SKRIFTELIKE DIENSKONTRAK
SKRIFTELIKE DIENSKONTRAK
(Plaaswerker)
Tussen:
__________________________________________________________
(hierna genoem “die Werkgewer”)
___________________________________________________________
___________________________________________________________
___________________________________________________________
(Werkgewer se adres)
En
___________________________________________________________
(hierna genoem “die Werknemer’’)
ID Nommer : ______________________________
Hierdie ooreenkoms is onderhewig aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 en Sektorale Vasstelling 13.
Diensaanvaarding
Indiensname het/xxx begin op .................................................. en xxx aanhou totdat dit kragtens klousule 7 of ingevolge ’n regverdige rede en na ’n billike proses ten einde loop.
2. Werksplek
Xxxx xxx geskied te ..............................................., maar daar kan ook van die Werknemer verwag word om op die volgende persele xx xxxx:
........................................................................
........................................................................
Werksbeskrywing .......................................................................
Postitel: .......................................................................................
Pligte:
.................................................................................................................................
.................................................................................................................................
.................................................................................................................................
.................................................................................................................................
Die Werknemer onderneem om alternatiewe dienste, binne sy/haar vermoë, te verrig met dien verstande dat sodanige alternatiewe dienste slegs van 'n tydelike aard is en die salaris van die Werknemer nie gedurende sodanige tydperk verminder xxx word nie.
Proeftydperk
(’n Permanente Werknemer is van dag een permanent en geniet alle voordele xxxx verlof, ens., en dieselfde prosedures met ontslag moet gevolg word gedurende proef as daarbuite)
4.1. Die Werknemer word vir 'n proeftydperk van 12 weke aangestel waartydens die Werknemer se vordering en inskakeling in die werksituasie noukeurig gemonitor xxx word. Die Werkgewer onderneem om gedurende hierdie tydperk die nodige opleiding en ondersteuning xx xxxx, maar indien vordering nie xx xxxxx is nie, behou die Werkgewer die reg voor om die proefperiode met ’n verdere 12 weke te verleng.
4.2. Indien die proefperiode suksesvol xxxxxxx xxx die Werkgewer dit skriftelik bevestig. Indien onsuksesvol xxx die Werkgewer die nodige prosedure volg xxxx voorgeskryf in Wetgewing.
Werksure
5.1. Normale werktyd xxx .................. ure per week beloop, wat xxxx volg saamgestel word:
Maandag tot Vrydag: van ………. vm tot ……….. nm
Etenstyd: van ………….. tot ……………..
Ander rustye: .………………...……………….....
Saterdae: van..……….…. vm tot ……..…. nm
Met etenstyd: van …….....…. tot ……….…...
5.2. Werksure xxx gedurende die maande ..…………......... tot …….....…… met ‘n maksimum van vyf ure per week verleng word en gedurende die maande …………… tot ……….…. met dieselfde aantal ure ingekort word. Vergoeding xxx regdeur dieselfde xxx.
5.3. Xxxxxx xxx slegs van tyd tot tyd met wedersydse instemming gewerk word, teen ‘n tarief van een en ‘n half keer die normale uurlikse tarief. Oortyd word bereken as enige tyd gewerk meer as die normale daaglikse werksure.
5.4. In die geval waar daar weens onvoorsiene omstandighede minder as 4 uur per dag gewerk word, xxx die werknemer vir ten minste 4 uur vergoed word.
Loon
6.1. Die Werknemer xxx op die laaste werkdag van elke week/2 weke/maand sy/haar loon in kontant/per elektroniese oorbetaling ontvang en dit xxx die bruto bedrag wees van:
R ………………….........
6.2 Die Werknemer xxx op die volgende toelaes/ander kontantbetalings/betaling in goedere geregtig wees:
6.2.1 Huisvesting per week/2 weekliks/maand ter waarde van R ……………….
6.2.2 Voedsel per week/2 weke/maand ter waarde van R ……………….
6.3 Daar word op die volgende aftrekkings ooreengekom:
........................................................................................ R …………………..
.............................................................................................. R …………………..
.............................................................................................. R …………………..
Totale aftrekkings: R .....................
6.4. Die totale waarde van bovermelde vergoeding xxx xxxx: R .....................
6.5. Die Werkgewer xxx op, of voor, ..................................... van elke jaar die Werknemer xx xxxxxxx/xxxx xxxxxxx, volgens die uitsluitlike diskresie van die werkgewer.
Diensbeëindiging
Dit staan elk van die partye vry om hierdie ooreenkoms gedurende die eerste ses maande met een week xxxxxx xx beëindig, of met vier xxxx xxxxxx daarná. Indien die Werknemer geletterd is, xxx xxxxxx per brief geskied. Indien die Werknemer ongeletterd is, xxx die kennisgewing en diensbeëindiging deur of namens die Werkgewer aan die Werknemer verduidelik word.
By kennis van diensbeëindiging, in die geval waar die Werkgewer huisvesting aan die Werknemer verskaf, moet die Werknemer toegelaat word om ’n maand lank in die huisvesting aan xx xxx.
Die werkgewer is geregtig om hierdie ooreenkoms sonder kennisgewing te beëindig indien die Werknemer skuldig is aan 'n oortreding wat volgens die dissiplinêre beleid summiere ontslag regverdig en nadat die voorgeskrewe prosedure nagekom is.
Die diensverhouding word outomaties beëindig wanneer die Werknemer die aftreeouderdom van ............. bereik. Indien die Werknemer se dienstydperk verleng word xxx dit slegs per vastetermyn-kontrak wees.
8. Sondagwerk
Sondagwerk van enige aard xxx wedersyds ooreengekom en volgens die volgende skedule vergoed word:
Tyd gewerk op Xxxxxx |
Betaling |
Een uur of minder |
Dubbel die uurlikse loon |
Meer as een uur, maar nie meer as twee ure nie |
Dubbel die gewone loon vir tyd gewerk |
Meer as twee ure, maar nie meer as vyf ure nie |
Die gewone daaglikse loon |
Meer as vyf ure |
Die hoër een tussen; dubbel die loon betaalbaar ten opsigte van die tyd gewerk (oortyd uitgesluit) of die gewone daaglikse loon |
|
|
9. Openbare Vakansiedae
Werknemers kwalifiseer vir alle statutêre vakansiedae teen volle vergoeding.
Indien gewerk word op ’n openbare vakansiedag wat normaalweg ‘n vakansiedag sou wees, word die Werknemer minstens dubbel sy/haar normale dagloon betaal of, indien dit meer is; sy/haar normale loon plus sy/haar uurlikse tarief vir elke uur gewerk.
10. Jaarlikse verlof
Die Werknemer is geregtig op drie weke betaalde verlof ná elke 12 maande ononderbroke diens. Die verlof moet geneem word op tye wanneer dit die Werkgewer pas en die Werkgewer xxx by magte wees om self te bepaal wanneer die Werknemer verlof mag neem. Enige verlof wat voor die jaarlikse siklus geneem word xxx toegestaan word op die basis van 1 dag betaalde verlof vir 17 dae gewerk.
11. Siekverlof
11.1. Tydens elke siekverlof-siklus van 36 maande xxx die Werknemer geregtig wees op betaalde siekverlof in dae gelyk aan die getal dae wat die Werknemer normaalweg gedurende ses weke sou werk.
11.2. Gedurende die eerste ses maande xxxxx, xxx die Werknemer geregtig wees op een dag betaalde siekverlof vir elke 26 dae wat hy/sy reeds gewerk het.
11.3. Die Werknemer moet die Werkgewer so gou moontlik laat weet as hy/xx xxxxx siekte of besering nie by die werk kan wees nie.
11.4. Die Werkgewer mag die Werknemer versoek om ’n mediese sertifikaat voor te lê wanneer die Werknemer xxxxxx as twee xxx xxxxx siekte of besering van die werk afwesig was, of indien hy/sy afwesig is vir meer as twee geleenthede gedurende ’n periode van agt weke.
12. Kraamverlof
Vroulike Werknemers is geregtig op 4 maande onbetaalde kraamverlof.
13. Gesinsverantwoordelikheidsverlof /Ouerskapsverlof
Die Werknemer xxx op drie dae gesinsverantwoordelikheidsverlof per jaar geregtig wees, mits die Werknemer minstens vier dae van die week in diens is en vir minstens 4 maande vir die Werkgewer werk.
Manlike werknemers kwalifiseer vir 10 aaneenlopende dae onbetaalde Ouerskapsverlof, maar verbeur xxx die 3 dae addisionele Gesinsverantwoordelikheidsverlof met die geboorte van sy kind.
14. Huisvesting
Huisvesting, indien beskikbaar en voorsien word, is onderworpe aan die ondertekening en aanvaarding van die behuisingbeleid en indien hierdie ooreenkoms beëindig word, vir xxxxx rede ookal, word die behuisingsooreenkoms ook beëindig, maar met 1 maand kennisgewing.
Die Werknemer xxx van behuising voorsien word vir so lank as wat hy/sy in diens is van die Werkgewer en indien hierdie voordeel ingesluit is by vergoedings pakket. Die akkommodasie mag net beset word deur die werknemer en sy onmiddelike familie, tensy alternatiewe reelings voor die tyd aangegaan is. Toestemming moet verkry word vanaf die werknemer by die werkgewer wanneer besoekers die aand wil oorbly.
15. Kleredrag (waar nie van toepassing nie, kan hierdie klousule wegval)
............................ stelle uniforms/beskermende drag per jaar xxx gratis aan die Werknemer voorsien word, maar xxx die eiendom van die Werkgewer.
........................... stelle skoene/rubberstewels per jaar xxx gratis aan die Werknemer voorsien word, maar xxx die eiendom van die Werkgewer.
.......................... xxx gratis aan die Werknemer voorsien word, maar xxx die eiendom van die Werkgewer.
16. Beleide en Prosedures
Die Werknemer onderneem xx xxx/xxxx xx hou by die beleide en prosedures van die Werkgewer, veral ten opsigte van die Griewe en Dissiplinere Prosedures, sowel as die Gesondheid en Veiligheidsbeleid. Voorbeelde van hierdie beleide en prosedures is by die kantoor beskikbaar.
17. Verdere diensvoorwaardes en/of voordele
............................................................................................................................................
............................................................................................................................................
............................................................................................................................................
............................................................................................................................................
............................................................................................................................................
............................................................................................................................................
............................................................................................................................................
............................................................................................................................................
18. Algemeen
Wysigings aan hierdie ooreenkoms xxx slegs geldig wees indien beide partye dit goedgekeur het.
Die Werknemer erken dat hy/sy 'n eksemplaar van hierdie ooreenkoms ontvang het en dat hy/sy die inhoud daarvan verstaan en aanvaar.
___________________________________
Werkgewer
___________________________________
Erkenning van ontvangs deur Werknemer
__________________________________ ______________________________
Getuie Datum
7