Aangewese Diensverskaffer (ADV) vir Chroniese Medikasie
Aangewese Diensverskaffer (ADV) vir Chroniese Medikasie
Sapphire |
Xxxxx |
Xxxx |
Emerald |
Onyx |
Bringing health within your reach
’n Oorsig
Aangewese Diensverskaffer (ADV) vir Chroniese Medikasie
Medipost Apteek is die Aangewese Diensverskaffer (ADV) wat deur GEMS aangestel is om na GEMS-lede se behoeftes rakende chroniese medikasie om xx xxxx. Die Skema het ’n eksklusiewe kontrak met Medipost om chroniese medikasie aan sy lede op die Sapphire-, Xxxxx-, Xxxx-, Emerald- en Onyx-opsies te verskaf. Die ADV vir chroniese medikasie bied aan lede ’n string voordele, xxxx meer bekostigbare pryse, gerieflike aflewering by ’n adres van die lid se keuse en kliniese raad oor die gebruik van chroniese medikasie.
Die ADV vir chroniese medikasie is toegespits op die bestuur van die pasiënt se individuele medikasiebehoeftes in ’n omgewing xxx xxxxxx vertroulikheid oor pasiënte. Gekwalifiseerde beroepsaptekers is vir persoonlike raadpleging beskikbaar om jou te help met aangeleenthede rakende chroniese medikasie, xxxx die toepaslike gebruik van medikasie.
Ons is verbind tot die hoogste etiese standaarde en is onversetlik rakende kwessies xxxx voldoening aan die Skemareëls en alle wette wat die farmaseutiese omgewing reguleer.
Wat is chroniese medikasie?
Chroniese medikasie sluit in:
• Medikasie vir lewensbedreigende siektes, byvoorbeeld suikersiekte, hoë bloeddruk, ens.;
• Medikasie wat deurgaans gebruik word om belemmerende chroniese siektes te behandel wat produktiwiteit en lewensgehalte betekenisvol inkort; en
• Duur korttermyn-medikasie wat ander duur behandeling, xxxx hospitalisasie, xxx voorkom.
As jou dokter medikasie voorskryf wat jy moet gebruik onder enige van die bogenoemde omstandighede, moet jy aansoek doen om registrasie by GEMS se program vir chroniese medikasie. Dit beteken dat die medikasie (indien goedgekeur) uit jou voordele vir chroniese, en nie akute medikasie nie, betaal xxx word. Dit xxx verseker dat jy die meeste kry uit die beskikbare fondse vir akute medikasie wat net vir kort tydperke nodig is.
Hoe doen ek aansoek vir die program vir chroniese medikasie?
• Skakel GEMS by 0860 00 4367 en vra vir ’n aansoekvorm rakende chroniese medikasie, of laai een af van xxx.xxxx.xxx.xx.
• Elke afhanklike op jou mediese hulpskema wat chroniese medikasie benodig, moet ’n aparte aansoekvorm invul. Xx xxxx die aansoekvorm net een keer vir elke lid van die xxxxx in te vul.
• Die dokter wat jou behandel, moet ’n xxxx van die vorm voltooi.
• Maak seker dat jou aansoekvorm volledig ingevul en deur jou en jou dokter onderteken is.
• Xxx aansoek moet ’n ooreenstemmende herhalende voorskrif vir ses maande insluit.
• Faks die voltooide vorm en voorskrif vir oorweging na 0866 51 8009.
• As jou aansoek goedgekeur is, xxx jy ’n Mediese Toegangskaart kry waarop die medikasie aangedui word wat vir betaling uit jou voordeel vir chroniese medikasie goedgekeur is.
Bywerking van die chroniese magtiging ná registrasie kan gedoen word deur ’n voorskrif met besonderhede oor die verandering in medikasie aan 0866 51 8009 te stuur.
Hoe om jou chroniese medikasie van die ADV vir chroniese siektes te kry
As jy vir die eerste keer chroniese medikasie begin gebruik, faks asseblief jou voltooide aansoekvorm vir GEMS se chroniese voordeel, ondersteunende dokumentasie en jou herhalende voorskrif vir ses maande na
0866 51 8009.
Jou aansoek xxx xxxx die Departement van Bestuurde Gesondheidsorg oorweeg word. As dit goedgekeur word, xxx jy ’n SMS en geskrewe bevestiging van die Departement van Bestuurde Gesondheidsorg ontvang. Die ADV vir chroniese voordele xxx xxx xxx profiel opstel, jou kontak om
afleweringsreëlings te tref en daarna jou medikasie voorberei en aflewer by die xxxxx xxx xxx xxxxx. As jou volledige aansoek afgekeur word, xxx jy ’n SMS ontvang en geskrewe kennisgewing van die Departement van Bestuurde Gesondheidsorg.
As jy alreeds vir chroniese medikasie geregistreer is en jou behoefte aan chroniese medisyne wil bywerk, faks asseblief jou nuwe voorskrif (lidmaatskapnommer en kontakbesonderhede moet duidelik aangedui wees) vir jou GEMS-medisynetoegangskaart vir chroniese medikasie na 0866 51 8009.
Indien die volgende gebeur...
1. Daar is veranderinge aan my behoeftes vir chroniese medikasie vir ’n spesifeke maand?
As jy sekere medikasie in ’n spesifieke maand nie wil hê nie, lig asseblief die ADV vir chroniese medikasie in deur ’n “GEMS Chronic Medication Delivery Amendment Form” (GEMS-afleweringswysigingsvorm vir Chroniese Medikasie) te voltooi. Dit kan van xxx.xxxx.xxx.xx onder “Forms” of deur 0860 00 4367 verkry word.
Jou versoek moet ons ten minste vyf werksdae voordat jou medikasie weer afgelewer sou word, bereik. Dit xxx xxxx volg gestuur word:
of faks: 0866 51 8009 | of per telefoon na 0860 00 4367 |
of ’n brief aan: GEMS Chroniese ADV, Postnet Kamers 43, Privaatsak X1, Queenswood, 0121 |
2. Ek kry my chroniese medikasie by my plaaslike apteek in plaas van Medipost?
Xx xxx xxxx xx enige verskaffer van chroniese medikasie te gebruik. GEMS xxx xxxxx net 100% xxx xxxx vir chroniese medikasie betaal as die medikasie op die Skema se voorskriflys (lys van goedgekeurde chroniese medikasie) vir jou opsie verskyn en van Medipost, die ADV, ingevolge die Skemareëls verkry is.
Voorts xxx jy ’n gedeeltelike voor-bybetaling van 30% moet doen omdat die ADV nie gebruik word nie as jy die chroniese medikasie van enige ander verskaffer xxxx jou dokter of apteek bekom. GEMS vra geen bybetaling of administrasiefooi nie vir die hantering en verwerking van voorskrifte vir medisyne wat op die Skema se voorskriflys verskyn en binne die MPL (Medisyne-pryslys) se aanbevole prys is wanneer medikasie van die ADV vir chroniese medikasie verkry word.
Om jou medikasie van die ADV vir chroniese medikasie te verkry, xxx xxx help om geld en tyd te bespaar. Jou chroniese- medikasievoordeel xxx ook xxxxxx hou.
?
3. My dokter verander my medikasie in die middel van die maand?
As jou dokter die soort, sterkte of dosis van jou chroniese medikasie verander, lig ons asseblief oor die verandering in deur jou nuwe voorskrif so gou moontlik na 0866 51 8009 te faks. Ons moet jou nuwe voorskrif saam met die bygewerkte magtigingskennisgewing vir chroniese medikasie ontvang voordat ons die nuwe items kan voorsien. Sapphire- en Xxxxx- lede moet daarop let dat hul nuwe voorskrifte deur ’n dokter wat aan die GEMS-netwerk behoort, uitgeskryf moet word.
’n Apteker xxx xxxxx maak dat jou aansoek om magtiging vir chroniese medikasie binne 48 uur oorweeg word. ’n Xxxxxxx xxx jou ook kontak om:
• Die nuwe medikasie aan jou te verduidelik (newe-effekte/ aanwysings vir gebruik ens.).
• Jou goedkeuring te kry om ’n generiese alternatief te verskaf, indien toepaslik.
• Jou in xxxxxx xx stel van enige bybetalings van toepassing op jou medikasie.
• ’n Paslike afleweringsdatum vir die nuwe medikasie vas te stel.
• Verdere antwoorde oor die aflewering van jou chroniese medikasie te beantwoord.
Indien die volgende gebeur... (voortgesit)
4. Ek benodig medikasie wat nie op die voorskriflys of binne die MPL se aanbevole prys is nie?
Dit is moontlik dat medikasie wat deur jou dokter voorgeskryf is nie op GEMS se voorskriflys vir chroniese medikasie van toepassing op jou opsie, verskyn nie.
As xx xxx ’n xxxxxx op die voorskriflys kan of wil gebruik nie, sal jy ’n bybetaling vir die item moet doen, wat ’n persentasie van die prys van die middel wat nie op die voorskriflys verskyn nie, xxx xxxx. Of jy xxx die item uit jou eie sak moet betaal.
As xx xxx ’n generiese plaasvervanger kan gebruik nie, of verkies om dit nie te gebruik nie waar een beskikbaar is, mag dit nodig wees dat jy ’n bybetaling vir daardie item doen. Dit xxx die verskil wees tussen die MPL se aanbevole prys en die prys van die voorgeskrewe item.
Xx xxx jou bybetaling op een van die volgende wyses doen:
a. Debietorder of kredietkaart
Vir debietorders of kredietkaarttransaksies moet jy ’n vorm voltooi wat van xxx.xxxx.xxx.xx of www. xxxxxxxx.xx.xx afgelaai kan word. Hierdie vorm gee die ADV vir chroniese medikasie die magtiging om voort te gaan met die debietordertransaksie. Die vorm kan ook op versoek aan jou verskaf word.
Sodra jy ons van ’n geskrewe magtiging vir ’n debietordertransaksie voorsien, xxx ons die transaksie laat deurgaan op die datum wat jy aangedui het (15de of laaste xxx xxx xxxx maand).
As xx xxx wil hê dat ons moet voortgaan met verdere debietordertransaksies nie, sal jy een maand se geskrewe kennis van die beëindiging van hierdie ooreenkoms moet gee. As xx xxxxx met die kansellasie steeds geld aan die ADV vir chroniese medikasie skuld, xxx jy alternatiewe reëlings vir die betaling van die uitstaande bedrag moet tref.
?
b. ’n Elektroniese oorplasing van geld of regstreekse deposito in een van twee Medipost-bankrekeninge.
Ons bankbesonderhede word saam met jou rekeningstaat aan jou verskaf. Dit word ingesluit by jou medisynepakkie en kan ook op versoek beskikbaar gestel word. Jy xxx die depositostrokie as bewys van betaling aan 0866 51 8009 moet faks. Xxx asseblief jou lidmaatskapnommer as verwysing op die depositostrokie.
c. Kredietkaart
Sodra jy ons van ’n geskrewe magtiging en jou kaartbesonderhede voorsien het, xxx ons die kredietkaarttransaksie laat deurgaan op die datum wat ons jou pakkie aan jou stuur.
Ons xxx xxx altyd inlig oor alle betalingstransaksies wat plaasgevind het en jy xxx ook alle betalingstransaksies vir jou chroniese medikasie xxx xxxx op ’n staat wat by jou maandelikse medikasie-afleweringspakkie ingesluit word. Doen asseblief alle betalings voor jou volgende pakkie afgelewer word om te verseker dat jou voorraad medikasie gereeld aangevul word.
Indien die volgende gebeur... (voortgesit)
5. My bybetaling is onsuksesvol?
a. Debietorder
As die debietorder onsuksesvol is, xxx jy die bankgelde/ koste moet betaal en ons xxx xxx xxxxxx xx alternatiewe reëlings vir betaling te tref.
b. Kredietkaart
As die kredietkaarttransaksie afgewys word, xxx ons jou kontak om alternatiewe reëlings vir betaling te tref.
c. Regstreekse deposito’s of elektroniese oordragte
Om toewysing van jou betaling aan jou profiel te verseker, moet jy asseblief ’n betalingsbewys aan 0866 51 8009 faks. Gebruik asseblief jou GEMS-lidmaatskapnommer as ’n verwysingsnommer op die depositostrokie en bewys van betaling. Doen asseblief alle betalings voor jou volgende pakkie afgelewer word om te verseker dat jou voorraad medikasie gereeld aangevul word.
6. My jaarlikse voordeel vir chroniese medikasie is uitgeput?
Xx xxx voortgaan om jou medikasie privaat op ’n kontantgrondslag te koop. Die betalingsmetodes onder punt 4 xxx van toepassing wees.
?
7. XXXX keur my eis af om ander redes as dat my voordeel vir chroniese medikasie uitgeput is?
’n Konsultant xxx die rede vir die afkeuring ondersoek, jou oor die probleem inlig en alles doen om jou te help om die probleem op te los.
Kontak ons by 0860 00 4367 as jy enige verdere vrae het.
Vrae wat dikwels gevra word
1. Hoe dikwels moet ek die ADV vir chroniese medikasie van ’n herhaalbare voorskrif voorsien?
Xxxx met enige ander apteek moet jy ons voorsien van ’n geldige afskrif van jou dokter se oorspronklike voorskrif voordat ons die medikasie aan jou kan verskaf. Dit is ’n regsvereiste. Sapphire- en Xxxxx-lede moet ons voorsien van ’n nuwe voorskrif, uitgeskryf deur ’n dokter wat aan die GEMS-netwerk behoort.
’n Herhalende voorskrif is nie vir xxxxxx geldig nie as die gespesifiseerde herhalings, wat van krag is vanaf die datum op die voorskrif. ’n Voorskrif kan nie vir meer as ses maande herhaal word nie. Ons xxx xxx een maand voordat ons jou laaste herhaling aan jou stuur en weer ’n maand daarna daaraan herinner (skriftelik, per SMS of telefonies) om ons van ’n nuwe voorskrif van jou xxxxxx xx voorsien. Ons kan nie verdere medikasie aan jou stuur voordat ons jou nuwe voorskrif ontvang het nie.
2. Kan my medikasie by my huis- of werksadres afgelewer word?
Ja, jou medikasie kan by jou huis- of werksadres afgelewer word.
’n Verantwoordelike gemagtigde persoon moet beskikbaar wees om die pakkie te ontvang en daarvoor te teken as xx xxx daar is om dit te ontvang nie.
’n “Deuraflewering” xxx xxxxxx duur in afgeleë buitegebiede. Aflewering by jou naaste poskantoor mag in hierdie geval ’n beter xxxxx xxxx.
Jy het nie ’n posbus by die poskantoor nodig om jou medikasie daar af te haal nie omdat die ADV vir chroniese medikasie se koerierdiens ’n ooreenkoms met die poskantoor het om hul pakkietoonbankdiens regoor die land te gebruik. Poskantoorstrokies xxx xxx uitgereik word nie.
As jy die poskantooropsie met die aflewering van jou medikasie xxx xxxx, verskaf asseblief die naam en poskode van jou naaste poskantoor aan ons ten minste vyf werksdae voordat xx xxx medikasie moet ontvang, of voltooi ’n “GEMS Chronic Medication Delivery Amendment Form”, wat van www.gems.
xxx.xx onder “Forms” afgelaai kan word. Vorms kan ook verkry word deur 0860 004 367 xx xxxxxx.
Stuur hierdie vorm asseblief aan ons terug per:
of faks: 0866 51 8009 | of telefoonoproep na 0860 00 4367 |
of ’n brief aan: GEMS Chroniese ADV, Postnet Kamers 43, Privaatsak X1, Queenswood, 0121 |
3. Hoe xxx ek weet wanneer ek my medikasie by die poskantoor kan afhaal?
Jy xxx ’n SMS met ’n opsporingsnommer vir die pakkie ontvang. As xx xxx ’n selfoon het nie, sal ’n GEMS-konsultant jou oor die opsporingsnommer skakel.
Jy of die persoon wat die pakkie namens jou afhaal, moet identifikasie kan verskaf en by die pakkietoonbank van jou poskantoor vir die ontvangs daarvan teken.
Vrae wat dikwels gevra word (voortgesit)
4. Hoe xxx ek weet watter items ek xxxxxxxx xxx ontvang en wanneer ek aflewering kan verwag?
Elke pakkie xxx ’n afleweringsnota hê waarin die xxxxxxxx xxx staan:
• die items wat volgens jou lêer volgende afgelewer xxx word;
• die aantal herhalings nog beskikbaar vir elke item;
• die poskantoor of afleweringsadres waarheen die medikasie gestuur xxx word;
• die datum waarop die volgende pakkie beskikbaar xxx xxxx om afgehaal of afgelewer te word;
• die koste van die medikasie namens jou deur Medipost van die Skema geëis; en
• enige bedrag deur jou aan Medipost Apteek verskuldig.
5. Hoe maak Medipost seker dat die “koue ketting” gehandhaaf word waar lede items benodig wat xxxxx xxxx toestande geberg moet word?
Pakkies met items wat xxxxx xxxx toestande geberg moet word xxxx insulien, word daagliks om 17:00 verpak en versend. Die pakkie word as “Verkoel en Breekbaar” gemerk en versend met yspakke om die korrekte bergingstoestande te behou. ’n Konsultant xxx xxx ook die dag nadat die medikasie gestuur is, kontak xx xxxxx xx xxxx dat xx xxx pakkie ontvang het.
6. Hoe veilig is dit om my medikasie met ’n koerier te stuur?
Die medikasie word in beskermende materiaal toegedraai om te verseker dat dit nie tydens die vervoer daarvan beskadig word nie. Items in breekbare houers word in plastiekhouers geplaas en na behore gemerk. Die pakkies word met ’n oornagkoerierdiens gestuur en ’n unieke opsporingsnommer word aan elke pakkie toegeken sodat dit maklik gevind kan word. In gevalle waar die poskantoor gebruik word, moet die persoon wat die pakkie afhaal vir die ontvangs van die medikasie teken en ’n geldige identifikasie en die verwysingsnommer van die pakkie as bewys verskaf. Sien vraag 2 vir besonderhede oor hoe om die poskantoor-afleweringsopsie xx xxxx.
7. Word my inligting vertroulik gehanteer?
Die ADV vir chroniese medikasie is daartoe verbind om jou persoonlike en behandelingsbesonderhede vertroulik xx xxx.
Items hoef nie na jou werk- of huisadres gestuur te word as jy voel dit kan vertroulikheid in die gedrang bring nie. Ons kan dit by ’n poskantoortoonbank aflewer waar jy die medisyne xxxx vir jou gerieflik is, kan afhaal. Sien vraag 2 vir meer besonderhede oor hoe om die poskantoor-afleweringsopsie xx xxxx.
Alle pakkies word in ondeursigtige verpakking toegedraai, wat vertroulikheid verder beskerm.
8. Is dit maklik om my afleweringsadres te verander?
Stel ons asseblief ten minste vyf werksdae voor jou geskeduleerde afleweringsdatum in kennis as jy vir ’n gespesifiseerde tydperk nie by jou adres gaan wees nie, byvoorbeeld as jy met vakansie gaan. Of xx xxx ons in xxxxxx xxxx xxxx die voltooiing van ’n “GEMS Chronic Medication Delivery Amendment Form” wat van xxx.xxxx.xxx.xx onder “Forms” of op versoek deur 0860 00 4367 xx xxxxxx, verkry kan word.
Stuur hierdie vorm asseblief aan ons terug per:
of faks: 0866 51 8009 | of telefoonoproep na 0860 00 4367 |
of ’n brief aan: GEMS Chroniese ADV, Postnet Kamers 43, Privaatsak X1, Queenswood, 0121 |
Vrae wat dikwels gevra word (voortgesit)
9. Is dit moontlik om meer as een maand se voorraad medikasie te kry as ek vir ’n ruk uit die land gaan wees?
Ingevolge die Skemareëls mag ons jou van bykomende medikasie voorsien as jy oorsee of uit die land gaan. Goedkeuring is onderworpe aan die Skema se reëls, vereistes, voorwaardes en protokol. Skakel asseblief 0869 00 4367 vir meer inligting.
10. Wat is die voorvereistes vir die reseptering van medikasie genoem in skedule 6 of 7?
In ooreenstemming met regsvereistes, moet alle voorskrifte vir medikasie genoem in skedule 6 of 7 aan die volgende reëls voldoen vir die voorskrifte xx xxxxxx xx xxxx:
• Die voorskrif moet deur die dokter op die dokter se briefhoof/voorskrifblad uitgeskryf word.
• Die voorskrif is net vir 30 dae vanaf die datum daarop geldig.
• Die hoeveelheid van die produk wat verskaf moet word, moet in woorde en syfers geskryf word.
• Die pasiënt se naam en fisiese adres moet ingesluit word.
• Die voorskrif moet deur die dokter onderteken wees.
• Net voorraad vir 30 dae van die item mag in elke siklus van 28 dae aan die pasiënt verskaf word.
• Ons kan net jou medikasie aan jou voorsien as ons die oorspronklike voorskrif ontvang het. Jy moet die oorspronklike voorskrif maandeliks per geregistreerde pos aan ons stuur, en genoeg tyd laat vir die dokumente om ons te bereik.
• Geen afskrifte of reproduksies van voorskrifte xxx aanvaar word nie.
• Ons kan jou net van medikasie voorsien as ons die oorspronklike geldige voorskrif het.
• ’n Konsultant van die ADV vir chroniese medikasie xxx xxx xxxxxx xx die verskaffingsproses rakende skedule 6 of 7 te verduidelik sodra jy magtiging ontvang het xx xxxxx medikasie op chronies te ontvang.
11. Wat gebeur as ek nie my medikasie afhaal nie?
Die koerier of poskantoor xxx die medisyne aan die ADV vir chroniese medikasie terugstuur. ’n Konsultant xxx xxx xxxxxx
xx uit xx xxxx waarom jou medikasie nie afgehaal is nie. Jy xxx xxx verdere reëlings tref sodat dit weer gestuur kan word.
12. Ek beplan om uit GEMS te bedank. Xxxxxx uitwerking xxx dit hê op aflewerings van die ADV vir chroniese medikasie?
Verwittig asseblief die ADV vir chroniese medikasie ’n maand voor die tyd as jy uit die Skema wil bedank, sodat ons die maandelikse aflewering van jou chroniese medikasie kan kanselleer. Dit is belangrik omdat die ADV vir chroniese medikasie nie medikasie buite jou registrasietydperk behoort te verskaf nie. As dit gebeur, xxx die Skema die ADV vir chroniese medikasie betaal, onderworpe aan die Skemareëls. Jy xxx xxx hierdie bedrae aan die Skema moet betaal.
Vinnige Verwysingsgids
Besonderhede | Sapphire, Xxxxx | Xxxx, Emerald, Onyx |
Telefoonnommer | 0860 00 4367 | |
Faksnommer | 0866 51 8009 | |
E-posadres | ||
Posadres (uitgesluit medikasievoorskrifte van toepassing op Skedule 6/7) | GEMS Chroniese ADV, Postnet Kamers 43, Privaatsak X1, Queenswood, 0121 | |
Posadres (uitgesluit medikasievoorskrifte van toepassing op Skedule 6/7) | Medipost xxx telefonies adviseer | |
Voorskrif moet geskryf wees deur | Dokter op GEMS-netwerklys alleenlik | Geen beperking |
Afleweringsadres | Xxxx xxxx lid met ADV ooreengekom | |
Bybetalings: | ||
Chroniese medikasie verkry van plaaslike apteek of nie deur ADV nie | Hele xxx xxx verwerp word of glad nie betaal word nie | Bybetaling van 30% van die ingediende prys van die eis vir nie- gebruik van ADV, onderworpe aan die Medisynepryslys (MPL) en Skemareëls |
Chroniese medikasie verkry van Medipost | Geen bybetaling onderworpe aan Skemareëls | Bybetalings geld waar van toepassing ingevolge voorskriflyste, Medisynepryslys (MPL) en Skemareëls |
Akute of selfmedikasie verkry van Medipost of plaaslike apteek | Slegs items in die voorskriflys xxx betaal word by netwerkapteek of Medipost xxxx gestel in Skemareëls | Bybetalings geld waar van toepassing ingevolge Medisynepryslys (MPL) en Skemareëls |
Afhandelingstyd vir finalisering van: | ||
Magtiging vir chroniese medikasie deur MHRS | Tot 5 werksdae, onderworpe aan ontvangs van vereiste dokumentasie | |
Aflewering van chroniese medikasie | Binne 2 dae vanaf die ontvangs van magtiging en geldige ooreenstemmende voorskrif |
GEMS is ’n beperkte mediese skema vir staatsdienswerknemers en is geregistreer as ’n mediese skema ingevolge die Wet op Mediese Skemas, 131 van 1998. Dit doen verslag aan die Registrateur van die Raad op Mediese Skemas. GEMS is ’n regsentiteit onder beheer van ’n onafhanklike Raad van Trustees wat opgewasse en geskik is om die sake van die Skema te bestuur.
Kontak ons
GEMS ADV vir Chroniese Medikasie | |
Postnet Kamers 43 | |
Tel 0000 00 0000 | Privaatsak X1 |
Faks 0866 518 009 | Queenswood |
0121 |
Ander belangrike GEMS- kontakbesonderhede |
Mediese noodnommer: 0800 44 4367 |
GEMS-oproepsentrum: 0860 00 4367 |
Faks: 0861 00 4367 |
Besoek xxx.xxxx.xxx.xx vir meer inligting.
Oproepsentrum 0860 00 4367