SAMEWERKINGS – OOREENKOMSCollaboration Agreement • January 28th, 2022
Contract Type FiledJanuary 28th, 2022Die doel van hierdie ooreenkoms is om ‘n samewerkingsverhouding tussen die NTO en die VENNOOT te formaliseer. In wese bied die ooreenkoms ‘n raamwerk vir ‘n informele vennootskap in terme waarvan die opbrengs uit ‘n vertoning wat deur NTO aangebied word op ‘n 75/25 basis tussen die partye verdeel word, met dien verstande dat beide partye sekere voorwaardes en/of ondernemings nakom.
DIENSOOREENKOMS VIR ’N DEELTYDSE PREDIKANTSPOS Aangegaan deur en tussen ……………………….. (gemeente), …………………………… (adres) (hierna genoem die “gemeente” in sy hoedanigheid as werkgewer) en …………………………….. (predikant) …………………………….. (adres) (ID ………………………………..)...Partnership Agreements • December 15th, 2021
Contract Type FiledDecember 15th, 2021
VENNOOTSKAPSOOREENKOMSPartnership Agreement • July 1st, 2014
Contract Type FiledJuly 1st, 2014‘n Vennootskapsooreenkoms moet uiteraard sorgvuldig opgestel word. ‘n Duidelike, omvattende en billike ooreenkoms beveilig die belange van die partye se afhanklikes, voorkom probleme met inkomstebelasting en verminder die moontlikheid of verhoed selfs dat geskille in die praktyk ontstaan.