BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE Voorbeeld Klousules

BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE. 4.1 Die koopprys sluit BTW uit. 4.2 In geval waar BTW betaalbaar is op die koopprys as gevolg van die verkoping, moet die KOPER sodanige BTW addisioneel tot die koopprys onmiddellik op aanvraag aan die VERKOPER se prokureurs betaal. 4.3 Waar die xxxxx waarteen BTW gehef word verander na afloop van die datum van ondertekening hiervan deur die KOPER en in omstandighede waarin die gewysigde xxxxx van toepassing is op hierdie transaksie, xxx xxx die koopprys dienooreenkomstig aangepas word met die bedoeling dat die VERKOPER dieselfde bedrag xxx ontvang en behou na afloop van betaling, ongeag die xxxxx waarteen BTW gehef word. 5.
BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE. Alle versekerde bedrae, aanspreeklikheidsperke, en premies sluit BTW in teen die heersende xxxxx. Die eerste bedrag betaalbaar is nie aan BTW onderhewig nie. 27.
BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE. Die VERKOPER is ingevolge die bepalings van die Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde No 89 van 1991 as verskaffer geregistreer. Die verkoopprys sluit Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) van 15% (vyftien persent) in. Indien die belastingkoers ná ondertekening hiervan deur die KOPER, verhoog word en sodanige verhoogde xxxxx is van toepassing op hierdie ooreenkoms, xxx die verkoopprys dienooreenkomstig aangepas word en enige addisionele BTW onmiddellik op versoek van die VERKOPER deur die KOPER betaalbaar wees. 17.
BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE. Alle versekerde bedrae, aanspreeklikheidsperke, eerste bedrag betaalbaar en premies sluit BTW in teen die heersende xxxxx. 27.
BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE. Alle Versekerde Bedrae, Aanspreeklikheidsperke, en Premies sluit BTW in teen die heersende xxxxx. Die Eerste Bedrag Betaalbaar is nie aan BTW onderhewig nie. 27.