NADEMAAL
NADEMAAL
Green Finger Bins onderneem om die volgende diens aan die kliënt xx xxxxx, nl.
Om `n metaalhouer of mobiele plastiek houer by die kliënt se fisiese adres af te laai sodat laasgenoemde die houer xxxx, omskryf in paragraaf 4 (Inhoud) kan vul; en om die gemelde houer leeg xx xxxx op `n vragmotor en terug xx xxxxx by die kliënt se fisiese xxxxx xxxx omskryf in paragraaf 3. ( Plasing en verwydering en terug xx xxxxx. )
EN NADEMAAL die kliënt begerig is om van die bogemelde diens gebruik xx xxxx. NOU DERHALWE KOM DIE PARTYE XXXX VOLG OOREEN:
1. BETALING
1.1 Betalings deur die werkaannemer aan Green Finger Bins vir dienste gelewer, geskied per debiet-order / kredietkaart
/ elektronies (payfast), voor of op die laaste werksdag van elke maand.
1.2 Green Finger Bins bied geen kredietfasiliteite nie, en is nie ’n kredietverskaffer xxxx omskryf word in die Nasionale Kredietwet, 34 van 2005 nie
1.3 Rente teen die maksimum toelaatbare xxxxx xxxx voorgeskryf en van tyd tot tyd in die Staatkoerant gepubliseer, xxx gehef word en betaalbaar wees op alle wan- of laat betalings.
1.4 Green Finger Bins xxx geregtig wees op enige kostes of fooie van watter aard ookal wat aangegaan word by die verhaal van enige bedrae verskuldig deur die werkaannemer aan Green Finger Bins, van die kliënt xx xxxxxxx, met inbegrip xxx xxxxx op `n prokureur-en-kliëntskaal.
1.5 Indien die kliënt se diens gestaak word as gevolg van wan- of laatbetaling, xxx `n heraansluitingsfooi van R150-00 gehef word.
2. TARIEWE:
2.1 Green Finger Bins xxxxx diens teen tariewe xxxx uiteengesit op tariewelys xxxx die tariewe jaar- liks aangepas word.
2.2 Die bogemelde tariewe is betaalbaar nieteenstaande die xxxx dat `n houer per geleentheid leeg of net halfvol is nie.
2.3 Tariewe xxx jaarliks in Desember hersien word.
3. PLASING EN VERWYDERING:
3.1 Die kliënt moet die houer buite die perseel / eiendom / hek so na as moontlik aan die straat / pad plaas.
3.2 Indien die kliënt se houer nie op die gespesifiseerde dag geledig of beskikbaar is nie, los die houer buite en kontak ons kantoor dadelik (die volgende werksdag).
3.3 Die kliënt is verplig om werknemers van Green Finger Bins te waarsku en te beskerm teen kwaai of gevaarlike diere wat op die perseel aangehou word.
3.4 Die kliënt mag die houer vir geen xxxxx xxxx gebruik as om dit met vullis te vul nie.
3.5 Green Finger Bins xxx die inhoud van die houer eenmaal per week verwyder, behalwe waar anders gespesifiseer of ooreengekom.
3.6 Verwydering (in paragraaf 3.5) hoef nie noodwendig op dieselfde xxx xxx xxxx week te geskied nie.
3.7 Die houers word daagliks leeg gemaak tussen 06h00 en 18h00.
3.8 Green Finger Bins is nie aanspreeklik vir enige verlies of skade wat voortspruit uit die verwydering, afhaal, neersit, leegmaak of terugplaas van houers nie.
3.9 Green Finger Bins xxx xxxx diens xxxxx op openbare vakansiedae of ander gespesifiseerde dae nie. Sodanige verwydering xxx volgens vooraf kennisgewing gereël word.
3.10 Green Finger Bins xxx jaarliks gesluit wees vanaf Kersfees tot Nuwejaar. (of xxxx vooraf xxxxxx xxxxx.)
4. INHOUD:
4.1 Die kliënt mag die houer vul met grassnysels, blare, takke en ander afval.
4.2 Takke, blare en afval moet in hanteerbare grootte gesny word en in die houer geplaas word.
4.3 Geen huisafval mag in drom geplaas word nie.
4.4 Die kliënt mag geen klippe, sand, grond, sement of bouafval in die houer plaas nie.
4.5 Die kliënt mag nie vullis in die houer brand nie.
1
4.6 Green Finger Bins is bereid om benewens die vullis in die houer, op vooraf kennisgewing ook ekstra vullis te verwyder, mits dit in een xxxxx munisipale vuilgoedsak geplaas word.
4.7 Indien die kliënt van tyd tot tyd ekstra vullis het wat verwyder moet word, kan hy/sy reëlings tref dat daar `n ekstra houer by sy/haar perseel teen die heersende tariewe voorsien word.
4.8 Green Finger Bins aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige item wat in, op of langs die houer geplaas word nie.
4.9 Die kliëntsal geen aanspraak kan maak op ekstra vullis verwydering weens die xxxx dat die houer per geleentheid of geleenthede leeg of net halfvol was nie.
5 ALGEMEEN
5.1 Die houer xxx ten alle tye die eiendom van Green Finger Bins en die kliënt moet toesien dat die houer nie van sy/haar perseel verwyder word deur buitestaanders nie.
5.2 Die kliënt onderneem om vir ’n periode van minstens ses (6) maande van die diens gebruik xx xxxx.
5.3 Hierdie ooreenkoms xxx xxxx die kliënt gekanselleer word deur skriftelik dertig xxx xxxxxx xx xxx, en die partye kom ooreen dat die bepalings van die “Consumer Protection Act”, 68 van 2008 op die ooreenkoms of verbintenis tussen Green Finger Bins en die kliënt van toepassing xxx xxxx.
5.4 Die kliënt mag geen opdragte aan werknemers van Green Finger Bins gee nie of hulle versoek om teen vergoeding ander dienste as dienste hierin vermeld te verrig nie.
5.5 Die kliënt mag geen werknemers van Green Finger Bins hinder of ophou in die uitvoering van hulle pligte in terme van hierdie ooreenkoms nie.
5.6 Enige probleme wat die kliënt ingevolge hierdie ooreenkoms ondervind, moet onverwyld met Green Finger Bins bespreek word.
5.7 Green Finger Bins se kantoorure is weekliks van Maandag tot Vrydae 8h00 tot 16h00 en Saterdae 09h00 tot 15h00.
2
GREEN FINGER BINSREK NR :
DEBIETORDEROPDRAG
(Voltooi in drukskrif asb.)
VAN EN VOORLETTERS :
ADRES
SEL NR
DATUM 20
Aan: Green Finger Bins Geagte Meneer
Ingevolge Green Finger Bins voorwaardes (xxxx dit van tyd tot tyd gewysig mag word) voltooi en onderteken ek/ons die volgende onderneming.
Die besonderhede van my/ons bankrekening is xxxx volg:
BANK: | ||||||||||||||||||
TAK: | ||||||||||||||||||
REKENING NOMMER: | ||||||||||||||||||
TAKKODE: | ||||||||||||||||||
TIPE REKENING: | TJEK (LOPENDE) | XXXXX | TRANSMISSIE | |||||||||||||||
ONTTREKKINGSDAG: | 28 STE | 15 DE |
Ek/Ons versoek hiermee “dra dit aan u op” en magtig u om my/ons rekening by bogenoemde lank (of `n ander bank of tak waarheen ek/ons my/ons rekening mag oorplaas) met R
(en bedrag in woorde) te debiteer, “die bedrag nodig vir die betaling van die maandelikse tarief verskuldig ten
opsigte van die bogenoemde voorwaardes” op die onttrekkingsdag xxxx aangedui, van elke maand met ingang van
20 En vervolgens (al na die geval). Alle sodanige onttrekkings uit my/ons bankrekening deur u word hanteer asof dit deur my/ons persoonlik onderteken is.
Ek/Ons verstaan dat die onttrekkings wat hiermee gemagtig word deur `n rekenaar verwerk xxx word xxxx xxxxxx van `n xxxxxxx bekend as die ACB-Magneetbanddiens en ek/ons verstaan ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my/ons bankstaat of op `n bygaande strokie gedruk xxx xxxx.
Hierdie magtiging xxx xxxx my/ons gekanselleer word deur u skriftelik dertig xxx xxxxxx xx xxx, wat per vooruitbetaalde geregistreerde pos versend word, maar ek/ons verstaan dat ek/ons nie op `n terugbetaling xxx xxxxxx geregtig is wat u onttrek terwyl die magtiging van krag was indien sodanige bedrae regtens aan u verskuldig was nie.
Ek/Ons stem toe on enige bankkoste met betrekking tot onbetaalde debietonder(s), wat mag ontstaan deur my/ons toedoen, te betaal. Onderteken te op hierdie dag van 20
HANDTEKENING XXXX GEBRUIK VIR DIE ONDERTEKENING VAN TJEKS OPMERKING: (`n Gekanselleerde tjek moet vir bankkontrole doeleindes aangeheg word.)
3
ELEKTRONIESE BETALINGSOOREENKOM
GREEN FINGER BINSREK NR
VAN EN VOORLETTERS ADRES
TEL DATUM 20
Aan: Green Finger Bins Geagte Meneer
Ingevolge Green Finger Bins Voorwaardes (xxxx dit van tyd tot tyd gewysig mag word) onderneem ek/ons die volgende:-
1. Dat betalings maandeliks aan Green Finger Bins voor of op die laaste werksdag van die maand xxx geskied in die volgende bankrekening :
BANK : ABSA
REKENINGNOMMER: 000 938 1082
TAKKODE: 632005
TIPE REKENING: XXXXX
XXX: PRETORIA
2. My/ons betaling xxx identifiseerbaar wees deur die volgende inligting:
VAN & XXXXXXXXXXX / INSTANSIE NAAM DROMDIENSTE REKENINGNOMMER
3. Ek/Ons xxx xxxx betaling per faks / e-pos bevestig en die volgende inligting verstrek:
VAN & VOORLETTERS / INSTANSIE NAAM DROMDIENSTE REKENINGNOMMER DATUM VERSEND
BEDRAG VERSEND
4. Indien my/ons betaling nie geïdentifiseer kan word nie, verstaan ek/ons dat sodanige betalings nie as `n betaling beskou word nie en xxx ek/ons steeds aanspreeklik wees vir die uitstaande bedrag.
5. Voorts verstaan ek/ons dat die bewyslas vir betalings gemaak aan Green Finger Bins op my/ons berus.
Onderteken te op hierdie dag van 20
HANDTEKENING :
4
BETALINGSOOREENKOMS
GREEN FINGER BINSREK NR (Kantoor gebruik)
VAN EN VOORLETTERS:
ADRES:
DATUM 20
Aan: Green Finger Bins
Geagte Meneer
Ingevolge Green Finger BinsVoorwaardes (xxxx dit van tyd tot tyd gewysig mag word) onderneem ek/ons die volgende:-
1. Dat betalings maandeliks aan Green Finger Bins voor of op die laaste werksdag van die maand xxx geskied.
2. Indien my/ons betaling nie geïdentifiseer kan word nie, verstaan ek/ons dat sodanige betalings nie as `n betaling beskou word nie en xxx ek/ons steeds aanspreeklik wees vir die uitstaande bedrag.
3. Ek/ons verstaan dat ek/ons aanspreeklik is vir die verlies wat mag ontstaan indien geld wat in kontant gestuur word verlore raak of gesteel word.
4. Ek/ons stem toe om enige bankkoste met betrekking tot onbetaalde tjek(s) wat mag ontstaan deur my/ons toedoen, te betaal.
5. Voorts verstaan ek/ons dat die bewyslas vir betalings gemaak aan Green Finger Binsop my/ons berus.
Onderteken te op hierdie dag van 20
HANDTEKENING :
5