Wat is die werknemer se posisie sou die werkgewer die dienskontrak wil wysig?
Wat is die werknemer se posisie sou die werkgewer die dienskontrak wil wysig?
‘n Werkgewer mag die bepalings van die kontrak wysig ongeag of die werknemer daartoe toestem of nie. Dit xxx xxxxx soortgelyk aan ‘n nuwe kontrak wees en kennisname daarvan moet verskaf word aan, en die nuwe bepalings daarvan onderhandel word met, die werknemer deur die werkgewer.
Indien die werkgewer en werknemer nie ooreen kan kom oor die wysigings nie, kan die werkgewer voortgaan en die veranderings aanbring. Indien die werknemer die veranderings aanvaar en
voortgesette diens xxxxx word die nuwe voorwaardes xxxx van die kontrak.
Indien hy of sy nie toestem tot die wysigings nie, kan die werknemer:
• Die geskil xxxxxx xx die KMKA of Bedingingsraad ooreenkomstig die bepalings van Artikel 64(4) van die Wet op Arbeidsverhoudinge. (om die werkgewer te verhoed om die wysiging aan te bring of te verplig om dit te skrap)
• Die geskil xxxxxx xx die KMKA of Bedingingsraad vir konsiliasie.
• Xxxxx xx die wysigings te aanvaar – indien die werkgewer xxx die werknemer afdank is dit ‘n outomatiese onbillike ontslag.
• Verkies om sy of haar diens by die werkgewer te beëindig. Indien die werknemer gedwonge daartoe was om te bedank eerder as om die wysigings te aanvaar, mag dit neerkom op ‘n outomatiese onbillike ontslag.