Common use of Aftreevoordeel Clause in Contracts

Aftreevoordeel. Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer xxxx gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die wysigings- en transaksieheffings, indien van toepassing, is.

Appears in 7 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan

Aftreevoordeel. Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer xxxx gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die wysigings- en transaksieheffingswysigingsheffing, indien van toepassing, is.

Appears in 3 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan

Aftreevoordeel. Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer xxxx gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die wysigings- en transaksieheffingstransaksieheffing, indien van toepassing, is.

Appears in 3 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan

Aftreevoordeel. Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer xxxx gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die wysigings- transaksieheffing en transaksieheffingsdie uitstaande bedrag van die reëlmatige bemarkingsheffing, indien van toepassing, is.

Appears in 3 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan

Aftreevoordeel. Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer xxxx gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die wysigings- transaksieheffing en transaksieheffingsbeëindigingsheffing, indien van toepassing, is.

Appears in 1 contract

Samples: Uittree Annuïteitsplan