Esta Wet
Esta Wet
Esta Wet is krities belangrik xx xxxx xx xxxx van elke dienskontrak. ESTA is die afkorting vir
Extension of Security of Tenure Act 62 of 1997, wat in Afrikaans xxx xxx: Uitbreiding van sekerheid van verblyfreg. Wanneer 'n dienskontrak opgestel word sou dit wys wees om daarin te vervat dat die werknemer net woonagtig op die xxxxx xxx xxxx xxxxxx as wat hy daar werk.
Beskerm dus jou belange.
Verblyfreg:-Wat sê die Wet
Die ESTA-wet het sy oorsprong in die Freedom Charter en het ten doel om persone op iemand xxxxxx xx grond regte xx xxx. Daardie regte perk die eienaar se regte in (gewoonlik sonder vergoeding), sodat die okkupeerders xxx xxxx in die grond – “share in the land” (aldus die Freedom Charter). ESTA is die afkorting vir Extension of Security of Tenure Act 62 of 1997^, wat in Afrikaans xxx xxx:
*Uitbreiding van sekerheid van verblyfreg.
Daar is deesdae grondeise, huurarbeider eise, verblyfregte, plakkers en betreders – en dit is belangrik om die verskil tussen hierdie begrippe te verstaan en te begryp watter uitwerking dit op die grondeienaar het.
’n Hele reeks wette handel op een of xxxxx xxxxxx oor grondhervorming. Waar pas ESTA egter in hierdie legkaart/netwerk van wette in? Heelwat van die wette het betrekking op die xxxxxxx van staatsdepartemente en het nie regstreekse toepassing op die eienaar van landbougrond nie. Daar is egter wel enkele wette wat in ’n mindere of meerdere mate regstreeks op die eienaars van
landbougrond betrekking het.
Restitusie-eise
Grondeise, of te wel restitusie-eise, word deur die sogenaamde Restitusie wet gereël. Hierdie restitusie-xxxx xxxx voor Desember 1998 ingedien gewees het by die Kommissie op Herstel van
Grondregte, wat ’n onderafdeling van die Departement Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming is. Hierdie Kommissie op Herstel van Grondregte hanteer slegs restitusie-eise en geen xxxxx xxxx of
landbouverwante sake nie.
Dikwels het die Kommissie op Herstel van Grondregte kantore in dieselfde gebou as die Departement Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, maar dit is twee aparte instansies. Elkeen het ’n eie personeel, begroting en prosedures en vereistes waarvolgens hulle werk.
Die vereistes vir ’n geldige restitusie-eis is kortliks die volgende:
• Xxxxx xxxx reg op grond gehad het;
• Xxxxx xxxx van die reg op grond ontneem gewees het;
• Die ontneming xxxx plaasgevind het tussen 19 Junie 1913 en 31 Desember 1998;
• Die ontneming xxxx plaasgevind het as gevolg van rasgegronde wetgewing of praktyke;
• Die xxxxx xxxx geen of nie voldoende vergoeding ontvang het weens die ontneming van regte;
• Die xxxxx xxxx voor 31 Desember 1998 ’n geldige eis ingedien het by die Kommissie vir Xxxxxxx xxx Xxxxxxxxxx.
Die belangrikste elemente is “reg op grond” en “ontneming”. Reg op grond beteken nie eiendomsreg ingevolge titelaktes xxxx wat algemeen in Westerse opset geld nie. Reg op grond in terme van die
restitusie wet beteken onder meer “voordelige okkupasie vir 10 jaar of xxxxxx”, “deelsaaier”, “die
regte van ’n huurarbeider” en ongeregistreerde “eienaarskap”. Ontneming beteken nie net uitsetting nie, maar kon ook ’’n afgradering van xxxxx xx regte, xxxx xx genoem, gewees het.
Huurarbeider eise
Huurarbeider xxxx xxxx voor Maart 2001 by die Departement Grondsake (tans Departement Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming) ingedien gewees het. Huurarbeider eise word gereël deur die Huurarbeider wet (3 van 1996). Tot dusver het restitusie- eise baie meer aandag in die
media geniet as huurarbeider eise. Heelwat restitusie-eise is al afgehandel, terwyl die oorgrote meerderheid huurarbeider eise nog nie verwerk en/of afgehandel is nie.
’n Huurarbeider word omskryf as:
• ’n Persoon wat op die grond woon of die reg het om op die grond xx xxxx;
• Arbeid verskaf het in ruil vir regte;
• Sy ouers of voorouers op die selfde grondslag op die grond gewoon het, naamlik om arbeid te verskaf in ruil vir regte. Die belangrikste element van huurarbeiderskap is dat die persoon arbeid verskaf in ruil vir die reg om byvoorbeeld xx xxxx, vee op die plaas te laat wei en/of te plant en enige kombinasie daarvan.
Dit beteken nie dat die persoon nie ook ’n kontant vergoeding ontvang of kon ontvang het nie. Die waarde van die regte is egter meer as die kontant vergoeding wat die persoon ontvang het.
Verblyfregte word gereël deur die Wet op uitbreiding van sekerheid van verblyfreg (ESTA).
Verblyfreg
In teenstelling met restitusie-eise en huurarbeider eise waar daar spesifieke eisvorms voor sekere sperdatums by die Kommissie of die Departement ingedien xxxx word, is daar geen eise of eisvorms wat ten opsigte van verblyfreg by enige instansie ingedien xxxx gewees het nie. Verblyfreg is ’n
kontrak tussen die okkupeerder en grondeienaar.