekade studente vir die onderwys op. Aros is in 2012 by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geregistreer en is geakkrediteer by die Raad op Hoër Onderwys. Die instelling beskik oor ʼn personeelkorps van ongeveer 90, bied tans opleiding aan ongeveer 1 300 studente, en het oor die afgelope drie jaar reeds ongeveer 300 gegradueerdes afgelewer.