DT000002
DT000002
AANSTELLING OP VASTETERMYNKONTRAK XXXXXX AS DRIE MAANDE
(Motivering vir ‘n vastetermynkontrak in terme van die relevante wetgewing moet aangeheg word)
Voorkeur korrespondensietaal:
DEFINISIE: (kies een)
VOLTYDS:
‘n Voltydse personeellid werk ‘n voldag, elke werksdag van die week (bestuur verlof op Oracle)
DEELTYDS:
‘n Deeltydse personeellid werk ‘n xxxx van ‘n werksdag, elke werksdag van die week (bestuur verlof op Oracle)
‘n Deeltydse personeellid werk ‘n xxxx van die week (verlof word bereken as 1 uur vir elke 17 uur gewerk en word intern deur xxxxxxx bestuur) – 2 weke voor beëindiging van kontrak moet Menslike Hulpbronne in xxxxxx xxxxxx word van restant van verlof wat uitbetaal moet word.
Kategorie van aanstelling:
(Xxxxxx xx die riglyne vir die regulering van termynaanstellings xxx xxxxxx as drie (3) maande)
4 tot minder as 12 maande 12 maande en xxxxxx
Buitelander:
(Indien ja, heg asseblief ‘n gesertifiseerde afskrif van paspoort en visum aan.)
Xx Xxx
Pensioenaris:
Xx Xxx
UT Nommer ………………………… Departement/Afdeling……………………….……... Titel……… Naam …………………….…………... Van ……………………………………
Identiteitsnommer……………………..……… Epos adres………………..…….…………
Posnommer waarteen aanstelling moet geskied ……….…………….…..……………….
Posvlak van aanstelling en verlofkategorie:
As die kategorie van aanstelling is 4 tot minder as 12 maande:
Alle Posvlakke |
15 dae |
As die kategorie van aanstelling is 12 maande en xxxxxx:
Posvlakke 12 - 19 |
20 dae |
Posvlakke 9 - 11 |
25 dae |
Posvlakke 5 - 8 |
30 dae |
Voorheen indiens van Universiteit Stellenbosch?
Xx Xxx
Tydperk van aanstelling:
Van …..…………………………….……… Tot ………………………….………….……...
(Let asb daarop dat onderstaande ure die maksimum aantal ure per jaar per personeelkategorie aandui.) xxxx://xxx0.xxx.xx.xx/xx/xxxx/xxxxx/XXXXX-XX.xxx.
PK 1,2,3,5 1950 xxx xx |
PK 4,6 2080 xxx xx |
PK 7 2288 xxx xx |
Aantal ure van die periode van aanstelling: (Slegs vir deeltyds tydelike vastetermynpersoneel)
Ure per maand / tydperk van kontrak / per jaar ………....……........................................
Vergoeding: (per maand / tydperk van kontrak/ per jaar) ………………….……...........
Bekostiging:
US FONDS KOSTEPUNT |
US FONDSE % |
BUITEFONDSE KOSTEPUNT |
BUITEFONDSE % |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
HEMIS PERSONEEL KATEGORIE (PK1 – PK7) |
HEMIS/ PROGRAMME/AKTIWITEIT (e.g.110/200/460 etc.) |
% VAN PERSONEELLID SE TYD |
|
|
|
|
|
|
|
|
TOTAAL 100% |
Addisionele inligting rakende aanstelling
Aanbeveling:
……………………………………. .……………………………………...................
DATUM VOORSITTER / AFDELINGSHOOF
Goedkeuring:
……………………………………. .……………………………………...................
DATUM DEKAAN / OMGEWINGSHOOF
……………………………... Naam van Toesighouer
|
……………………………... UT Nommer van Xxxxxxxxxxx |
……………………………... Telefoonnommer
|
Addisionele Goedkeuring:
…………………………….
Aanwysing: Titel:
Datum:
Betaalrolle:
SALARis |
SUSPI |
WOORDEBOEK |
VIGS AKSIE |
ASNAPP |
Goedkeuring:
……………………………………. .……………………………………...................
DATUM MH PRAKTISYN
Motivering vir ‘n vastetermynkontrak in terme van die relevante wetgewing::
(Xxxxxx xx die Riglyne vir die Regulering van Termynaanstellings xxx Xxxxxx as Drie (3) Maande)
1. Indien die werknemer minder as die verdienstedrempelvlak xxx xxxxxxx, vul asseblief A, B1 en B2 in.
2. Indien die werknemer meer as die verdienstedrempelvlak xxx xxxxxxx, vul asseblief B1 en B2 in.
Xxx asseblief die regverdigbare rede vir die aanstelling aan:
Die aard van die werk het ‘n beperkte of vasgestelde tydsduur.
‘n Behoefte aan ‘n plaasvervanger omrede iemand tydelik afwesig is van werk.
‘n Tydelike toename in die hoeveelheid werk (wat na verwagting nie xxxxxx as 12 (twaalf) maande xxx duur nie).
Die persoon is ‘n nie-burger wat ingevolge Suid-Afrikaanse immigrasiewette slegs vir ‘n vasgestelde tydperk mag werk.
Die pos word vir ‘n beperkte tydperk ekstern gefinansier.
Die persoon wat aangestel word is ‘n afgetrede persoon - pensioenaris.
Die persoon is ‘n student of onlangse gegradueerde wat aangestel word om opleiding te ontvang of werkservaring op te doen.
Indiensneming van seisoenswerk.
B1. Voorsien asseblief ‘n motivering vir die aanstelling:
B2. Voorsien asseblief (of heg hierby aan) ‘n basiese posbeskrywing vir die aanstelling:
Opmerkings:
basislyn mediese vraelysMOET VIR ’N BETROKKE POS (OF BY DIE ONTSTAAN VAN ’N NUWE VAKATURE) DEUR DIE DEPARTEMENT VOLTOOI WORD
Departement: ............................................................................................................................................
Postitel: ..............................................................................................................................................
Sekere poste met ’n hoë veiligheidsrisiko xxx ’n mediese ondersoek as ’n diensvoorwaarde (werksgeskiktheid) vereis. Poste met moontlike blootstelling aan ’n gevaar vereis ’n ondersoek voor indiensneming. Voltooi daarom asseblief die Posaktiwiteitsbeskrywing hieronder so akkuraat moontlik.
Die koste vir basislyn- mediese toetsing xxx xxxx die Eenheid vir Beroepsgesondheid van die Kampusgesondheidsdiens gedek word.
LW: HEG ASSEBLIEF DIE NODIGE POSBESKRYWING BY HIERDIE VERSOEKVORM AAN.
|
|||
Posaktiwiteitsbeskrywing |
|||
Vereis hierdie pos: |
Xx |
Xxx |
Xxxxxxxxxxxx (voltooi indien “Ja” gemerk is) |
akkurate kleursig as ’n noodsaaklikheid? bv. Werk met elektriese bedrading, laboratoriumwerk wat kleurverandering behels |
|
|
|
blootstelling aan gevaarlike geraas? |
|
|
|
kliniese kontak met pasiënte, of kontak met menslike bloed, bloedproduk of weefsel? |
|
|
|
spesifieke fisiese aktiwiteite, xxxx xx op hoogtes xx xxxx of ’n ingeperkte ruimte binne te gaan? |
|
|
|
die bestuur vaʼn’n Universiteitsvoertuig – die vervoer van individue of gevaarlike goedere/produkte? |
|
|
|
die bestuur van ander Universiteitsvoertuie – bv. vurkhyserwaens, trekkers, trekkergrassnyers, vragmotorhyskraan? |
|
|
|
die hantering en voorbereiding van kos? |
|
|
|
blootstelling aan ander gevare, xxxx draaimasjinerie of ’n elektriese stroom? |
|
|
|
gereelde werk snags? |
|
|
|
werk met gevaarlike chemikalieë, xxxx plaagdoders, organiese oplosmiddels of ander chemikalieë? |
|
|
|
werk met radioaktiewe verbindings? |
|
|
|
werk wat ander se veiligheid direk xxx xxxx? |
|
|
|
buitelandse reise vir die werksaamhede van die Universiteit (wat bywoning van simposiums, konferensies en seminare uitsluit)? |
|
|
|
werk met gevaarlike biologiese agense, xxxx virusse, bakterieë of parasiete? |
|
|
|
werk met diere of insekte? |
|
|
|
werk in ongewone omgewingstoestande, of veldwerk? |
|
|
|
werk met laser of lasertoerusting? |
|
|
|
enige ander gevare? |
|
|
|
Aanstelling op Vastetermynkontrak | Desember 2021 Bladsy 8 van 8