Bepalings ten aansien van addisionele aanbieders Voorbeeld Klousules

Bepalings ten aansien van addisionele aanbieders. 25.1 Verlening van magtiging tot aanstelling van addisionele aanbieder/s : Die fransesgewer xxxxxxx hiermee aan die fransesnemer die magtiging om vir die duur van hierdie ooreenkoms een of meerdere addisionele aanbieders aan te stel om die fransesnemer behulpsaam xx xxxx in die bestaande fransesbedryf as werknemers van die fransesnemer uitsluitlik en verder onderhewig aan die volgende voorwaardes: 25.1.1 dat die gebruik van enige en elke Pakket in die bedryfstelsel beperk is tot ‘n maksimum van 40 ure se musiekklasse per week; en 25.1.2 dat enige en elke aanbieder van musiekklasse in die bedryfstelsel, hetsy as fransesnemer of addisionele aanbieder, ‘n maksimum van 20 ure se musiekklasse per week mag aanbied, ongeag of een of meerdere pakkette gebruik word; en 25.1.3 dat die fransesnemer ten aansien van elke addisionele aanbieder een of meerdere verdere pakkette aankoop vir die uitsluitlike gebruik in die fransesbedryf van die fransesnemer deur die spesifieke aangewese addisionele aanbieder. Ter uitsondering hierop xxx ‘n addisionele aanbieder alleen geregtig wees om ‘n ander pakket (wat aangekoop is vir die uitsluitlike gebruik deur die fransesnemer of ander addisionele aanbieder) te gebruik, indien die betrokke pakket nie deur die betrokke fransesnemer of ander addisionele aanbieder gebruik word nie, maar ter alle tye onderhewig aan die tydsbeperkings in klousule 25.1.1 en 25.1.2; 25.1.4 dat die fransesgewer en fransesnemer ten aansien van die aanstelling van elke addisionele aanbieder en aankoop van die verdere pakket/te vir gebruik deur die addisionele aanbieder ‘n Addendum in die voorgeskrewe formaat xxx voltooi en onderteken ter bevestiging van die magtiging xxxxxxx xxxx die fransesgewer ten aansien van ‘n spesifieke addisionele aanbieder en die betaling van die kostes vir die aankoop van die Pakket/te vir die spesifieke addisionele aanbieder en tantième; 25.1.5 nieteenstaande die bepalings van hierdie ooreenkoms, xxx die magtiging ten aansien van elke addisionele aanbieder eers in xxxxxxx tree ten aansien van ‘n spesifieke addisionele aanbieder by ondertekenning van die Addendum xx xxxxxx in die voorafgaande voorwaarde ten aansien van die spesifieke addisionele aanbieder; 25.1.6 dat dat alle finansiële verpligtinge van die fransesnemer in terme van die fransesooreenkoms nagekom is tydens ondertekening van die Addendum en gedurende die duur van die fransesooreenkoms; 25.1.7 dat ‘n skriftelike aanbiedersooreenkoms tussen die fransesnemer en elke addis...