Onderafdeling A Verlies of skade Omskrewe gebeurtenisse
Motor
Onderafdeling A Verlies of skade Omskrewe gebeurtenisse
Verlies van of skade aan enige voertuig wat in die bylae beskryf word, asook sy toebehore en onderdele terwyl vas aan die voertuig. Die versekerde kan opdrag gee dat herstelwerk tot hoogstens R15 000 gedoen word sonder vooraf toestemming van die maatskappy op voorwaarde dat ’n gedetailleerde kwotasie eers verkry en onmiddellik aan die maatskappy gestuur word. Die maatskappy xxx ook die redelike afleweringskoste tot by die versekerde betaal ná herstel van sodanige verlies of skade, maar nie meer as die redelike vervoerkoste na die permanente adres van die versekerde binne die gebiedsperke wat in Spesifieke uitsonderings 1 (b) genoem word nie, op voorwaarde dat:
1. As ’n voorval wat ingevolge die polis betaalbaar is binne die grense van die Republiek van Suid- Afrika plaasgevind het, en dit is nodig om die versekerde item in te sleep, xxx die versekeraar die redelike insleepkoste na die naaste hersteller in die Republiek van Suid-Afrika betaal.
2 As ’n voorval wat ingevolge die polis betaalbaar is buite die grense van die Republiek van Suid- Afrika plaasgevind het, xxx die herwinning en insleep van die versekerde voertuig gedek wees tot by die naaste grens met die Republiek van Suid-Afrika of na die naaste hersteller in sodanige gebied beperk tot R15 000 of die bedrag wat in die bylae genoem word.
3 die skadeloosstellingsperk vir elke soort voertuig is xxxx dit in die bylae genoem word en xxx die maksimum bedrag wees wat die maatskappy xxx betaal in verband met sodanige verlies of skade, maar xxx xxx die redelike markwaarde van die voertuig en sy toebehore en onderdele oorskry ten tye van sodanige verlies of skade nie.
4. die maatskappy kan, as sy keuse, sodanige voertuig of enige xxxx daarvan en/of sy toebehore en onderdele herstel, in besit stel of vervang, of kan die bedrag van die verlies of skade in kontant betaal maar nie meer as die redelike markwaarde van sodanige voertuig en/of sy toebehore en/of onderdele ten tye van sodanige verlies of skade nie.
5. as, met die medewete van die maatskappy, die voertuig die onderwerp van ’n opskortingsverkoops- of soortgelyke ooreenkoms is, xxx die betaling gedoen word aan die eienaar wat daarin beskryf word, wie se ontvangsbewys ’n volledige en finale ontslag van die maatskappy in verband met sodanige verlies of skade xxx xxxx.
6. in verband met elke enkele gebeurtenis wat tot ’n eis onder hierdie onderafdeling xxx, xxx die versekerde verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaalbaar wat in die bylae vermeld word (volgens die soort voertuig) van enige uitgawe (of enige mindere uitgawe wat aangegaan kan word) waarvoor voorsiening onder hierdie onderafdeling (ingesluit enige betaling in verband met koste, uitgawes en fooie) gemaak word, en van enige uitgawes van die maatskappy in die toepassing van enige diskresie wat xx xxxxx hierdie versekering kan hê.
As die uitgawes wat die maatskappy aangaan enige eerste bedrag betaalbaar insluit waarvoor die versekerde verantwoordelik is, xxx die versekerde sodanige bedrag onverwyld aan die maatskappy betaal.
7. die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees vir meer as die bedrag wat in die bylae (nadat die eerste bedrag betaalbaar afgetrek is) genoem word nie in verband met die diefstal of poging tot diefstal van radio’s, kassetspelers en soortgelyke toerusting of telefone wat nie deur die vervaardigers van die voertuig geïnstalleer is toe nuut nie.
Uitsonderings tot onderafdeling A
Die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie om te betaal vir
(a) Gevolglike finansiële verlies as gevolg van enige oorsaak, waardevermindering wat voortspruit uit herstelwerk ná ’n omskrewe gebeurtenis of andersins, slytasie, meganiese, elektroniese of elektriese onklaarraking, weiering of breekskade, ingesluit enige gevolglike skade aan enige ander meganiese, elektriese of elektroniese komponent as gevolg van die genoemde onklaarraking, weiering of breekskade.
(b) skade aan bande deur die gebruik xxx xxxxx of lekplekke, snye of barste;
(c) skade aan vere/skokbrekers weens ongelykhede van die pad- of ander oppervlak of die impak met sodanige ongelykhede;
(d) onthouding, konfiskering of opeising deur doeane- of enige ander beamptes of owerhede;
(e) verlies of skade van enige versekerde voertuig van of in verband met enige ruil-, kontant- of kredietverkoopsooreenkoms, ingesluit diefstal onder valse voorwendsels en/of bedrog.
Onderafdeling B Aanspreeklikheid teenoor derdepartye Omskrewe gebeurtenisse
Enige ongeluk wat deur of deur middel van of in verband met enige voertuig wat in die bylae beskryf word, veroorsaak word of in verband met die op- en/of aflaai van sodanige voertuig in verband waarmee die versekerde en/of enige passasier regtens aanspreelik word om alle xxxxxx xx betaal, ingesluit die xxxxx xx xxxxx en uitgawes met betrekking tot
(i) dood of liggaamlike besering van enige persoon, maar uitgesluit dood of enige liggaamlike besering van enige persoon werksaam by die versekerde wat voorspruit uit en in die loop van sodanige indiensneming of enige lid van dieselfde huishouding as die versekerde;
(ii) skade aan eiendom buiten eiendom wat aan die versekerde behoort of in trust deur of onder die toesig of beheer van die versekerde is of wat deur sodanige voertuig vervoer, of daarop of daarvan gelaai word.
Die maatskappy xxx ook, ingevolge en onderhewig aan die beperkings van en vir die doeleindes van hierdie onderafdeling,
1. alle koste en uitgawes betaal wat met sy skriftelike toestemming aangegaan is, en xxx volgens sy oordeel geregtig wees om verteenwoordiging te reël by enige geregtelike ondersoek in verband met enige sterfgeval wat die onderwerp van skadeloosstelling onder hierdie onderafdeling kan wees, of vir verdediging in enige landdroshof van enige strafregtelike sake in verband met enige daad wat enige gebeurtenis veroorsaak of daartoe gelei het wat die onderwerp van skadeloosstelling onder hierdie onderafdeling kan wees, op voorwaarde dat die algehele aanspreeklikheid van die maatskappy onder hierdie uitbreiding en onderafdeling B nie die skadeloosstellingsperk wat op onderafdeling B van toepassing is, xxx oorskry nie.
2. enige persoon skadeloos stel wat sodanige voertuig bestuur of gebruik in opdrag van die versekerde of met sy toestemming
op voorwaarde dat
(a) sodanige persoon, asof hy die versekerde is, die bepalings, uitsondering en voorwaardes van hierdie versekering sover dit van toepassing is, xxx nakom, vervul en daaraan onderhewig wees.
(b) sodanige persoon wat sodanige voertuig bestuur, nie deur enige versekeraar enige motorversekering of voortsetting daarvan geweier is nie;
(c) skadeloosstelling xxx xxx van toepassing wees op eise wat deur enige lid van dieselfde huishouding van sodanige persoon gemaak word nie;
(d) sodanige persoon is nie geregtig op skadeloosstelling onder enige xxxxx xxxxx buiten in verband met enige bedrag wat nie daaronder verhaal kan word nie;
3. die versekerde skadeloos stel terwyl hy/sy persoonlik enige private soort motorvoertuig bestuur of gebruik wat nie aan hom/haar behoort nie en nie aan hom/haar verhuur of gehuur word onder ’n huurkontrak of opskortende koopooreenkoms nie, op voorwaarde dat die versekerde ’n individu is en hieronder ’n voertuig verseker het wat beskryf word onder omskrywing (a) of (b) en op voorwaarde dat die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx vir skade aan die voertuig wat bestuur of gebruik word nie;
4. die versekerde skadeloos stel in verband met aanspreeklikheid wat voortspruit uit die sleep deur ’n voertuig (buiten vir vergoeding) van enige ander voertuig of sleepwa (ingesluit aanspreeklikheid in verband met die gesleepte voertuig of sleepwa), mits die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx vir skade aan die gesleepte voertuig of sleepwa of aan eiendom daarin of daarop nie.
Op voorwaarde dat
in verband met elke enkele gebeurtenis wat tot ’n eis onder hierdie onderafdeling xxx, xxx die versekerde verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaal wat in die bylae vermeld word (volgens die soort voertuig) van enige uitgawe (of enige mindere uitgawe wat aangegaan kan word) waarvoor voorsiening onder hierdie onderafdeling (ingesluit enige betaling in verband met koste, uitgawes en fooie) gemaak word, en van enige uitgawes deur die maatskappy in die toepassing van enige diskresie wat xx xxxxx hierdie versekering kan hê.
As die uitgawes wat die maatskappy aangegaan het enige bedrag betaalbaar xxx insluit waarvoor die versekerde verantwoordelik is, xxx die versekerde sodanige bedrag onverwyld aan die maatskappy betaal.
Uitsonderings op onderafdeling B
Onder hierdie onderafdeling xxx die maatskappy nie aanspreeklik wees nie in verband met
(a) enige vergoeding of eis wat onder enige verpligtende motorvoertuigversekeringbepaling xxx xxx.
Hierdie uitsondering xxx van toepassing wees ongeag geen versekering wat onder so ’n bepaling van krag is of ingestel is nie.
(b) dood of besering van enige persoon wat in of op ’n voertuig vervoer word, of in of uit of af van ’n voertuig klim wat in omskrywing (b), (c), (d) of (e) beskryf word ten tye van die voorkoms van die gebeurtenis waaruit enige eis voortspruit (buiten enige persoon wat in of op ’n voertuig
vervoer word, of in of uit of xx xxxx van ’n permanent omhulde passasiersdraende kompartement van ’n kommersiële voertuig met ’n dravermoë van nie meer as 1 500kg nie).
(c) aanspreeklikheid wat voortspruit uit die xxxxxxx, demonstrasie of gebruik (vir doeleindes buiten instandhouding of herstel van die voertuig) van enige gereedskap of bedryfstoerusting wat óf vas aan óf gebruik word in verband met ’n voertuig of enigiets wat deur enige sodanige gereedskap of toerusting vervaardig of bevat word. Hierdie uitsluiting xxx xxx op vurkhyserlorries van toepassing wees nie.
(d) koste en uitgawes aangegaan vir opruimings- en herstelprosedures om uitloopverliese of lekkasies (ongeag of sodanige uitloopverliese of lekkasies die gevolg van ’n motorongeluk is of nie) te verwyder of te herstel van enige stof wat in of op of deur die versekerde voertuig vervoer word.
Skadeloosstellingsperke
Xxxxx xxxxxx vermeld, xxx die aanspreeklikheid van die maatskappy onder hierdie onderafdeling in verband met enige gebeurtenis nie die skadeloosstellingsperke oorskry wat in die bylae vermeld word nie.
Onderafdeling C Mediese uitgawes Omskrewe gebeurtenisse
As ’n insittende in die gespesifiseerde xxxx van die voertuig wat hieronder beskryf word in regstreekse verband met sodanige voertuig, ’n liggaamlike besering opdoen deur gewelddadige, toevallige, eksterne en sigbare xxxx xxx die maatskappy aan die versekerde die mediese uitgawes betaal wat aangegaan is in verband met sodanige besering tot hoogstens R15 000 per beseerde insittende, maar nie meer as R30 000 in totaal vir al die insittendes wat beseer is as gevolg van ’n voorval of reeks voorvalle wat uit enige enkele gebeurtenis voortspruit nie.
Die bedrag betaalbaar onder hierdie onderafdeling xxx verminder word met enige bedrag verhaalbaar onder enige werkluiversekeringsbepaling of soortgelyke wetgewing.
Die term mediese uitgawes sluit in enige koste wat aangegaan is om sodanige beseerde insittende uit sodanige voertuig xx xxxxx of om sodanige versekerde insittende na ’n plek te bring waar mediese behandeling gegee kan word.
Omskrewe voertuig maar net as dit
Gespesifiseerde xxxx van die
onder onderafdeling A van hierdie voertuig waarin die besering moet
afdeling verseker is voorkom
1. Enige private soort motor of Enige plek in die voertuig gemotoriseerde woonwa
2. Enige ander soort versekerde voertuig Die permanent geslote passasierskajuit buiten ’n bus of taxi
Omskrywings
1. Gebeurtenis
Die term gebeurtenis xxx beteken ’n gebeurtenis of reeks gebeurtenisse wat uit een oorsaak voortspruit in verband met enige voertuig waarvoor skadeloosstelling deur hierdie versekering verskaf word.
2. Voertuig
Die term voertuig xxx beteken
(a) private soort motorkarre (ingesluit stasiewaens, safariwaens, karweimotors en so meer of soortgelyke voertuie wat ontwerp is om nie meer as 9 mense, ingesluit die bestuurder, te vervoer nie)
(b) kommersiële voertuie en spesiale soort voertuie xxxx in die bylae beskryf
(c) motorfietse (ingesluit bromponies en driewielvoertuie)
(d) xxxxx (ingesluit enige voertuig wat vir sakedoeleindes gebruik word en ontwerp is om meer as 9 mense, ingesluit die bestuurder, te vervoer)
(e) sleepwaens, d.i. enige voertuig wat nie selfaangedrewe is nie en ontwerp is xx xxxx ’n selfaangedrewe voertuig gesleep te word, maar uitgesluit enige onderdele of toebehore wat nie permanent daaraan vas is nie
Enige sodanige voertuig wat die versekerde besit, of huur of verhuur.
3. Beperkte dekking vir diefstal/xxxxxx
(a) As die soort dekking wat in die bylae vermeld word Omvattend diefstal uitgesluit is, xxx:
Xxx verlies van of skade aan die voertuig of enige xxxx daarvan (ingesluit, onder meer, enige gereedskap, toebehore, onderdele of noodwiel) in die geval van diefstal/xxxxxx nie gedek wees nie.
(b) As die soort dekking wat in die bylae vermeld word Omvattend beperkte diefstal/kapingdekking is, xxx:
Xxx xxxxx veroorsaak aan die voertuig as gevolg van ’n mislukte poging tot diefstal/xxxxxx gedek xxxx, maar skade aan voertuie wat teruggevind word ná ’n diefstal/xxxxxx xxx nie gedek wees nie.
Uitbreidings
1. Voorwaardelike aanspreeklikheid (as in die bylae as ingesluit vermeld)
Die skadeloosstelling onder onderafdeling B sluit eise in wat gemaak word teen
(a) die versekerde in die geval van ’n ongeluk wat voorkom in die loop van die besigheid en veroorsaak word deur of deur middel van of in verband met enige motorvoertuig wat nie die eiendom is nie van of deur die versekerde verskaf word nie, terwyl dit deur enige vennoot of direkteur of werknemer van die versekerde gebruik word (hierna xxxxxx in hierdie uitbreiding as sodanige persoon)
(b) enige sodanige persoon in die geval van ’n ongeluk wat voorkom in die loop van die besigheid en veroorsaak is deur of deur middel van of in verband met enige motorvoertuig wat nie aan hom of die versekerde behoort nie of deur hulle gehuur of verhuur word nie, maar net as sodanige persoon nie enige motorversekering of die voortsetting daarvan deur enige versekeraar geweier is nie
op voorwaarde dat
(i) al die woorde in (b) van die uitsonderings op onderafdeling B geskrap word
(ii) die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees vir verlies van of skade aan enige motorvoertuig wat gebruik word vir die doeleindes wat in (a) en (b) hierbo beskryf word nie
(iii) die betaling deur die versekerde van subsidies of reistoelaes aan sodanige persoon vir die gebruik van sy eie voertuig vir amptelike doeleindes van die versekerde, ingesluit die vervoer xxx xxxxx vir sodanige doeleindes, word sonder om af te doen van die versekering toegelaat deur hierdie uitbreiding
(iv) as, ten tye van die voorkoms van enige ongeluk wat tot ’n eis onder hierdie uitbreiding lei, die versekerde of sodanige persoon op skadeloosstelling onder enige xxxxx xxxxx vir dieselfde gebeurtenis geregtig is, xxx die maatskappy nie aanspreeklik wees om enige betaling hieronder te doen nie buiten in verband met enige bybetaling bo en behalwe die bedrag wat onder sodanige polis betaalbaar is
(v) die bepalings, uitsonderings en voorwaardes van die xxxxx xxx andersins van toepassing wees.
2. Passasiersaanspreeklikheiduitbreiding (as in die bylae as ingesluit vermeld)
Uitsondering (b) van onderafdeling B xxx xxx van toepassing wees op voertuie wat in omskrywing
(b) beskryf word, buiten spesiale soorte, of in omskrywings (c), (d) of (e) nie. Op voorwaarde dat dekking beperk is tot enige persoon terwyl hy/sy vervoer word of in- of afklim van die bestuurskajuit van sodanige versekerde voertuig ten tye van die plaasvind van die gebeurtenis wat tot enige eis lei. Die skadeloosstellingsperk vir enige enkele gebeurtenis xxx xxx die bedrag oorskry wat in die bylae vermeld word nie.
3. Uitbreiding: Ongemagtigde passasiersaanspreeklikheid (as in die bylae as ingesluit vermeld)
Die skadeloosstelling onder onderafdeling B, ongeag uitsondering (b), is uitgebrei om die versekerde se regsaanspreeklikheid vir dood of liggaamlike besering van persone te dek terwyl hulle vervoer of in- of uit die bestuurskajuit klim van sodanige versekerde voertuig in weerwil van die versekerde se opdragte aan die bestuurder om nie passasiers te vervoer nie.
Die skadeloosstellingsperk vir enige enkele gebeurtenis xxx xxx die bedrag oorskry wat in die bylae vermeld word nie.
4. Uitbreiding: Parkeergeriewe en die skuif van derdpartyvoertuie (as in die bylae as ingesluit vermeld)
Hierdie afdeling is uitgebrei om die versekerde skadeloos te stel in verband met ongelukke wat veroorsaak is deur of deur middel van of in verband met die skuif van enige voertuig (nie besit of geleen of gehuur of verhuur aan die versekerde nie) deur enige persoon in diens van die versekerde of wat namens die versekerde optree, altyd op voorwaarde dat sodanige voertuig geskuif is
(a) met die magtiging van enige huurder, kliënt of besoeker van die versekerde of
(b) in verband met die versekerde se parkeerreëlings of
(c) om die versekerde se besigheid uit te voer,
en verder op voorwaarde dat hierdie uitbreiding nie van toepassing xxx xxxx op skade aan voertuie wat vir beloning geparkeer word nie. Vir die doel van hierdie uitbreiding xxx sodanige voertuig (en sy inhoud) nie beskou word as in trust deur, of onder die toesig of beheer van die versekerde xx xxxx nie.
5. Voorruituitbreiding
Die bepalings van hierdie afdeling wat met die eerste bedrag betaalbaar en Geeneis-korting verband hou, xxx xxx van toepassing wees op enige betaling vir skade aan voorruite, xxxx- of agterruite wat xxxx uitmaak van enige voertuig nie
op voorwaarde dat
(a) geen ander skade aan die voertuig aangerig is wat tot ’n eis onder die polis xxx xxx
(b) die versekerde verantwoordelik xxx xxxx vir die eerste bedrag betaalbaar (van toepassing op glas) wat in die bylae vermeld word vir ieder en elke verlies.
6. Afstanddoening van subrogasieregte
Vir die doeleindes van hierdie afdeling, doen die maatskappy afstand van alle subrogasieregte of stappe wat hy mag hê of bekom teen enige persoon op wie die skadeloosstelling hieronder van toepassing is, en elke sodanige xxxxxxx xxx die bepalings, uitsonderings en voorwaardes (algemeen en spesifiek) van hierdie versekering sover dit geld, nakom, vervul en daaraan onderworpe wees.
7. Prinsipale
Nieteenstaande spesifieke uitsondering 2 van hierdie afdeling, is die skadeloosstelling onder onderafdeling B in so ’n mate uitgebrei om te voldoen aan die voorwaardes van enige kontrak van die Boubedryffederasie van Suid-Afrika, en in verband met enige aanspreeklikheid wat voortspruit uit die uitvoering van sodanige kontrak, enige prinsipaal genoem in sodanige kontrak wat die versekerde aangegaan het vir die doeleindes van die besigheid, op voorwaarde dat die aanspreeklikheid van die maatskappy nie die skadeloosstellingsperk wat in die bylae vermeld word, xxx oorsky nie.
8. Kruisaanspreeklikhede
Waar meer as een versekerde in die bylae genoem word, xxx die maatskappy elke versekerde afsonderlik en nie gesamentlik nie skadeloos stel, en enige aanspreeklikheid wat tussen versekerdes ontstaan, xxx hanteer word asof afsonderlike polisse aan elkeen uitgereik is, op voorwaarde dat die opgehoopte aanspreeklikheid van die maatskappy nie die skadeloosstellingsperk oorskry wat in die bylae vermeld is nie.
9. Uitbreiding: Oproer en staking uitbreiding (as in die bylae as ingesluit vermeld)
Andersins onderhewig aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge hierin vervat, word hierdie afdeling uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak is deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting;
(ii) die optrede van enige wetlik gestigte owerheid om enige voorval waarna in (i) hierbo xxxxxx word te beheer, voorkom, onderdruk of op enige xxxxxx xx hanteer;
op voorwaarde dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) verlies of skade wat in die Republiek van Suid-Afrika en Namibië vorkom;
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige soort of beskrywing buiten die verlies van huurgeld as spesifiek verseker;
(c) verlies of skade as gevolg van algehele of gedeeltelike staking van werk, of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of xxxxxxx;
(d) verlies of skade veroorsaak deur permanente of tydelike onteiening as gevolg van konfiskering, kommandering of opeising deur enige xxxxxx ingestelde owerheid;
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna xxxxxx word in Algemene uitsondering 1 (A) (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis of die wet van enige xxxxxx ingestelde owerheid om enige sodanige gebeurtenis te beheer, voorkom, onderdruk of dit op enige xxxxx xxxxxx te hanteer. loss or damage related to or caused by any occurrence referred to in General exception 1 (A) (ii), (iii), (iv), (v) or (vi) of this policy or the act of any lawfully established authority in controlling, preventing, suppressing or in any other way dealing with any such occurrence.
As die maatskappy beweer dat, vanweë voorwaardes (a), (b), (c), (d) of (e), verlies of skade nie deur hierdie afdeling gedek word nie, rus die bewyslas op die versekerde om die teendeel te bewys.
10. Uitbreiding: Verlies van sleutels (as in die bylae as ingesluit vermeld)
Die maatskappy xxx die versekerde verged vir die koste xx xxxxxx en sleutels te vervang, ingesluit die alarmafstandbeheerder en, indien nodig, die herprogrammering van enige gekodeerde alarmstelsel van enige versekerde voertuig, ná die verdwyning van enige sleutel of alarmbeheerder van sodanige voertuig of as die versekerde rede het om te glo dat enige ongematigde persoon in besit van ’n duplikaat van sodanige sleutel of alarmbeheerder is,
op voorwaarde dat :
(i) die maatskappy se aanspreeklikheid, in verband met enige enkele gebeurtenis nie R15 000 xxx oorskry nie, of die bedrag wat in die bylae vermeld word
(ii) sodanige bedrag verminder xxx word met die eerste bedrag betaalbaar wat in die bylae vermeld word
Die bepalings van hierdie afdeling wat met die eerste bedrag betaalbaar en die Geeneis-korting verband hou, xxx xxx op hierdie uitbreiding van toepassing wees nie.
11. Uitbreiding: Brandbluskoste
Enige koste (nie meer as R15 000 nie) wat met die blus of bestryding van ’n brand verband xxx, xxx as skade aan die versekerde eiendom beskou word en betaalbaar xxxx xx en behalwe enige ander betaling waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees, op voorwaarde dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom in gevaar van die brand was.
12. Uitbreiding: Wrakverwydering
Die dekking wat onder onderafdeling A van hierdie afdeling verskaf word, is uitgebrei om die koste en uitgawes te dek wat die versekerde aangegaan het vir die opruiming en verwydering van afval en wrakstukke van enige versekerde voertuig ná skade aan sodanige voertuig deur ’n omskrewe gebeurtenis, op voorwaarde dat, bo en behalwe die skadeloosstellingsperk onder onderafdeling A van hierdie afdeling, xxx die perk van die maatskappy se aanspreeklikheid onder hierdie uitbreiding nie R25 000, in verband met enige elke gebeurtenis, of die perk wat in die bylae vermeld word, oorskry nie.
13. Krediettekortuitbreiding (as in die bylae as ingesluit vermeld)
As enige totale verliesskikking onder onderafdeling A minder is as die bedrag wat aan die finansierder geskuld word kragtens ’n bestaande huurkoop- of bruikhuurooreenkoms, xxx die maatskappy aan die versekerde ’n bykomende bedrag betaal gelyk aan die tekort minus:
(a) enige agterstallige paaiemente of huurgeld, ingesluit rente wat op sulke agterstallige bedrae betaalbaar is
(b) alle terugbetalings van premie vir kansellasie van enige versekeringsdekking wat met die voertuig verband hou
(c) die verhoogde paaiemente of huurgeld wat betaal sou word as daar geen reskapitaalwaarde teen die einde van die finansieringstydperk was nie, bereken tot die maand waarin die eis geskik is
(d) die eerste bedrag betaalbaar onder onderafdeling A altyd op voorwaarde dat
(a) die bedrae betaalbaar nie die maksimum skadeloosstellling minus die eerste bedrag betaalbaar onder onderafdeling A xxx oorskry nie
(b) hierdie endossement xxx xxx geld vir ’n ooreenkoms waar die bedrag van enige enkele paaiement buiten die finale resbedrag ná die aanvanklike betaling met meer as 10% van enige ander paaiement verskil nie
(c) as sodanige tekort die gevolg is van ’n voorskot onder ’n huurkoopooreenkoms of herfinansiering kragtens ’n huurkontrak, xxx die versekering onder hierdie uitbreiding van nul en gener waarde wees nie.
Omskrywings
Die omskrywings geld vir die volgende uitbreidings:
Uitbreiding 14: Bybetalingreduseerder – Xxx Xxxxx (Diefstal/xxxxxx uitgesluit) Uitbreiding 15: Bybetalingreduseerder – Derdeparty-aanspreeklikheid Uitbreiding 16: Bybetalingreduseerder – Diefstal en Xxxxxx
Uitbreiding 17: Dekking vir verlies van gebruik Uitbreiding 18: Uitbreiding van gebiedsperke Uitbreiding 19: Oorgrensinsleepkoste
Versekerde Voertuig xxx beteken kommersiële voertuie, spesiale soort voertuie en sleepwaens, maar uitgesluit enige onderdele of toebehore wat nie permanent daaraan vas is nie, xxxx beskryf in die bylae en wat deur die versekerde besit, gehuur of verhuur word;
Bybetaling xxx beteken die bedrag wat die versekerde moet betaal in verband met enige skadeloosstelbare eis ingevolge van die onderliggende polis;
Xxxxxx xxx beteken die onwettige, opsetlike verwydering van die Versekerde Voertuig sonder die versekerde se toestemming met die gebruik of dreigement om ’n vuurwapen of enige ander gevaarlike wapen te gebruik, die aandoen van ernstige liggaamlike besering of ’n dreigement om liggaamlike besering aan te doen deur die oortreder of enige medepligtige.
Eie Xxxxx xxx beteken verlies van of skade aan ’n Versekerde Voertuig, uitgesluit verlies of skade as gevolg van diefstal, xxxxxx, poging tot diefstal of poging tot xxxxxx.
Die Wet xxx beteken die Wet op Korttermynversekering, Nr. 53 of 1998 (xxxx gewysig);
Diefstal xxx beteken die onwettige, opsetlike verwydering van die Versekerde Voertuig(e) sonder die versekerde se toestemming.
Perke Die maatskappy se aanspreeklikheid vir enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met een oorspronklike oorsaak of xxxx xxx nie R650 000 oorskry nie, ongeag die aantal versekerde voertuie wat gesteel of gekaap of beskadig word.
14. Uitbreiding: Bybetalingreduseerder – Xxx Xxxxx (Diefstal/xxxxxx uitgesluit) (as in die bylae as ingesluit vermeld)
Omskrewe gebeurtenisse
Betaling van ’n Bybetaling vir Eie Skade aan die Versekerde Voertuig.
Altyd op voorwaarde dat
1. die polis omvattende dekking bied in verband met die Versekerde Voertuig.
2. (i) hierdie voordeel xxx eers betaalbaar word sodra die maatskappy die eis geskik het, onderhewig aan die bepalings, uitsonderings en voorwaardes van die polis; of
(ii) in die geval dat die bedrag van die berekende eis minder as die Bybetaling is, xxx hierdie voordeel eers betaalbaar wees by ontvangs van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings wat die maatskappy kan vereis.
3. die maatskappy se aanspreeklikheid vir elke Versekerde Voertuig xxx xxx die skadeloosstellingsperk oorskry xxxx in die bylae vermeld nie of die werklike Bybetaling betaalbaar vir ’n skadeloosstelbare eis, wat ook al die minste is.
4. in verband met ieder en elke gebeurtenis wat tot ’n eis xxx, xxx die versekerde verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaalbaar xxxx in die bylae vermeld vir enige uitgawe (of enige minder uitgawe wat moontlik aangegaan is) waarvoor onder hierdie onderafdeling (ingesluit enige betaling in verband met koste, uitgawes en fooie) gemaak is, en van enige uitgawes deur die maatskappy aangegaan om enige diskresie uit te oefen wat xx xxxxx hierdie versekering kan hê.
As die uitgawes wat die maatskappy aangegaan het enige eerste bedrag betaalbaar insluit waarvoor die versekerde verantwoordelik is, xxx die versekerde onverwyld sodanige bedrag aan die maatskappy betaal.
Uitsonderings op Bybetalingreduseerder – Xxx Xxxxx (Diefstal/xxxxxx uitgesluit)
Die maatskappy
1. xxx xxx aanspreeklik wees nie om te betaal vir
i. gevolglike verlies as gevolg van enige oorsaak;
ii. terughouding, konfiskering, opeising, nasionalisering, verbeuring, beslaglegging, skutting, inbesitneming of behoud, of enige proses daarvan, óf kragtens ’n hofbevel, óf deur doeanebeamptes, die polisie, misdaadvoorkomingseenheid of enige ander amptenare of owerhede;
2. xxx xxx die versekerde skadeloos stel in verband met enige eis wat nie ingevolge die onderliggende polis gedek is nie, óf die versekeraar ’n ex gratia-betaling gemaak het óf nie.
15. Uitbreiding: Bybetalingreduseerder – Derdepartyaanspreeklikhied (Eie Skade en Diefstalkaping uitgesluit) (as in die bylae as ingesluit vermeld)
Omskrewe gebeurtenisse
Betaling van ’n Bybetaling in verband met Derdepartyaanspreeklikheid veroorsaak deur die Versekerde Voertuig.
Altyd op voorwaarde dat
1. hierdie voordeel eers betaalbaar xxx word sodra die maatskappy die eis geskik het, onderhewig aan die bepalings, uitsonderings en voorwaardes van die polis, of
2. die maatskappy se aanspreeklikheid vir elke Versekerde Voertuig xxx xxx die skadeloosstellingsperk oorskry wat in die bylae vermeld word nie of die werklike Bybetaling betaalbaar vir ’n skadeloosstelbare eis, watter een ook al die minste is.
3. Die versekerde xxx vir alle xxxx xxxxx hierdie uitbreiding verantwoordelik wees waar die eisbedrag minder is as die verlaagde aftrekbare bedrag van R7 500. As die eisbedrag meer as R7 500 is, xxx die maatskappy verantwoordelik wees vir die totale eisbedrag (van R1), maar beperk tot die skadeloosstellingsperk wat in die bylae vermeld word.
16. Uitbreiding: Bybetalingreduseerder Diefstal en Xxxxxx (as in die bylae as ingesluit vermeld) Omskrewe gebeurtenisse
Betaling van ’n Bybetaling in verband met Xxxxxxxx en/of Xxxxxx van ’n Versekerde Voertuig.
Altyd op voorwaarde dat
1. die polis omvattende dekking verskaf vir die Versekerde Voertuig.
2. (a) hierdie voordeel xxx eers betaalbaar word sodra die maatskappy die eis geskik het onderhewig aan die bepalings, uitsonderings en voorwaardes van die onderliggende versekering; of
(b) in die geval dat die bedrag van die berekende eis minder as die Bybetaling is, xxx hierdie voordeel eers betaalbaar word by ontvangs van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings wat die maatskappy kan vereis.
3. die maatskappy se aanspreeklikheid vir elke Versekerde Voertuig xxx xxx die skadeloosstellingsperk vermeld in die bylae of die werklike Bybetaling betaalbaar op ’n skadeloosstelbare eis oorskry nie, watter een ook al die minste is.
4. In verband met elke gebeurtenis wat tot ’n eis xxx, xxx die versekerde verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaalbaar xxxx vermeld in die bylae vir enige uitgawe (of enige mindere uitgawe wat aangegaan kan word) waarvoor voorsiening onder hierdie onderafdeling (ingesluit enige betaling in verband met koste, uitgawes en fooie) gemaak is, en van enige uitgawes deur die maatskappy in die uitoefening van enige diskresie wat xx xxxxx hierdie versekering kan hê.
As die uitgawes wat die maatskappy aangegaan het, enige eerste bedrag betaalbaar insluit waarvoor die versekerde verantwoordelik is, xxx die versekerde sodanige bedrag onverwyld aan die maatskappy betaal.
Uitsonderings op Bybetalingreduseerder – Diefstal en Xxxxxx
Die maatskappy
1. xxx xxx aanspreeklik wees nie om te betaal vir
i. gevolglike verlies as gevolg van enige oorsaak;
ii.
terughouding, konfiskering, opeising, nasionalisering, verbeuring, beslaglegging, skutting, inbesitneming of behoud, of enige proses daarvan, óf kragtens ’n hofbevel, óf deur doeanebeamptes, die polisie, misdaadvoorkomingseenheid of enige ander amptenare of owerhede;
2. xxx xxx die versekerde skadeloos stel in verband met enige eis wat nie ingevolge die onderliggende polis gedek is nie, óf die maatskappy ’n ex gratia-betaling gemaak het óf nie.
17. Uitbreiding: Dekking vir verlies van gebruik (as in die bylae as ingesluit vermeld) Omskrewe gebeurtenisse
Betaling van die verlies van gebruik-voordeel xxxx in die bylae vermeld waar die versekerde nie ’n Versekerde Voertuig kan gebruik nie weens verlies van of skade aan die Versekerde Voertuig.
Altyd op voorwaarde dat
1. die polis omvattende dekking vir die Versekerde Voertuig bied;
2. sodanige verlies of skade die onderwerp van ’n geldige eis is en die maatskappy aanspreeklik is om die versekerde skadeloos te stel;
3. die bedrag xxx betaalbaar wees van die datum van eerste kennisgewing van die eis aan die maatskappy;
4. die aanspreeklikheid van die maatskappy in verband met enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse wat voortspruit uit of toeskryfbaar is aan een enkele bron of oorspronklike oorsaak nie die xxxxxxxx xxx oorskry
a) per dag – die bedrag wat in die bylae vermeld word;
b) in totaal – óf R168 000 óf die bedrag wat verkry word deur die skadeloosstellingsperk per dag met 84 dae te maal, watter bedrag ook al die minste is.
Die betalings xxx voortduur totdat die Versekerde Voertuig herstel en aan die versekerde terugbesorg is of totdat die eis betaal is onderhewig aan die perk wat in 4(b) vermeld word.
Uitsonderings op Dekking vir verlies van gebruik
Die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees om te betaal vir verlies of skade as gevolg van meganiese of elektriese onklaarraking nie.
18. Uitbreiding: Uitbreiding van gebiedsperke
Hierdie dekking is aan die volgende voorwaardes onderhewig:
1. (i) As die Versekerde Voertuig beskadig is, is die maatskappy nie aanspreeklik vir die herstel van sodanige skade voordat die voertuig nie suksesvol na die RSA gerepatrieer is nie.
(ii) In gevalle waar, op grond daarvan dat die voertuig ’n totale verlies is en die versekerde repatrieer nie die voertuig nie, sal die onus op die versekerde rus om dit te bewys voordat die maatskappy aanspreeklikheid xxx aanvaar. In sulke gevalle xxx die waarde van die afvalmetaal, bereken teen 15% van die voertuig se markwaarde onmiddellik voor die skade, afgetrek word van die bedrag van enige skikking met die versekerde.
(iii) Die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees vir die verlies of skade aan toebehore of onderdele deur diefstal of xxxxxx nie, xxxxx die voertuig terselfdertyd gesteel word.
2. Skadeloosstellingsperke – Onderafdeling B: Aanspreeklikheid teenoor derdepartye
Die aanspreeklikheid van die maatskappy onder hierdie onderafdeling in verband met enige gebeurtenis xxx xxx R2 500 000 oorskry nie.
3. Klousule: Suid-Afrikaanse jurisdiksie
Die maatskappy xxx xxx die versekerde skadeloos stel nie in verband met:
a) Skade in verband met beslissings gedoen of verkry in die eerste plek buiten deur ’n bevoegde hof in die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho en Swaziland.
b) koste en uitgawes vir regsgedinge verhaal deur enige xxxxx van die versekerde wat nie aangegaan en verhaalbaar is in die gebied wat in (a) hierbo beskryf word nie.
19. Uitbreiding: Verhoogde Oorgrensinsleepkoste
1. As die Versekerde Voertuig onbruikbaar raak in die gebiedsperke wat in Spesifieke uitsondering 1 (b) genoem word weens ’n omskrewe gebeurtenis, xxx die versekeraar die redelike koste betaal vir die beskerming en verwydering van die voertuig na die naaste hersteller, of as die voertuig na die Republiek van Suid-Afrika gerepatrieer moet word, xxx die versekeraar ook die koste daarvan dek op voorwaarde dat die versekeraar se aanspreeklikheid beperk is tot die bedrag wat in die bylae vermeld word vir enige enkele gebeurtenis per voertuig.
Uitsonderings op Oorgrensinsleepkoste
Die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees om enige regeringsopgelegde belastings, heffings of xxxxx xx betaal nie.
20. Utibreiding: Verhoogde insleepkoste binne die grense van die RSA (as in die bylae as ingesluit vermeld)
Die dekking wat onder onderafdeling A – Omskrewe gebeurtenisse verskaf word in verband met “beskerming en verwydering” word hiermee per item verhoog tot die bedrag wat in die bylae genoem word.
Memorandum
1. Premie-aanpassingsklousule
As hierdie afdeling op ’n nie-spesifieke voertuiggrondslag uitgereik word, xxx die versekerde teen die einde van elke versekeringstydperk ’n verklaring by die maatskappy indien van die totale getal voertuie wat besit, gehuur of verhuur word teen sodanige vervaldatum. By ontvangs van die verklaring, xxx die maatskappy die premie met 50 persent van die jaarlikse tarief per voertuig aanpas, toegepas op die verskil in die getal voertuie met aanvang of hernuwing en die verklaarde getal.
2. Klousule: Beskrywing van gebruik
Gebruik vir sosiale, huishoudelike en plesierdoeleindes en gebruik vir die besigheid of beroep van die versekerde, uitgesluit
(a) verhuring, vervoer van passasiers vir verhuring of vervoer van betalende passasiers, wedrenne, spoed- of ander kompetisies, tydrenne, proefwedstryde, vervoer van plofstowwe of vervoer van enige vrag of passasiers wat die dravermoë oorskry waarvoor dit gebou of gelisenseer is.
(b) enige bedrywighede in verband met die motorhandel. Die aanspreeklikheid aan die versekerde in verband met enige versekerde voertuig xxx xxx xxxx xxxx terwyl sodanige voertuig onder die toesig of beheer van ’n lid van die motorhandel is vir die doeleindes van ’n opknapping, versiening of herstelwerk.
Opsionele beperkings
Beperking: Slegs derdeparty (as in die bylae as ingesluit vermeld)
Onderafdelings A en C en die Geeneis-kortingbepalings word gekanselleer.
Beperking: Slegs derdeparty, brand en diefstal (as in die bylae as ingesluit vermeld)
Die aanspreeklikheid van die maatskappy onder onderafdeling A word beperk tot alleenlik verlies of skade as gevolg van brand, selfontbranding, weerlig of ontploffing of deur diefstal of poging tot diefstal. Verder word onderafdeling C en die Geeneis-kortingbepalings gekanselleer.
Spesifieke uitsonderings
1. Die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie vir enige ongeluk, besering, verlies, skade of aanspreeklikheid
(a) terwyl die voertuig gebruik word met die algemene medewete en toestemming van die versekerde anders as in ooreenstemming met die klousule oor die beskrywing van gebruik.
(b) opgedoen buite die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe, Zambië, Tanzanië, Angola en die DRK, Malawi en Mosambiek, maar die versekeraars xxx xxx die versekerde skadeloos stel teen verlies van of skade aan enige voertuig terwyl ter see of in die lug vervoer tussen hawens of plekke in hierdie gebiede nie, ingesluit laai en aflaai wat met sodanige vervoer gepaard gaan.
(c) opgedoen terwyl enige voertuig bestuur word deur
(i) die versekerde terwyl onder die invloed van bedwelmende drank of dwelmmiddels (tensy toegedien of voorgeskryf deur en geneem in ooreenstemming met die opdragte van ’n lid van die mediese professie buiten die versekerde self);
(ii) enige xxxxx xxxxxxx met die algemene toestemming van die versekerde wie, met die versekerde se medewete, onder die invloed van bedwelmende drank of dwelmmiddels is (tensy toegedien of voorgeskryf deur en geneem in ooreenstemming met die opdragte van ’n lid van die mediese professie buiten hy-/haarself of die versekerde);
(iii) die versekerde terwyl hy/sy nie gelisensieer is om sodanige voertuig te bestuur nie;
(iv) enige xxxxx xxxxxxx met die algemene toestemming van die versekerde wie nie gelisensieer is om sodanige voertuig te bestuur nie, maar dit xxx xxx geld nie as die versekerde nie bewus was dat die bestuurder ongelisensieer is nie en die versekerde kan bewys ter bevrediging van die maatskappy dat, in die gewone gang van sy besigheid, prosedure in plek is om te verseker dat slegs gelisensieerde bestuurders toegelaat word om versekerde voertuie te bestuur;
(v) die versekerde of enige xxxxx xxxxxxx met die algemene toestemming van die versekerde wie nie in besit is van ’n Professionele Bestuurspermit nie xxxx vereis deur die Nasionale Padverkeerswet Nr. 93 van 1996 (xxxx gewysig) of enige vervangende wet nie.
Op voorwaarde dat enige bestuurder as gelisensieer beskou xxx word om die voertuig te bestuur as hy/sy aan die lisensiëringswette voldoen van enige van die gebiede waarna in Spesifieke uitsondering (b) xxxxxx word, of as ’n lisensie nie kragtens wet vereis word nie, of terwyl die bestuurder leer bestuur en voldoen aan die wette vir leerlingbestuurders.
(d) as die Versekerde Voertuig nie in enige verband aan die vereistes vir padwaardigheid xxxx uiteen gesit in die Nasionale Padverkeerswet Nr. 93 van 1996 (xxxx gewysig) of enige vervangende wet vodoen nie, of van enige provinsiale of plaaslike proklamasie of wet wat op die Versekerde Voertuig van toepassing is.
2. Die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie vir enige eis wat voortspruit uit kontraktuele aanspreeklikheid nie, tensy sodanige aanspreeklikheid met die versekerde verband hou ondanks sodanige kontraktuele ooreenkoms.
Spesifieke voorwaarde
As, gedurende die geldigheidsduur van hierdie afdeling, enige rybewys van die versekerde of sy gematigde bestuurder geëndosseer, ingekort of gekanselleer word, of as hy of hulle aan nalatige, roekelose of swak bestuur skuldig bevind word, xxx die versekerde die maatskappy onmiddellik inlig van sodanige xxxx.