WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT TENDER KENNISGEWING
WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT TENDER KENNISGEWING
WDM 36/2020
DIENSVERSKAFFINGS OOREENKOMS VIR SCADA EN TELEMETRIE VIR WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT WATERWERKE
Tenders word hiermee aangevra vir ‘n diensverskaffings ooreenkoms vir Scada en telemetrie vir weskus distriksmunisipaliteit waterwerke.
Tenders mag slegs op die voorgeskrewe tender dokumente ingedien word en is verkrygbaar vanaf Dinsdag, 22 September 2020 by die Voorsieningskanaalbestuurskantoor van die Weskus Distriksmunisipaliteit, Xxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxxxxx,tel: 000 0000000 teen ’n nie-terug betaalbare deposito van R 300-00 per dokument. Bankbesonderhede kan verkry word via e-pos: xxx@xxxx.xx.xx
Voltooide tenders in ‘n verseëlde koevert met endossement: “TENDER WDM 36/2020: SCADA EN TELEMETRIE”, moet voor 12:00 op Dinsdag, 20 Oktober 2020 in die tender bus van die Weskus Distriksmunisipaliteit, Xxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxxxxx, geplaas word waarna dit oopgemaak xxx word.
Funksionaliteit en die 80/20 punte formule xxxx uiteengesit in die Verkrygingsregulasies van 2017 xxx gebruik word om die tender te oorweeg.
Xxxxx xxx toegeken word aan tenderaars vir die verkryging van hul BBBEE status. Tegniese navrae xxx xxxxx word na Mnr J vd Merwe by tel. no 000 000 0000.
Tenderaars moet ‘n skrywe met pin kode, uitgereik deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, saam met die tenderdokument indien. Tenderaars moet ook verseker dat hulle op die Sentrale Verskaffersdatabasis (CSD) as ’n verskaffer geregistreer is.
Elektroniese tenders of faksimileë is nie toelaatbaar nie en tenders wat laat ontvang word of onvolledig is, xxx xxx in aanmerking geneem word nie. Die Raad is nie verplig om die laagste of enige tender te aanvaar nie.
Tenders xxx geld vir ‘n periode van 90 dae vanaf die tender sluitingsdatum.