Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing
Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing
'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittree- annuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele aan die lid te voorsien. Die uittree-annuïteitsfonds is die planhouer en nie die lid nie.
Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde xxxx xxxxxx word, is 'n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die uittree- annuïteitsvoordele te voorsien.
Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet bydraes regstreeks aan ons betaal word en nie aan die FONDS nie. Ons ontvang die bydraes as die betalings vir die plan.
Die plan is 'n versekeringspolis xxxx beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons.
Die kontrak bestaan uit die volgende:
• die kwotasie;
• die aansoek om die plan;
• hierdie planbeskrywing, PLR-A05-01, xxxx van tyd tot tyd bygewerk, en beskikbaar op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx;
• die staat, xxxx van tyd tot tyd bygewerk;
• ander dokumente, korrespondensie en inligting, indien enige, wat by implikasie xxxx van die kontrak vorm.
Ons xxx die planbeskrywing en staat bywerk om wysigings te weerspieël
• in administrasieprosedures, byvoorbeeld hoe eenheidspryse bepaal word en waar inligting oor beleggingsfondse gekry kan word;
• in heffings, insluitend die fooie wat deur die batebestuurders gehef word;
• wat deur eksterne faktore vereis word, byvoorbeeld wetgewing, of die interpretasie daarvan.
Hierdie planbeskrywing moet tesame met die staat wat die versekerde lewe ontvang, gelees word. Alle inligting wat op 'n spesifieke plan van toepassing is, word in die staat vir daardie plan uiteengesit. As daar enige teenstrydigheid is tussen die inhoud van hierdie planbeskrywing, 'n staat vir 'n plan en die reëls van die FONDS, xxx die voorwaardes van die laaste twee geld.
Verduidelikings
Opsiedatum
Dit is die datum wat die einde van die termyn aandui, en word in die staat aangedui.
Oop termyn
Na die gekose termyn verstryk het, word die termyn van die plan as oop beskou. Dit beteken dat die fondswaarde nie outomaties uitbetaal xxx word na die gekose termyn verstryk het nie, maar dat die plan xxx voortgaan tot die planhouer die plan beëindig.
Eenmalige fonds
Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur eenmalige betalings opgebou word.
Herhalende fonds
Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur herhalende betalings opgebou word.
Werksdag
Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Betalingsvakansie
'n Tydperk waartydens die herhalende betalings op versoek tydelik gestaak word.
Betalings
Eenmalige betalings
Eenmalige betalings mag gemaak word, op voorwaarde dat dit nie minder is as ons minimum wat toegelaat word nie. As die transaksiedatum vir 'n betaling, xxxx in die staat aangedui, meer as een dag later as die betaaldatum is, xxx ons die betaling aanpas om voorsiening xx xxxx vir die vertraging vanaf die dag na die betaaldatum tot die transaksiedatum.
Herhalende betalings
'n Herhalende betaling is op dieselfde xxx xxx xxxx maand of jaar verskuldig, xxxx in die staat aangedui.
As herhalende betalings per debietorder gemaak word, en die dag wat versoek is waarop ons die betaling moet vorder, nie op 'n werksdag xxx xxx, of 'n maand nie die spesifieke dag het nie, sal ons dit op die volgende werksdag vorder.
Die transaksiedatum vir 'n herhalende betaling is die laaste van die datum waarop die betaling verskuldig is en die werklike betaaldatum. As dit nie 'n werksdag is nie, sal die transaksiedatum die eerste werksdag daarna wees. Ons xxx xxx 'n herhalende betaling wat voor die transaksiedatum gemaak word aanpas om voorsiening xx xxxx vir vroeë betaling nie.
As 'n herhalende betaling nie ten xxxxx xxxxx 'n respyttydperk van 30 dae gemaak word nie, mag ons die herhalende betaling as gestaak ag.
Betalingsgroei
As die plan betalingsgroei het, xxx die herhalende betaling volgens die voorwaardes van die tipe betalingsgroei, xxxx gekies, verhoog word.
Ons bied die volgende tipe(s) betalingsgroei:
• Vaste groei
Die herhalende betaling xxx xxxx jaar met die gekose vaste persentasie verhoog word.
• Sanlam-inflasie
Die herhalende betaling xxx xxxx jaar met die inflasiekoers, xxxx xxxx ons bepaal, verhoog word. Met die vasstelling van die xxxxx xxx ons die verandering in die verbruikersprysindeks, of enige ander algemeen aanvaarde metode om inflasie te meet wat in daardie stadium van toepassing mag wees, in ag neem. Die Sanlam-inflasiekoers mag as gevolg van verskille in berekeningsmetodes van amptelike koerse verskil. 'n Minimum verhoging, wat van tyd tot tyd mag verander, is van toepassing.
• Flexi-groei vir doelwit
Solank die plan aan 'n doelwit gekoppel is, xxx die herhalende betaling elke jaar verhoog word om te verseker dat die plan goed vorder om die doelwit te bereik.
Die tipe betalingsgroei wat op 'n plan van toepassing is, word in die staat aangedui.
Belegging
Ons belê 'n eenmalige betaling en 'n herhalende betaling minus heffings, indien van toepassing, in die onderskeie beleggingsfondse.
Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar.
Nakoming van Regulasie 28
Regulasie 28 van die Wet op Pensioenfondse, 1956 vereis dat spaargeld vir aftrede beskerm moet word. Om hierdie rede beperk die regulasie die blootstelling van aftreefondsplanne aan verskillende bateklasse. Die maksimum beperkings is tans onder andere 75.00% in aandele, 25.00% in eiendomsbates en 10.00% in verskansingsfondse. Dit is noodsaaklik dat aftreefondsplanne aan die beperkings van Regulasie 28 voldoen. Die regulasie beperk ook die blootstelling aan buitelandse xxxxx op 'n aftreefondsvlak, tans tot 45.00% xxxx xxxx die Suid-Afrikaanse Reserwebank voorgeskryf. Om nakoming op 'n aftreefondsvlak te verseker, word hierdie beperking ook op 'n individuele planvlak toegepas, behalwe in gevalle waar die mandaat van die onderliggende beleggingsfonds deur Sanlam Lewens beheer word en die buitelandse blootstelling verminder kan word as die aftreefonds nie meer buitelandse kapasiteit het nie.
Sommige beleggingsfondse voldoen aan Regulasie 28 wat beteken dat die batebestuurders van daardie fondse seker maak dat die fondse altyd voldoen aan die beperkings van Regulasie 28. Aangesien die leeftyd beleggingsopsie slegs beleggingsfondse het wat aan Regulasie 28 voldoen, xxx die plan altyd aan Regulasie 28 voldoen.
Leeftyd beleggingsopsie
Ons xxxx die belegging toe aan die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Ons xxx die toedeling van die belegging op 'n deurlopende basis bestuur. Die xxxxxxx van die leeftyd beleggingsopsie word in die staat beskryf.
Hoe en wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê?
Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop.
Eenheidsprys
'n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die xxxxx in die beleggingsfonds.
Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word:
• belasting, xxxx in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie;
• die fooie wat deur die batebestuurders gehef word.
Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word.
Vir gestabiliseerde beleggingsfondse is die eenheidsprys aan bonusverklarings gekoppel wat daarop gemik is om groei met verloop van tyd egalig xx xxxx, in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik. Die xxxxxxx van hierdie gestabiliseerde beleggingsfondse word in die aangehegte "Beginsels en Praktyke van Finansiële Bestuur"-dokument verduidelik. Hierdie dokument is ook op die Sanlam-webwerf by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx/Xxxxx/Xxxxxxxxxx and Practices of Financial Management (PPFM)/Sanlam Personal Finance Individual Smoothed Bonus Products beskikbaar.
Verhandeling xxx xxxxx
Ons mag die xxxxx in die beleggingsfondse vir transaksies xxxx skriplenings gebruik. Enige inkomste of verlies voortspruitend uit hierdie transaksies, xxx vir ons eie rekening wees, en xxx dus nie die planvoordele raak nie.
Fondswaarde
Die fondswaarde van 'n spesifieke beleggingsfonds is die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys vir daardie beleggingsfonds.
Die fondswaarde van die plan is die totale fondswaarde van al die beleggingsfondse vir daardie plan.
Gestabiliseerde beleggingsfondse
Vir gestabiliseerde beleggingsfondse xxx die fondswaarde slegs op die datums of slegs op die voorkoms van die gebeurtenisse wat in die staat aangedui word gelyk wees aan die aantal eenhede in die gestabiliseerde beleggingsfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
Op enige ander datum of gebeurtenis is die fondswaarde die laagste van die markwaarde van die onderliggende xxxxx en die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. Die markwaarde mag mettertyd vermeerder of verminder. As 'n voordeel betaal word, of as 'n heffing vir vermindering of staking van die herhalende betaling gehef word, op 'n tydstip wanneer die markwaarde van die onderliggende xxxxx die laagste van die twee waardes is, xxx 'n markwaarde-aanpassing toegepas word. Dit xxx gedoen word deur 'n aantal eenhede gelyk in waarde aan die verskil tussen die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys, en die markwaarde van die onderliggende xxxxx xx verkoop. Die oorblywende eenhede, indien enige, xxx dus laer wees as wat dit sou gewees het as die voordeel betaal is op 'n tydstip toe die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys laer as of gelyk aan die markwaarde van die onderliggende xxxxx was.
Wealth Bonus
Die Wealth Bonus is 'n addisionele bedrag wat by die voordeel betaalbaar by beëindiging of aftrede gevoeg word. Hoe xxxxxx die versekerde lewe betalings gemaak het en hoe hoër die bedrag van die betalings oor die termyn van die plan, hoe xxxxxx xxx die Wealth Bonus gewoonlik wees.
Vir die doel van die berekening van die Wealth Bonus word die betalings in dele verdeel wat betalingslae genoem word. Op die begindatum van die plan word 'n aparte betalingslaag gevorm deur die herhalende betaling en/of deur die eenmalige betaling. Daarna word vir elke verhoging in herhalende betaling, hetsy op versoek van die versekerde lewe of as gevolg van betalingsgroei op die plan, asook vir elke addisionele eenmalige betaling, 'n nuwe betalingslaag bygevoeg. Die nuwe betalingslaag word gevorm deur die verhoogde xxxx van die herhalende betaling of deur die addisionele eenmalige betaling. Die Wealth Bonus vir die plan is die som van die Wealth Bonuses vir al die betalingslae.
Vir elke betalingslaag word 'n aparte Wealth Bonus bereken. Die Wealth Bonus is 'n persentasie van die som van die versekerde lewe se betalings wat belê is vir elke betalingslaag en die beleggingsopbrengs tot op die tydstip van die berekening van die Wealth Bonus, vermenigvuldig met 'n faktor. Die vermenigvuldiging met 'n faktor geld slegs vir 'n plan met herhalende betalings.
Die persentasie waarna hier xxxxxx word, word die Wealth Bonus-persentasie genoem, en hang af van die termyn waarvoor die betalingslaag in xxxxxxx was op die tydstip van die berekening. Hoe xxxxxx hierdie termyn, hoe xxxx xxx die Wealth Bonus-persentasie wees. Die Wealth Bonus-persentasies vir verskillende termyne word in die staat aangedui.
Die beleggingsopbrengs weerspieël die prestasie van die onderliggende beleggingsfondse van die plan. Die beleggingsopbrengs maak ook voorsiening vir enige heffings of fooie wat van die fondswaarde van die plan afgetrek word. Die som van die versekerde lewe se betalings wat belê is vir alle betalingslae en die beleggingsopbrengs is gelyk aan die fondswaarde van die plan.
Vir elke herhalendebetalingslaag is die faktor wat in die berekening van die Wealth Bonus gebruik word, gelyk aan die som van die herhalende betalings wat tot op die tydstip van berekening gemaak is, gedeel deur die som van die herhalende betalings wat ons verwag het gemaak sou word oor die termyn van die begindatum van elke betalingslaag tot die opsiedatum. Die xxxxxx xxx toeneem vir solank as wat die versekerde lewe aanhou om herhalende betalings xx xxxx. As die versekerde lewe herhalende betalings verminder of xxxxx, xxx die faktor teen 'n laer xxxxx toeneem of ophou om toe te neem. Die faktor word tot 'n maksimum van een beperk.
Vir die berekening van die Wealth Bonus by die dood van die versekerde lewe, wanneer die versekerde lewe voor sy of haar 55ste verjaarsdag vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer xxxx gedefinieer in die reëls van die FONDS, en vir herhalendebetalingslae wat na die opsiedatum begin, xxx die faktor as gelyk aan een geag word.
Heffings
Belasting
Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie.
Heffings vir die plan
Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees:
• 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word.
• 'n Reëlmatige bemarkingsheffing, wat 'n vaste maandelikse bedrag is wat vir 'n aantal maande, wat in die staat aangedui word, gehef word om die koste van die verkoopskommissie op die eenmalige betaling xx xxxxxxx as die verkoopskommissie nie van die eenmalige betaling afgetrek is nie. Hierdie heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
• 'n Betalingsheffing, wat van herhalende betalings afgetrek word, as betalings per aftrekorder gemaak word. Die heffing word as 'n persentasie van die herhalende betaling bereken.
• 'n Maandelikse doelwitadministrasieheffing om die doelwit te administreer solank die plan aan 'n doelwit gekoppel is. Hierdie heffing xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
• 'n Jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing, wat as 'n persentasie van die fondswaarde bereken word. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing is egter onderworpe aan 'n minimum maandelikse randbedrag wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die persentasie deur 12 gedeel word om die maandelikse bedrag te bereken. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Die totale bemarkings-en-administrasieheffing vir die versekerde lewe word bereken op die som van die fondswaardes van al die planne wat vir die versekerde lewe vir die Cumulus Echo uittree-annuïteit-produk asook die Cumulus Echo beleggingsgekoppelde lyfrente-produk bestaan. Die bemarkings-en-administrasieheffing vir hierdie plan word bereken as die verhouding wat die fondswaarde van hierdie plan tot die totale fondswaarde van al die planne het, vermenigvuldig met die totale bemarkings-en- administrasieheffing. Die minimum maandelikse randbedrag per plan xxx xxxxxx geld.
Vir 'n gestabiliseerde beleggingsfonds xxx die bemarkings-en-administrasieheffing altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die gestabiliseerde beleggingsfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word
'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende xxxxx van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar.
Transaksieheffing
Ons xxx 'n transaksieheffing vir elk van die volgende wysigings voor die opsiedatum hef:
• Vermindering of staking van die herhalende betaling;
• Neem van 'n vroeë aftreevoordeel;
• Beëindiging van die plan.
Die bedrag van hierdie transaksieheffing word deur middel van regulatoriese maatreëls bepaal en dit xxx in die toekoms verander as sodanige regulatoriese maatreëls of wetgewing verander.
Planspesifieke reëls word toegepas om die maksimum betalingsvakansietydperk oor die termyn van die plan te bepaal. Die betalingsvakansietydperk kan ten volle of gedeeltelik op verskillende tye tydens die termyn van die plan gebruik word. Sommige van hierdie tydperke xxx gratis wees. Sodra al hierdie gratis tydperke gebruik is, mag die plan vir 'n bykomende aantal betalingsvakansietydperke kwalifiseer waarvoor ons 'n transaksieheffing xxx hef.
Hierdie transaksieheffing word van tyd tot tyd verhoog om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui.
Elke transaksieheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop.
Vermindering of staking van die herhalende betaling
Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is.
Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde na die transaksieheffing, indien van toepassing, afgetrek is. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui.
As herhalende betalings gestaak word as gevolg van emigrasie, mag die plan se beëindigingswaarde as 'n enkelbedrag geneem word op voorwaarde dat die emigrasie skriftelik deur 'n gemagtigde Reserwebank-handelaar bevestig is. Die beëindigingswaarde is gelyk aan die fondswaarde minus die transaksieheffing en die uitstaande bedrag van die reëlmatige bemarkingsheffing, indien van toepassing.
Aftreevoordeel
Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer xxxx gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die transaksieheffing en die uitstaande bedrag van die reëlmatige bemarkingsheffing, indien van toepassing, is.
Hoe xxx die aftreevoordeel voorsien word?
Na gelang van wetgewing mag die versekerde lewe 'n xxxx van die aftreevoordeelbedrag as 'n enkelbedrag neem. Die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Of die versekerde lewe xxx xxxx dat die volle voordeelbedrag gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
Die plan xxx xxx eindig, ongeag op watter xxxxxx die voordeelbedrag geneem word. 'n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is.
Xxxxxxxxx op aftreevoordeel
Volgens huidige belastingwetgewing, en na gelang van die versekerde lewe se belastingomstandighede,
• kan die enkelbedragvoordeel belastingvry binne sekere xxxxx xxxx, en
• xxx gereelde pensioenbetalings ten volle as inkomste belasbaar wees.
Voordeel betaalbaar by dood
Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe.
Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. 'n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is.
Xxx xxx die voordeel betaalbaar by dood ontvang?
Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet enige bedrag betaalbaar as gevolg van dood betaal word
• aan enige of al die afhanklikes van die versekerde lewe, of
• as die versekerde lewe genomineerdes aangewys het wat nie afhanklikes is xxx, xxx aan enige een of meer van die afhanklikes en genomineerdes.
Hoeveel xxx aan elke afhanklike of genomineerde betaal word?
Die trustees van die FONDS xxx besluit of voldoende vir die behoeftes van afhanklikes voorsien is. Xxxxx xxx dus besluit wat elke afhanklike se aandeel, indien enige, van 'n betaalbare bedrag is. As 'n genomineerde nie 'n afhanklike is nie, sal die trustees ook besluit of die genomineerde vir enige voordele kwalifiseer en indien wel in watter mate 'n genomineerde 'n betaalbare bedrag met die afhanklikes xxx xxxx.
Wie is 'n afhanklike?
• Die xxxx van die versekerde lewe.
• 'n Kind van die versekerde lewe, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik is vir finansiële onderhoud.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die versekerde lewe nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die versekerde lewe wat na die versekerde lewe se dood gebore word.
Is dit nodig om genomineerdes aan xx xxx?
Ja. 'n Genomineerde is iemand wat die versekerde lewe aanwys om die voordeel beskikbaar by dood, of 'n xxxx daarvan, te ontvang. Ons, en die trustees van die FONDS, xxx xxx weet wat die versekerde lewe xx xxxxx is. 'n Genomineerde mag die aanwysing slegs na die dood van die versekerde lewe aanvaar of afwys.
Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word?
'n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die versekerde lewe onderteken wees, en moet Xxxxxx Xxxxxx xx hoofkantoor voor die versekerde lewe se dood bereik.
Betalings
Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word.
Let asseblief op
• Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd.
• Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis.
• Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium.
• Ons waarborg nie die prestasie van die beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse.
• Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.
044440525X2 05082022 M166 ZA8SD697 10082022