BEPALINGS EN VOORWAARDES. Die persoon verantwoordelik vir die betaling van die Naskool: Lees asb. hierdie bepalings en voorwaardes volledig deur: Na ondertekening van hierdie aansoekvorm verteenwoordig die bepalings en voorwaardes hierin xxxxxx ‘n ooreenkoms tussen u (hierna genoem ouer/voog) en Laerskool Die Xxxxx. (Hierna genoem Naskool). Die Naskool is ‘n private inisiatief en word nie gesubsidieer nie. Hiermee verklaar ek: (Volle naam en van) die ouer/voog van: in Graad: \ dat die persoonlike inligting xxxx aangedui in klousule 1, waar en korrek is, en dat ek die gemelde straatadres kies as domicilium citandi et executandi. Ek aanvaar, onderneem en/of neem kennis van die volgende voorwaardes en bepalings van Laerskool Die Xxxxx xx Naskool: 1. Ek onderneem hiermee xx xxxxx te doen wat nodig is om die Naskool in staat te stel om sy plig, en toesig xx xxx oor my genoemde kind, behoorlik uit te voer, en om te voldoen aan alle redelike opdragte en of/bevele wat die Naskool van tyd tot tyd t.o.v my kind mag gee. 2. Ek besef dat dit van uiterse belang is dat ek of die genoemde kontakpersoon ten alle tye telefonies beskikbaar moet wees in geval van n noodsituasie en daarom onderneem ek om enige veranderinge in my kontakbesonderhede onmiddelik onder die aandag van die personeel van die Naskool te bring. 3. Ek besef en aanvaar dat in terme van die Wet op Kindersorg 74 van 1983, ‘n geneesheer of die hoof of personeel van die Naskool self magtiging mag xxxxxxx vir die verskaffing van dringende mediese behandeling of die uitvoering van ‘n operasie indien hulle redelike gronde het om te glo dat dit noodsaaklik is om my kind xx xxxx te red of om my kind van ‘n ernstige en blywende liggaamlike letsel of gebrek te red en dat ek aanspreeklik is vir die koste van die behandeling of operasie wat my kind ontvang of ondergaan het, asof ek daartoe opdrag gegee het. 4. Ek aanvaar dat alhoewel alle redelike voorsorgmaatreëls getref xxx word vir die veiligheid en welstand van my kind, ek verantwoordelik gehou xxx word vir die betaling van enige mediese- tandheelkunde- en/of hospitaalrekening wat voortspruit uit ‘n besering van my kind wat nie ontstaan het a.g.v. die nalatigheid van die Naskool personeel nie. 5. Ek vrywaar hiermee die Naskool en personeel teen enige eis en/of aanspreeklikheid wat deur enige derdes ingestel mag word as gevolg van die bestaan van hierdie ooreenkoms en wat mag voortspruit uit die besering of dood van ‘n persoon of skade of verlies aan eiendom, hoe dit ookal mag ontstaan en ...
BEPALINGS EN VOORWAARDES. Daar word ooreengekom dat die senior opsiener/opsiener aangestel word ingevolge die Regulasies wat betrekking het op die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen, xxxx gepubliseer in Staatskoerant 37651 van 16 Mei 2014, en die bepalings en voorwaardes xxxx uiteengesit in die EKSAMEN PROSEDURE HANDLEIDING. 3.
BEPALINGS EN VOORWAARDES. Die sedent en die sessionaris bevestig en verstaan dat die waarde van die belegging van tyd tot tyd xxx xxxxxx. • Indien geen onderaandele of randbedrag gespesifiseer is nie, word die totale aantal onderaandele gesedeer. Indien ons ’n versoek ontvang om ’n sessie vir ’n randbedrag aan te teken, word die randbedrag omgesit in onderaandele van gelyke waarde. Nadat ons die sessie aangeteken het, word die prys van die onderaandele teen die jongste beskikbare prys bereken. Die sedent en sessionaris bevestig en verstaan dat die waarde van die belegging van tyd tot tyd xxx xxxxxx. Die sedent en sessionaris aanvaar die risiko van sodanige wisseling en dat dit hul verantwoordelikheid is om die waarde van die sekuriteit wat verskaf is, te monitor. • Geen onttrekking of omskakeling van gesedeerde onderaandele word sonder die skriftelike toestemming van die sessionaris toegelaat nie. Indien die totale aantal onderaandele verpand is, moet die sedent én die sessionaris toestemming vir ’n onttrekking gee. Indien slegs ’n xxxx van die onderaandele gesedeer is, is die xxxx wat nie gesedeer is nie beskikbaar vir onttrekking deur die sedent en word die toestemming van die sessionaris nie benodig nie. Indien die sedent van die gesedeerde xxxx van die belegging wil onttrek, word die toestemming van die sedent én die sessionaris benodig. • Indien die sedent (belegger) se persoonlike inligting verander het, moet ’n Effektetrust-Opdateringsvorm ingevul word. Dit is by xxx.xxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx beskikbaar. • Ons aanvaar dat die opdragte wat ons ontvang korrek is en deur die gemagtigde individu of ondertekenaars (sedent en sessionaris) onderteken is. • Ons xxx opdragte slegs uitvoer indien dit volledig is en deur korrek ingevulde dokumente gestaaf word. U opdrag kan ook vertraag word indien dit verkeerd uitgereik, onduidelik of onvolledig is, of indien volledige stawende dokumente nie ingedien is nie. Al die velde is verpligtend en moet volledig ingevul word. • Die sedent en sessionaris verstaan dat die sessie op ons rekords aangeteken xxx xxx totdat ons skriftelik deur die sessionaris in xxxxxx xxxxxx is dat die rekord van die sessie gekanselleer moet word. • Ons of ons gemagtigde agente kan nie aanspreeklik gehou word vir regstreekse of onregstreekse skade veroorsaak as gevolg van ons uitvoering van die opdragte in hierdie vorm nie. Die sedent (belegger) en sessionaris vrywaar ons, ons direkteure, werknemers, verteenwoordigers en agente ook teen enige eis wat mag voortspruit uit...
BEPALINGS EN VOORWAARDES. Xx xxx met hierdie polis vir die herstel van splinters, ligte skrapies en duikies aan die buitekant van die kar eis sonder om vanaf jou alomvattende xxxx- xxxxxx versekeringspolis te eis. Die meeste waarvoor ons jou vir xxxx xxx xxx vergoed word op jou skedule gestipuleer.
BEPALINGS EN VOORWAARDES. Hierdie voordeel is beperk tot kantoor noodgevalle en is slegs van toepassing tot u kwalifiserende / primêre besigheidsadres binne die grense van Suid-Afrika en wat gebruik word vir besigheidsdoeleindes, insluitende die buitegeboue. • Algehele limiet van drie voorvalle of R2 000 per polishouer, per jaar, is van toepassing. • Die uitroepfooi en eerste uur se arbeid xxx xxxxx word, alhoewel die koste van parte en addisionele arbeid vir u eie rekening xxx xxxx. • Waar die voorval nie as ’n noodgeval, wat onmiddellike aandag moet geniet, gesien word nie, sal ons ’n verwysing gee vir enige spesifieke diensverskaffer en die xxxxx xxx vir u eie rekening wees. • Hierdie voordeel sluit onderhoud van enige aard uit.