HUIS HERFSBLAAR
HUIS HERFSBLAAR
Tuiste vir Bejaardes
Liefdevolle versorging ons voorreg
Beskik oor ʼn pos vir Sekretaresse/Kantoorkoördineerder (Vaste termyn kontrak)
Pos in die Sorgeenheid beskikbaar vanaf 01 April 2022.
Kandidaat moet oor die volgende eienskappe beskik:
• Neem inisiatief met vertroulikheid, integriteit en diskressie
• Xxxxx organisering vaardighede, en tydsbestuur
• Uitstekende taalvaardigheid in Afrikaans en Xxxxxx (skryf en praat)
• Rekenaar vaardigheid, veral MS Word, Excel en Outlook met belangstelling om verder te ontwikkel indien nodig.
• Goeie interpersoonlike vaardighede
• Netjiese en professionele voorkoms.
• Stiptelikheid in uitvoering van take.
Pos Spesifikasie
• Vertoon ʼn eerstelinie beeld van professionaliteit van die Sorgeenheid.
• Hanteer bepaalde Sekretariële verantwoordelikhede vir die Xxxxxxx van die Sorgeenheid; telefoon, boodskappe, afsprake, korrespondensie, ens.
• Verskeie administratiewe verantwoordelikhede vir die Sorgeenheid met betrekking tot oortydwerk, teenwoordigheid, pos, fotostate, voorraad, ens.
• Xxxxxxxxx met interne en eksterne kliënte.
• Doen internet navorsing waar nodig.
Voordele: Xxxxxxxxx verlof, siekverlof, aangename werkomgewing, ens. Salaris onderhandelbaar.
Huis Herfsblaar ondersteun inenting teen Covid 19 in die werkplek.
Indien u oor bogenoemde kwalifikasies en vaardighede beskik, word u uitgenooi om ‘n volledige CV, gesertifiseerde afskrifte van u ID, inentingsertifikaat en kwalifikasies te e-pos of in te handig.
E-pos: xx@xxxxxxxxxxxxxx.xx.xx cc ook xx0@xxxxxxxxxxxxxx.xx.xx Adres: Xxxxxxx 0000, Xxxxxxxxxx, Xxxxxxxx