AGENTE KOMMISSIE. Die Verkoper is verantwoordelik vir betaling van agente kommissie aan die eiendomsagent en die Verkoper se Prokureurs word hiermee onherroeplik gemagtig om gemelde kommissie op die datum van registrasie van die eenheid op die naam van die Koper aan die Eiendomsagent oor te betaal. Die Koper verklaar hiermee dat die Eiendomsagent die effektiewe oorsaak van hierdie verkoping was en indien enige ander Eiendomsagent, of agente, na uitbetaling van die kommissie hierin genoem, 'n eis mag instel teen die Verkoper en kan bewys dat hy of hulle die effektiewe oorsaak van hierdie verkoping was, vrywaar die Koper die Verkoper teen sodanige eis of eise, plus alle koste daaraan verbonde. 23.
AGENTE KOMMISSIE. Die Kontrakteur is verantwoordelik vir betaling van agente kommissie xxxx ooreengekom tussen die Kontrakteur en die Agent. 5.
AGENTE KOMMISSIE. Western Breeze is verantwoordelik vir betaling van agente kommissie aan die eiendomsagent en Western Breeze se Prokureurs word hiermee onherroeplik gemagtig om gemelde kommissie op die datum van registrasie van die Gedeelte op die naam van die Sessionaris aan die Eiendomsagent oor te betaal. Die Sessionaris verklaar hiermee dat die Eiendomsagent die effektiewe oorsaak van hierdie verkoping was en indien enige ander Eiendomsagent, of agente, na uitbetaling van die kommissie hierin genoem, 'n eis mag instel teen Western Breeze en kan bewys dat hy of hulle die effektiewe oorsaak van hierdie verkoping was, vrywaar die Sessionaris Western Breeze teen sodanige eis of eise, plus alle koste daaraan verbonde. 22.