ContractNot Applicable • March 1st, 2013
Contract Type FiledMarch 1st, 2013
WIT WOLFNot Applicable • September 22nd, 2020
Contract Type FiledSeptember 22nd, 2020Ek het Stefaans Coetzee se naam vir die eerste keer in 2002 by die oud-Vlakplaasbevelvoerder Eugene de Kock gehoor. Ek het De Kock gereeld in die Pretoria-Lokaal-gevangenis besoek en hy het genoem dat hy besorg was oor die jong man wat saam met hom daar aangehou is.