HUURKONTRAK
HUURKONTRAK
Aangegaan deur en tussen
Hierna genoem die VERHUURDER aan die een xxxx En
Hierna genoem die HUURDER aan die anderkant en wat boerdery bedryf NADEMAAL
1. Die verhuurder verhuur en die huurder huur die ondervermelde getal diere, van ‘n Jersey melkkudde xxxx uiteengesit, van die verhuurder. Die diere en produksie fases word in aanhangsel A uiteengesit.
2. Die verhuurder xxx geregtig wees om te enige tyd ‘n ander regspersoon of natuurlike xxxxxxx xx nomineer, ook deur testamentêre bemaking/stipulasie as verhuurder in sy plek, met dien verstande dat die ander terme van die huurkontrak dieselfde xxx.
3. Die verhuurder en die huurder is eensgesind oor die voorwaardes waarop daar aldus gehuur en verhuur word, mits sodanige voorwaardes op skrif gestel word.
DERHALWE GETUIG HIERDIE OOREENKOMS:
1. TERMYN
Hierdie huurkontrak xxx geag word om ’n aanvang te neem op
ondanks die datum waarop dit onderteken is en duur voort vir ‘n tydperk van drie
(3) jaar vanaf en met inbegrip van sodanige datum tot en met
.
Die verhuurder xxxxxxx aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir ‘n verdere termyn.
2. HUURGELD
Die huurgeld wat deur die huurder aan die verhuurder betaal moet word, is die bedrag van
, (btw uitgesluit) per maand. Die huurgeld xxx maandeliks op die 5 de van die maand betaal word.
Die huurgeld xxx in die opvolgende jaar en elke jaar daarna met die helfte van die amptelike inflasiekoers (V.P.I) van die vorige jaar of ‘n minimum van 5 % xxxxx die hoogste verhoog.
Die V.P.I. syfer xxxx gedurende Januarie/Februarie van elke jaar verkry van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek van die Universiteit van Stellenbosch/Reserwe Bank xxx aanvaar word as die amptelike xxxxx.
Huurgeld xxx xxxx die huurder direk aan die verhuurder betaal word by ‘n adres of bank van die
verhuurder se keuse.
3. BOERDERYMETODES
3.1 Die huurder moet die boerderymetodes gebruik wat daarop xxxxx is om te voorkom
dat die kudde agteruit gaan of uitgeput raak. Die verhuurder is verantwoordelik om toe xx xxxx dat goeie genetiese materiaal gebruik word om die kudde se potensiaal xx xxxxxxx. Indien daar oor enige van die aspekte ‘n dispuut tussen die partye ontstaan, xxx die mening van ‘n onpartydige Landboukonsultant deurslaggewend wees.
3.2 By verstryking van die kontrak moet dieselfde getal diere van dieselfde katogorie en produksiefase xxxx in Aanhangsel A gespesifiseer in hierdie kontrak terug besorg word aan die verhuurder in aggeneem die groei van die kudde xxxx in punt 3.6 uiteengesit.
3.3 Die huurder moet jaarliks nie later nie as 31 Desember ‘n produksieverslag aan die
verhuurder of sy aangewese Landboukonsultant deurgee.
3.4 Die huurder aanvaar geldelike aanspreeklikheid vir gevolglike skade aan heinings, waterwerke, krale en geboue veroorsaak deur die diere wat die huurder of sy werkers toepas in die gebruik van die fasiliteite.
3.5 Toerusting en diere van die verhuurder mag nie as sekuriteit deur die huurder
gebruik word word nie.
3.6 Die kudde van die verhuurder moet jaarliks met 10 % groei. Die huurder het die eerste opsie om die aanteel ook te huur, maar die keuse xxx by die verhuurder om die diere te verhuur of te verkoop.
3.7 Die huurder is verantwoordelik om die kudde instand xx xxx en normale verliese en swak bestuurspraktyke is die huurder se verlies, maar natuurrampe is
uitgesluit.
4. ONDERVERHURING
Die huurder of sy genomineerde mag nie die kudde xxxx omskryf in paragraaf (1) of gedeelte daarvan onder verhuur en/of hierdie huurkontrak sedeer of andersins uit sy besit laat gaan of iemand anders toelaat om enige finansiële voordeel uit die kudde te trek nie.
In die geval van die insolvensie van die huurder of sy genomineerde is die ooreenkoms onmiddellik beeïndig.
In die geval van afsterwe van die huurder word die kontrak beёindig. Die boedel het die eerste keuse om die kudde teen huidige markwaarde te koop of andersins neem die verhuurder besit van sy koeie.
5. VERSEKERING
5.1 Die verhuurder is verantwoordelik vir die versekering van alle diere/toerusting indien nodig
6. INSTANDHOUDING EN HERSTELWERK
Die huurder is verplig om op eie onkostes die toerusting wat gebruik word in dieselfde toestand xx xxx by besitname met slegs redelike slytasie uitgesonder.
7. KONTRAKKOSTE
Die koste aan die opstel van hierdie kontrak en die seëls daarop xxx xxxx die partye in gelyke dele betaal word.
Die huurder is aanspreeklik vir enige heffings wat deur die Streeksdiensteraad of toekomstige Streeksowerheid gehef word en wat direk uit die boerderyaktiwiteit van die huurder voortspruit.
8. VRYWARING
Die huurder onderneem hiermee om die verhuurder te vrywaar en gevrywaar xx xxx teen alle gedinge, eise, vorderings, koste, skadevergoeding en uitgawes wat gehef , gebring of gemaak word teen die verhuurder as gevolg van enige nalatige handeling of ongeluk wat uit die huurooreenkoms mag voortspruit.
9. GESKILBESLEGTING
Die huurder stem hiermee toe tot die jurisdiksie van die landdroshof in terme van artikel 45 van Wet 44 van 1939 xxxx gewysig ten opsigte van enige regsaksie wat die verhuurder teen hom mag instel.
10. REG TOT INSPEKSIE EN TOEGANG
Die verhuurder xxx te alle redelike tye gedurende hierdie Huurtermyn die reg hê om self of xxxx xx/xxxx adviseurs inspeksie van die kudde uit te oefen xx xxxxx xx xxxx dat die bepalings van hierdie Huurkontrak nagekom en uitgevoer word.
11. VERKOOP VAN DIE KUDDE
Indien die verhuurder die kudde verkoop voor verstryking van die Huurkontrak xxx dit alleen tot uitvoering gebring kan word op voorwaarde dat hierdie Huurkontrak vir die volle Huurtermyn eerbiedig word en sonder benadeling van regte en voorregte en met addisionele bepalings en/of koste vir die huurder nie.
Indien die huurder self die koper is, verval hierdie Huurkontrak op datum van amptelike oordrag aan die huurder.
Indien die verhuurder voor verstryking van die Huurkontrak die kudde wil verkoop xxx hy/sy enige skriftelike aanbod ontvang aan die huurder openbaar wat xxx die geleentheid xxx hê xx xxxxx veertien (14) dae die aanbod te ewenaar of te verbeter.
Hierdie vergunning van die verhuurder plaas egter geen verpligting op hom/xxxx xx sodanige ewenaring of verbetering van die aanbod te aanvaar nie of om die kudde te verkoop aan die eerste aanbieder of die huurder nie. Die verhuurder xxx xxxxxx die reg behou om, indien hy/sy dit so verkies, die kudde te verkoop aan enige persoon teen enige prys.
Die huurder het deurgaans die eerste opsie om die kudde te koop.
Met afsterwe van die verhuurder het die huurder nog steeds die reg om die kudde te koop of te huur vir ‘n verdere termyn.
12. REGSMIDDELS BY KONTRAKBREUK DEUR HUURDER
As die huurder in gebreke xxx xx enige huurgeld voor of op die opeisbaarheidsdatum te betaal of enige van die ander bepalings van hierdie huurkontrak nie nakom nie kan die verhuurder deur
skriftelike kennisgewing die huurder aanmaan xx xxxxx veertien (14) dae sodanige huurgeld te betaal of om die ander bepaling(s) van die huurkontrak na te kom. By gebreke aan sodanige betaling of nakoming van die kontrak xxx die verhuurder die reg hê om die huurkontrak onmiddellik te
beёindig en besit van die kudde oor te neem sonder om afbreuk te doen aan die verhuuder se regte om onbetaalde huurgeld en rente op uitstaande bedrae en enige ander skade wat hy/sy mag ly as gevolg van die huurder se kontrakbreuk.
13. VERONTAGSAMING VAN KONTRAKBREUK
Die verhuurder is te enige tyd geregtig xx xxx/xxxx op die bepalings van die voorafgaande klousule te beroep, al het hy/sy vantevore enige nie-nakoming van hierdie huurkontrak deur die huurder verontagsaam of vantevore uitdruklik of stilswyend toegestaan dat die huurder anders as xxxxxx ooreenkomstig sy verpligtinge hierkragtens presteer.
14. MONDELINGSE VERANDERINGS NIE GELDIG NIE
Nog die verhuurder nog die huurder word gebind deur enige ooreenkoms wat strydig is met die
bepalings van hierdie huurkontrak, tensy dit vervat is in ‘n skriftelike dokument wat deur elk van hulle onderteken is.
15. PROKUREURSKOSTE EN INVORDERINGSKOMMISSIE
Indien die verhuurder verplig is om ‘n prokureur opdrag xx xxx om geregtelike stappe teen die huurder te neem ten einde die kudde weer in besit te kry en/of om agterstallige huurgeld en/of skadevergoeding vir kontrakbreuk van hierdie ooreenkoms te vorder en/of om enige van die bepalings hiervan af te xxxxx xxx die huurder alle regskostes betaal wat tussen die prokureur en die kliënt in die verband aangegaan is, met inbegrip van sodanige invorderingskommissie waarop die prokureur geregtig is.
16. BETEKENING VAN KENNISGEWING EN KEUSE VAN DOMICILIUM CITANDI
Die huurder kies die adres van
as ‘n domicilium citandi et executandi en enige xxxxxx xxxx die verhuurder aan die huurder in verband met hierdie Huurkontrak gegee en aan die huurder by sodanige domicilium xxxxx en gepos word geag deur die huurder ontvang op die dag na die dag waarop dit gepos is
ALDUS GETEKEN TE op hierdie
DAG van 2005 AS GETUIES:
VERHUURDER
ALDUS GETEKEN TE op hierdie
DAG van 2005 AS GETUIES:
HUURDER