REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKALabour Dispute • October 6th, 2011
Contract Type FiledOctober 6th, 2011Applikant beweer outomaties onbillike ontslag weens vakbondbedrywighede en op grond van ras, weens sy huwelik met ‘n bruin vrou (applikant is ‘n wit man). Bevind dat outomaties onbillike ontslag nie bewys is nie.
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKALabour Dispute • December 9th, 2015
Contract Type FiledDecember 9th, 2015[1] Die applikante, Mnre James en Barry, is ontslaan deur die eerste respondent, Eskom. ‘n Kommissaris van die KVBA1, Mnr Daniel Pretorius2, het bevind dat die ontslag vir ‘n billike rede geskied het, maar nie kragtens ‘n billike proses nie. Vir die prosedurele onbillikheid het hy aan die twee applikante vergoeding van R20 000 elk toegeken.
IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID - AFRIKA ( GEHOU TE KAAPSTAD)Labour Dispute • July 8th, 2011
Contract Type FiledJuly 8th, 2011
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKALabour Dispute • December 15th, 2015
Contract Type FiledDecember 15th, 2015[1] Die applikante, Mnre James en Barry, is ontslaan deur die eerste respondent, Eskom. „n Kommissaris van die KVBA1, Mnr Daniel Pretorius2, het bevind dat die ontslag vir „n billike rede geskied het, maar nie kragtens „n billike proses nie. Vir die prosedurele onbillikheid het hy aan die twee applikante vergoeding van R20 000 elk toegeken.