Totale vergoedingspakket: R1 067 587 – R1 386 637 per jaar, ’n prestasieverwante bonus uitgesluit • Dit is ’n vyfjaar-, vastetermyn- kontrakaanstelling wat vroegste 01/01/2022 begin.
MMUUNNIISSIIPPAALLEE BBEESSTTUUUURRDDEERR
Totale vergoedingspakket: R1 067 587 – R1 386 637 per jaar, ’n prestasieverwante
bonus uitgesluit • Dit is ’n vyfjaar-, vastetermyn-kontrakaanstelling
wat vroegste 01/01/2022 begin.
Die Munisipale Bestuurder, as Hoof van die Administrasie en Rekenpligtige Beampte, xxx verantwoordelik wees vir die algemene werkverrigting van die organisasie en die bestuur en xxxxxxx van die administratiewe en operasionele aspekte van die munisipaliteit ten einde die Raad se strategiese doelwitte te bereik.
Pligte/verantwoordelikhede: • Ontwikkel en bestuur ’n ekonomies doeltreffende, aanspreeklike administrasie wat toegerus is om die munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan te implementeer, om in ooreenstemming met die munisipaliteit se prestasiebestuurstelsel te funksioneer en om die behoeftes van die plaaslike gemeenskap te verstaan • Bestuur die lewering van dienste aan die plaaslike gemeenskap op ’n volhoubare en xxxxxxx xxxx • Die aanstelling, opleiding, dissipline en doeltreffende aanwending van personeel
• Bevorder goeie arbeidsverhoudinge en die nakoming van tersaaklike arbeidswetgewing • Adviseer die politieke strukture en politieke ampsdraers, en bestuur kommunikasie tussen hierdie partye en voer hulle besluite uit • Administreer en implementeer die munisipaliteit se verordeninge en ander wetgewing • Voer enige bevoegdhede uit en verrig enige pligte wat deur die munisipale Raad of xxxx xxxxx gedelegeerde bevoegdhede van die munisipaliteit opgelê word • Fasiliteer deelname deur die plaaslike gemeenskap aan sake van die munisipaliteit • Ontwikkel en handhaaf ’n xxxxxxx vir die evaluering van die gemeenskap se tevredenheid met munisipale dienste • Verrig enige ander funksie wat deur die munisipale Raad en as Rekenpligtige Beampte opgelê word • Verantwoordelik vir alle inkomste en uitgawes van die munisipaliteit, alle xxxxx, die delging van alle laste van die munisipaliteit, asook die behoorlike en noukeurige nakoming van toepaslike munisipale finansiële bestuurswetgewing.
Die suksesvolle kandidaat xxx aan die volgende vereistes voldoen: • B-graad of ’n gelykwaardige kwalifikasie op NKR vlak 7 (360 krediete) by ’n aanvaarbare instelling • Sertifikaat in Munisipale Finansiële Bestuur (SAQA kwalifikasie met ID-nommer 48965) vir rekenpligtige beamptes van munisipaliteite, xxxx bepaal in Regulasie 493 gedateer 15 Junie 2007, of moet die voorgeskrewe eenheidstandaarde binne 18 maande vanaf die aanstellingsdatum voltooi, xxxx bepaal in Goewermentskennisgewing No. 91 van 3 Februarie 2017, xxxx uitgevaardig is Staatskoerant No. 40593 • ’n Nagraadse kwalifikasie op gebiede wat met openbare administrasie verband xxx, xxx voordelig wees • ’n Minimum van vyf jaar toepaslike ervaring op senior bestuursvlak en ’n bewese institusionele transformasierekord in die openbare of privaat sektor • Die vereiste kernbevoegdhede xxxx uiteengesit in Bylae A en B van die Regulasies oor die Aanstelling en Diensvoorwaardes van Senior Bestuurders, Goewermentskennisgewing 21 in Staatskoerant 37245 gedateer 17 Januarie 2014 • Gevorderde kennis en begrip van toepaslike beleid en wetgewing • Gevorderde begrip van institusionele oorsigbestuurstelsels en prestasiebestuur
• Gevorderde begrip van raadswerksaamhede en die delegasie van bevoegdhede • Bewese rekord van goeie oorsigbestuur, oudit- en risikobestuur, begrotings- en finansiële bestuur • Vermoë om ’n innoverende en strategiese xxxxx xx xxxx • Goeie fasiliterings- en kommunikasievaardighede in ten minste twee van die drie amptelike tale van die Xxx-Kaap • ’n Geldige bestuurslisensie en geen misdaadrekord nie.
Let wel:
1. Die aanstelling xxx volgens die Raad se Diensbillikheidsplan geskied wat verteenwoordiging van die aangewese groepe verseker, insluitend diegene met gestremdhede in die munisipaliteit.
2. Xxxx xxx van kandidate verwag word om aan deeglike evaluering onderworpe xx xxxx, en om vorige en huidige werkgewers asook verwysings xx xxxxxx. Die verifiëring van kwalifikasies, misdaad- en kredietrekords, asook sekuriteitsklaring xxx uitgevoer word. Xxxx xxx van die kandidaat vereis word om alle finansiële belange bekend xx xxxx.
3. Alle aansoeke moet ingedien word met ’n gedetailleerde CV, gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies, ID en bestuurslisensie, die name van drie verwysings van huidige en vorige werkgewers (insluitend hulle huidige e-posadresse). Die aansoekvorm kan van die munisipale webwerf xxx.xxxxxxxx.xxx.xx afgelaai word. Die aansoek kan per e-pos gestuur word na xxxxxxxxxxxx@xxxxxxxx.xxx.xx of gepos word na die Bestuurder: Menslike Hulpbronbestuur, Posbus 29, Riversdal 6670. Navrae xxx xxxxx word aan Xxxxxx Xxxxxxx by 028 713 8099.
4. Die aansoek is onderworpe aan die ondertekening van ’n dienskontrak en prestasie-ooreenkoms ingevolge artikel 56 van die Munisipale Stelselswet. Die aanstelling xxx ingevolge die Regulasies oor die Aanstelling en Diensvoorwaardes van Senior Bestuurders gemaak word.
5. Hessequa Munisipaliteit voldoen aan die vereistes van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013 en het ’n privaatheidsbeleid wat van toepassing is. Aansoekers xxxxxxx toestemming dat hulle persoonlike inligting geliasseer en geprosesseer word.
DIE RAAD IS ’N XXXXX VOORSTANDER VAN ’N VOLLEDIG INGEËNTE WERKSMAG.
Sluitingsdatum: 4 Oktober 2021
Aansoekers xxx na afloop van die keuringsproses oor die uitkoms daarvan meegedeel word.
Die Raad behou die reg voor om nie ’n aanstelling xx xxxx nie.
Xxxxx Xxxxxx
Plaaslike Munisipaliteit
Die munisipale gebied xxxxx dienste aan Riversdal, Heidelberg, Slangrivier, Albertinia, Stilbaai, Jongensfontein, Melkhoutfontein,Witsand en Gouritsmond. Die pos is in Riversdal gesetel. Die Munisipaliteit is verbind tot goeie korporatiewe oorsigbestuur. Xxxxxxxx, oftewel “Mense van die Bome”, is ’n bewaarder van sy natuurlike biodiversiteit en kultuurerfenis.