GEREELDE HERNUWING VAN VASTE-TERMYN KONTRAKTE OM PERMANENTE AANSTELLING TE VERMY
GEREELDE HERNUWING VAN VASTE-TERMYN KONTRAKTE OM PERMANENTE AANSTELLING XX XXXXX
Wat is die regsposisie? Wat word aanbeveel?
Hou alle dokumente van alle werknemers.
Kontrakte vir permanente werk moet diensvoorwaardes stipuleer. Stel werknemers sover moontlik voltyds aan.
Kommentaar
ARBEIDSMAKELAARS EN ONAFHANKLIKE KONTRAKTEURS
Wat is die regsposisie? Wat word aanbeveel?
Makelaars en kontrakteurs moet aan dieselfde wetgewing as alle ander werkgewers voldoen.
Werkgewers wat ‘n makelaar of kontrakteur gebruik, moet seker maak dat die makelaar aan wetgewing ingevolge die WFV en die Nasionale Vaardigheidsfonds (National Skills Fund of NSF) voldoen.
Werkgewers moet ‘n kontrak met ‘n makelaar of kontrakteur sluit wat ook ‘n vergoedingsooreenkoms is. Alle verwagtinge moet hierin gestipuleer word.
Die makelaar moet die werkgewer voorsien van ‘n vrystellingsertifikaat (IRP30) as bewys van loonbetalings.
Makelaars moet voldoen aan die vereistes van die etiese kode. Werkgewers kan makelaars aanmoedig om werkswinkels vir die vrugtebedryf oor die etiese kode by xx xxxx.
Voor die dienste van ‘n makelaar of kontrakteur oorweeg word, moet die werkgewer ‘n oudit aanvra xx xxxxx xx xxxx dat daar aan wetlike bepalings en die etiese kode voldoen word. Registrasie, dienskontrakte, identiteitsdokumente, salarisstrokies en dissiplinêre prosedures kan terselfdertyd nagegaan word.
Werkgewers moet die bevindings van interne oudits minstens jaarliks aanvra.