Service Agreement Sample Contracts

Contract
Service Agreement • July 19th, 2013

Nr. Kontrak Item Omskrywing Begin Datum Eind Datum Verantw. Afdeling Verantw. Pos 1. AlexanderForbes:Risk Services Munisipale Korttermyn Versekering: Premium Payment Plan 01/07/2004 30/06/2005 Finansies Dir. Finansies 2. Alarm Stelsel Admin/Ontvangs kantore asook die jaarlikse verhoging van maandelikse huurvan die Alarm stelsel. 01/05/2003 Jaarliks hernubaar Korporatief Dir. Korporatief 3. ABSA Voertuig Finansiering Motor Finansierings voorstel deur ABSA asook die aankoop van Ford RangerBakkie 25/09/2003 30/10/2008 Finansies Dir. Finansies 4. ASLA Tenders, Kennisgewings, Korrospondensie oor die Konsultant vir dieBehuisings projekte vir Lambertsbaai en Citrusdal 06/04/2005 19/10/2007 Administratief Munisipale Bestuurder 5. Aanvullende Waardasie 2006/2007 Waardasie van verskeie erwe in Elandsbaai, Lambertsbaai en Clanwilliam 2006 2007 Finansies Dir. Finansies 6. ACVV Bestuur Clanwilliam Verhuring van gebou aan Acvv Bestuur Clanwilliam 2008/11/01 200

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT BEROEPSGILDES
Service Agreement • July 14th, 2020

Hierdie opleidingskursus word deur ‘n derde party (hierna verwys as diensverskaffer) aangebied. Enige verbintenis wat ‘n lid met ‘n diensverskaffer aangaan is tussen daardie lid en die diensverskaffer en nie met Solidariteit nie en vestig daar geen aanspreeklikheid deur Solidariteit teenoor die lid nie.

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER
Service Agreement • March 2nd, 2015

Die etenspouse is ............ (nie minder as 30 minute nie), welke tyd deur die werkgewer bepaal word. Die etenspouse word nie as deel van normale werksure beskou word nie, behalwe waar die werknemer kinders, bejaardes, siekes, verswaktes of gestremdes moet versorg.

Ons het die volgende produkte beskikbaar vir lede of nie-lede:
Service Agreement • April 2nd, 2012

Die wet vereis dat die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, asook die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid en ander wetgewing, in die werkplek aangebring moet word. Ons opgesomde, gelamineerde, tweetalige plak- kate is uitsluitlik ontwikkel vir hierdie doel. Beskikbare plakkate sluit in:

NADEMAAL
Service Agreement • January 30th, 2021

Om `n metaalhouer of mobiele plastiek houer by die kliënt se fisiese adres af te laai sodat laasgenoemde die houer soos, omskryf in paragraaf 4 (Inhoud) kan vul; en om die gemelde houer leeg te maak op `n vragmotor en terug te plaas by die kliënt se fisiese adres soos omskryf in paragraaf 3. ( Plasing en verwydering en terug te plaas. )

WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT TENDER KENNISGEWING
Service Agreement • September 21st, 2020

Tenders word hiermee aangevra vir ‘n diensverskaffings ooreenkoms vir Scada en telemetrie vir weskus distriksmunisipaliteit waterwerke.