Algemene bepalings betreffende betalings en tantième Voorbeeld Klousules

Algemene bepalings betreffende betalings en tantième. 4.3.1 Alle betalings verskuldig deur die fransesnemer aan die fransesgewer ingevolge hierdie ooreenkoms, moet betaal word aan die fransesgewer by die adres vermeld in klousule 13.1.1 hiervan of aan so ‘n persoon of by so ‘n plek, aangewys deur die fransesgewer deur skriftelike kennisgewing aan die fransesnemer, van tyd tot tyd; 4.3.2 Die fransesnemer mag nie enige betaling verskuldig in terme van hierdie ooreenkoms terughou, uitstel of enige aftrekking daarvan maak nie, hetsy die fransesgewer onder verpligting staan teenoor die fransesnemer of in kontrakbreuk ten opsigte van enige verpligtinge teenoor die fransesnemer is, aldan nie; 4.3.3 Alle betalings, tantième en xxxxx xxxxxx betaalbaar deur die fransesnemer kragtens hierdie ooreenkoms, sluit belasting op toegevoegde waarde in, waar dit van toepassing is; 4.3.4 Die fransesgewer xxx geregtig wees om die volgende administrasiefooi/e, rente en boetes te hef ten aansien van alle betalings wat gemaak word na die datum betaalbaar in terme van hierdie ooreenkoms: 4.3.4.1 R250-­‐00 administrasiefooi per maand of enige gedeelte van ‘n maand, ten aansien van elke laat betaling van tantième; en 4.3.4.2 R250-­‐00 administrasiefooi per maand of enige gedeelte van ‘n maand ten aansien van elke laat betaling van ‘n paaiement ten aansien van die afbetaling van ‘n pakket; en 4.3.4.3 R150-­‐00 administrasiefooi per maand of enige gedeelte van ‘n maand, ten aansien van elke laat betaling van ‘n faktuur gelewer deur die fransesgewer ten aansien van ‘n produkbestelling. 4.3.4.4 Benewens die administrasiefooi/e xxx die fransesgewer geregtig wees xx xxxxx xx xxxxxxx ten aansien van alle agterstallige bedrae betaalbaar ingevolge hierdie ooreenkoms. Indien van toepassing xxx xxxxx bereken word teen ‘n xxxxx van 3% (DRIE PERSENT) per jaar hoër as die prima rentekoers per jaar van ABSA Bank Beperk van tyd tot tyd, bereken vanaf die verskuldigde datums van sulke bedrae, totdat hulle onderskeidelik ten volle betaal is; 4.3.4.5 Benewens die administrasiefooi/e en xxxxx xxx die fransesgewer geregtig wees om ‘n boete van 20% (twintig persent) per maand te hef ten aansien van die uitstaande bedrag op enige pakket of produkbestelling, indien die uitstaande bedrag meer as R2 000-­‐00 (Twee duisend Rand) beloop en die fransesnemer versuim om enige betaling ten aansien daarvan tydig xx xxxx xxxx bepaal in hierdie ooreenkoms. 4.3.5 4.3.5.1 Indien hierdie ooreenkoms te enige tyd vir enige rede beëindig sou word, xxx die fransesgewer geregtig...