Beeïndiging van diens van addisionele aanbieder Voorbeeld Klousules

Beeïndiging van diens van addisionele aanbieder. Sou ‘n addisionele aanbieder se dienste met die fransesnemer, vir xxxxx rede ookal, beëindig word, xxx die die fransesnemer verplig wees om: 25.3.1 onmiddellik alle uitstaande en agterstallige tantieme ten opsigte van die addisionele aanbieder en addisionel pakket aangekoop , opeisbaar en betaalbaar ingevolge hierdie ooreenkoms aan die fransesgewer te betaal xxxx verskuldig ten tye van die beëindiging van die addisionele aanbieder se dienste met die fransesnemer en maandeliks daarna totdat die addendum ten aansien van die addisionele aanbieder en addisionel pakket aangekoop beëindig is by ooreenkoms tussen die fransesgewer en fransesnemer of ‘n nuwe ooreenkoms in terme hiervan bereik is; 25.3.2 onmiddellik skriftelik aan die fransesgewer kennis xx xxx dat ‘n addisionele aanbieder se dienste met die fransesnemer beëindig is waarop die fransesnemer geregtig xxx xxxx xx xxxxx ‘n tydperk van ten minste 30 (dertig) dae na die beëindiging van die betrokke addisionele aanbieder se dienste ten aansien van die addisionele pakket/te wat vir die uitsluitlike gebruik van die betrokke addisionele aanbieder aangekoop is, een van die volgende opsies uit te oefen: 25.3.2.1 ‘n nuwe addisionele aanbieder aan te stel onderworpe aan dieselfde bepalings as hierin vervat en met die spesifieke toestemming van die fransesgewer xxxx vereis in klousule 25.1; of 25.3.2.2 om self die addisionele pakket te benut met die vooraf skriftelike toestemming van die fransesgewer, xxxxx toestemming onder andere onderhewig xxx xxxx aan die bepalings ten aansien van die maksimum ure per week wat die fransesnemer mag werk in haar bedryf met die pakkette xxxx bepaal in hierdie fransesooreenkoms, en sonder om afbreek te doen aan enige van die verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms of die Addendum ten aansien van die addisionele pakket. 25.3.2.3 die addendum ten aansien van die addisionele pakket te termineer waarna klousule 25.3.3 en 25.3.4 van toepassing xxx xxxx en die fransesnemer xxx voor verstryking van die 30 (dertig) dae periode die fransesgewer skriftelik verwittig xxx xxxx keuse in terme van 25.3.2.1, 25. 3.2.2 of 25.3.2.3. 25.3.3 Indien die fransesnemer ‘n keuse in terme van 25.3.2.3 xxxx, xxx die fransesnemer binne 14 (veertien) dae na sodanige skiftelike kennisgewing alle items ten opsigte waarvan die fransesgewer eiendomsreg voorbehou het waarna xxxxxx word in klousule 7 van die fransesooreenkoms, asook alle stempels, blokke, etikette en advertensie-­‐materiaal, drukwerk en alle ...