DIENSKONTRAK
DIENSKONTRAK
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
met adres te:
hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die “WERKGEWER” genoem)
EN
met adres te:
(hierna die “WERKNEMER” genoem)
INGEVOLGE WAARVAN DIE PARTYE XXXX VOLG OOREENKOM:
1. AANSTELLING:
Die WERKNEMER word hiermee as in diens van die WERKGEWER aangestel xxxxx aanstelling die WERKNEMER hiermee aanvaar.
2. DUUR
2.1 Hierdie ooreenkoms tree in xxxxxxx vanaf (datum) en dit xxx vir ‘n onbepaalde tyd voortduur totdat dit in terme van hierdie ooreenkoms beëindig word.
2.2 Die WERKNEMER se aanstelling (in geval van ‘n nuwe aanstelling) is onderhewig aan ‘n twee (2) maande proeftydperk gedurende xxxxx periode die WERKGEWER die reg het om die dienste van die WERKNEMER aan die hand van ‘n substantiewe en billike rede te beëindig. Een week skriftelike kennisgewing van beëindiging van xxxxx xxx aan die werknemer gegee word, voor verstryking van die proeftydperk.
2.3 Substantiewe en proseduriële billikheid sluit in dat die WERKNEMER geregtig is op ‘n geleentheid om op aantuigings te antwoord en om ‘n beslissing vanaf die WERKGEWER te ontvang. In hierdie xxxxxx xxx die WERKGEWER aan die regsvereistes van dissiplinêre optrede voldoen.
3. DIE WERKNEMER SE VERPLIGTINGE
3.1 Die basiese verpligting van die WERKNEMER teenoor die WERKGEWER hou in die verpligting tot die uitvoering van die WERKGEWER se regmatige opdragte; die verpligting tot goeie trou; die verpligting tot sorgsaamheid; en die verpligting tot redelike bekwaamheid en bevoegdheid.
3.2 Sonder om enigsins die omvang van gemelde verpligtinge te beperk, is die WERKNEMER verder verplig om die bepalings van hierdie ooreenkoms stiptelik na te kom, om nie enige van die WERKGEWER se eiendom wan aan xx xxxx nie, nie geregtig om vertroulike inligting wat in die loop van sy / diens verkry is te openbaar nie, en hom / xxxx xx hou aan die algemene gedragskode in die werkplek teenoor mede- werknemers, kliënte en pasiënte.
3.3 Die WERKGEWER onderneem om ‘n pligtestaat op te stel wat in ooreenstemming met die WERKNEMER se posbeskrywing xxx xxxx en hierdie xxxxx xxx op die personeellêer van die WERKNEMER gehou word.
4. WERKPLEK
Xxxx xxx van die WERKNEMER verwag word om sy / haar diens xx xxxxx te die volgende kantore: met dien verstande dat daar van die WERKNEMER vereis kan word om op verskillende plekke xx xxxx nadat die WERKNEMER skriftelik daarvan in xxxxxx xxxxxx is.
5. DIENSURE
5.1 Diensure xxx xxxx vanaf 08h00 tot 17h00 vnaf Maandag tot Vrydag. Xxxx xxx van die werknemer verwag word om Saterdae vanaf tot xx xxxx. Die werkgewer xxx xxx van die werknemer verwag om meer as 45 ure per week normale ure xx xxxx nie.
5.2 Die WERKNEMER xxx geregtig wees op ‘n etenspouse van 30 aaneenlopende minute. Onderbrekings word normaalweg nie toegelaat nie, alhoewel bedryfsomstandighede ‘n onderbreking kan regverdig, waarna die ekwivalente tyd aan die werknemer afgegee xxx word.
5.3 Met aanvaarding van hierdie kontrak verklaar die werknemer hom/haar bereidwilligheid om xxxxxx xx xxxx. Xxxxxx xxx op redelike versoek deur die WERKNEMER verrig word en die WERKGEWER xxx die werknemer ooreenkomstig die Wet op Basiese Diensvoorwaardes vergoed.
6. VERGOEDING
Die WERKNEMER xxx geregtig wees op die volgende vergoeding:
6.1 ‘n Maandelikse salaris van R
6.2 ( Opsioneel ) ‘n Jaarliks diskressionere bonus gelykstaande aan een maand se xxxxxxx xxx aan die WERKNEMER betaal word gedurende die WERKNEMER se verjaarsdagmaand (*of: in die maand van Desember). Die betaling van sodanige bonus xxx eers na die verloop van 12 maande aaneenlopende diens in xxxxxxx tree.
6.3 Die WERKNEMER gee hiermee toestemming dat die WERKGEWER aftrekkings xxxx gemagtig deur enige wetgewing van sy/haar salaris mag doen.
7. VERLOF
7.1 JAARLIKSE VERLOF
7.1.1 Die WERKNEMER is geregtig op 21 (EEN EN TWINTIG) opeenvolgende dae verlof in ‘n jaarlikse verlof siklus.
7.1.2 Die verlof xxx xxxx die WERKGEWER toegestaan word vanaf ‘n datum xxxx xxxx xxx / xxxx bepaal ter enige tyd maar nie later as 6 (SES) maande na die voltooiing van die 12 (TWAALF) maande verlof siklus nie.
7.1.3 By beëindiging van die WERKNEMER se xxxxx xxx die WERKGEWER aan die WERKNEMER sy / haar volle salaris betaal ten opsigte van xxxxxx wat die WERKNEMER toegeval het maar nie aan hom / haar toegestaan is voor die datum van beëindiging van diens nie.
7.1.4 Die WERKNEMER is nie geregtig om verlof op te hoop nie en verbeur alle verlof nie geneem nie.
7.2 SIEKVERLOF
Die WERKNEMER is geregtig op siekverlof gedurende ‘n verlof siklus van 36 (SES EN DERTIG) maande.
Die WERKNEMER xxx geregtig wees op siekverlof gelykstaande aan die aantal dae normaalweg gewerk gedurende ‘n 6 (SES) weke periode. Gedurende die eerste 6 (SES maande van aaneenlopende diens by die WERKGEWER xxx die WERKNEMER geregtig wees op 1 (EEN) xxx xxxx verlof vir elke 26 (SES EN TWINTIG) dae gewerk.
Die WERKNEMER moet aan die WERKGEWER ‘n mediese sertifikaat verskaf wanneer aansoek gedoen word vir xxxx verlof. Die mediese sertifikaat moet uitgereik wees en onderteken wees deur ‘n mediese praktisyn of persoon wat gesertifiseer is om diagnoses xx xxxx en pasiënte te behandel en wat geregistreer is by ‘n professionele raad.
7.3 KRAAMVERLOF
7.3.1 Die WERKNEMER is geregtig op onbetaalde kraamverlof vir ‘n maksimum periode van VIER (4) maande, xxxxx verlof ‘n aanvang mag neem, VIER (4) weke voor die geboorte, xxxxx xxxxxx op ooreengekom word of op ‘n datum xxxx xxxx ‘n mediese praktisyn bepaal met inagneming van die WERKNEMER of ongebore kind se gesondheid.
7.3.2 Die WERKNEMER xxx die WERKGEWER ten minste 4 (VIER) weke voor die aanvang van die kraamverlof, van die betrokke datums in xxxxxx xxxx.
7.3.3 Die WERKNEMER mag nie werk vir ‘n periode van 6 (SES) weke na die geboorte nie, tensy ‘n mediese praktisyn anders sertifiseer.
7.3.4 Na sodanige kraamverlof xxx die WERKNEMER geregtig wees xx xxxx diens by die
WERKGEWER xx xxxxxx.
7.4 VERLOF VIR GESINSVERANTWOORDELIKHEID
Gedurende elke jaarlikse verlof siklus xxx die WERKNEMER geregtig wees op drie dae betaalde verlof. Die WERKNEMER xxx geregtig wees om verlof te neem in die volgende gevalle:
7.4.1 Wanneer die WERKNEMER se kind gebore word; of
7.4.2 Wanneer die WERKNEMER se kind xxxx is; of
7.4.3 In die geval van dood van die WERKNEMER se ouer, aangenome ouer, grootouer, kind, aangenome kind, kleinkind, xxxxx of suster.
7.4.4 Sodanige verlof kan geneem word ten opsigte van ‘n hele of ‘n gedeelte van ‘n dag, en is die WERKGEWER geregtig op redelike bewys alvorens sodanige verlof toegestaan word.
Die WERKGEWER xxx geregtig wees om van die WERKNEMER te verwag dat hy/sy redelike bewys moet voorle van die gebeurlikheid waarvoor aansoek gedoen word vir verlof.
Xxxxxx nie geneem gedurende die betrokke verlofsiklus word verbeur aan die einde van die verlof siklus.
8. OPENBARE VAKANSIEDAE
Die WERKNEMER is geregtig op sodanige openbare vakansiedae as wat deur wetgewing bepaal mag word. Xxxxxxxx aan die WERKNEMER xxx geskied in terme van die bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 75 van 1997, xxxx gewysig.
9 BEëNDIGING
9.1 Hierdie ooreenkoms xxx xxxx enige een van die partye beëindig word deur die gee van EEN (1) maand skriftelike kennisgewing van sodanige beëindiging, die een aan die ander.
9.2 Sodanige kennisgewing kan slegs gegee word op die 1ste dag van daardie besondere maand en kennisgewing deur die WERKGEWER mag nie gegee word gedurende die verloftydperk waarop die WERKNEMER ingevolge hiervan op geregtig is nie.
9.3 Die WERKGEWER mag hierdie kontrak beëindig op grond van wangedrag, waartydens ‘n korter kennisgewing tydperk van diensbeëindiging gegee mag word. Diensbeëindiging op grond van wangdrag xxx geskied in terme van die vereistes gestel deur die Wet op Arbeidsverhoudinge, 66 van 1995, xxxx gewysig.
10. DIENSSERTIFIKAAT
By beëindiging van diens is die WERKNEMER geregtig op ‘n dienssertifikaat met sodanige besonderhede daarin vervat xxxx wat die Wet op Basiese Diensvoorwaardes vereis.
ALDUS GEDOEN EN GETEKEN TE
Op hierdie dag van 20
WERKGEWER
WERKNEMER
AS GETUIES
1.
2.