BELASTINGS GEDEK Voorbeeld Klousules

BELASTINGS GEDEK. 1. Hierdie Xxxxxxxxxx is van toepassing op belastings op inkomste wat ten behoewe van 'n Kontrakterende Staat of sy staatkundige onderverdelings gehef word, ongeag die wyse waarop dit gehef word. 2. Alle belastings wat op totale inkomste gehef word, of op elemente van inkomste, insluitende belastings op winste uit die vervreemding van roerende of onroerende eiendom, word as belasting op inkomste beskou. 3. Die bestaande belastings waarop hierdie Ooreenkoms van toepassing is, is:- (a) in Suid-Afrika: (i) die normale belasting; (ii) die dividendbelasting; (iii) die terughoubelasting op tantième; (iv) die belasting op buitelandse vermaaklikheidskunstenaars en sportpersone; en (v) die terughoubelasting op rente; (hieronder die "Suid-Afrikaanse belasting" genoem); (b) in Zimbabwe: (i) die inkomstebelasting; (ii) die nie-inwoner-aandeelhouersbelasting; (iii) die nie-inwoner-belasting op gelde; (iv) die nie-inwoner-belasting op tantième; (v) die kapitaalwinsbelasting; en (vi) die inwonersbelasting op rente; (hieronder die "Zimbabwiese belasting" genoem"). 4. Die Ooreenkoms is ook van toepassing op enige identiese of wesenlik soortgelyke belastings wat na die datum van ondertekening van die Ooreenkoms benewens of in die plek van die bestaande belastings gehef word. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State moet mekaar in xxxxxx xxxx van enige beduidende veranderinge wat aan hulle onderskeie belastingwette aangebring is. ARTIKEL 3
BELASTINGS GEDEK. 1. Hierdie Konvensie is van toepassing op belastings op inkomste opgelê namens ’n Kontrakterende Staat. 2. Alle belastings opgelê op totale inkomste, of op elemente van inkomste, word geag belastings op inkomste xx xxxx. 3. Die bestaande belastings waarop hierdie Konvensie van toepassing is, is: (a) in Brasilië: (i) Die federale inkomstebelasting; (hierna „Brasiliaanse belasting” genoem); en (b) in Suid-Afrika: (i) die normale belasting; (ii) die sekondêre belasting op maatskappye; en (iii) die terughoudingsbelasting op tantième; (hierna „Suid-Afrikaanse belasting” genoem). 4. Die Konvensie is ook van toepassing op enige identiese of wesenlik soortgelyke belastings wat benewens, of in plaas van, die bestaande belastings opgelê word ná die datum van ondertekening van die Konvensie. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State moet mekaar in xxxxxx xxxx van enige noemenswaardige veranderinge wat aan hulle belastingwette aangebring is. ARTIKEL 3
BELASTINGS GEDEK. 1. Hierdie Ooreenkoms is van toepassing op belastings op inkomste wat ten behoewe van ’n Kontrakterende Staat of sy staatkundige onderverdelings of plaaslike owerhede gehef word, ongeag die wyse waarop dit gehef word. 2. Alle belastings wat op totale inkomste gehef word, of op elemente van inkomste, insluitende belastings op winste uit die vervreemding van roerende of onroerende eiendom, word as belastings op inkomste beskou. 3. Die bestaande belastings waarop die Ooreenkoms van toepassing is, is— (a) in Mauritius, die inkomstebelasting: (hierna „Mauritiaanse belasting” genoem); en (b) in Suid-Afrika— (i) die normale belasting; (ii) die sekondêre belasting op maatskappye; (iii) die terughoubelasting op tantième; en (iv) die belasting op buitelandse vermaaklikheidskunstenaars en sportpersone; (hierna „Suid-Afrikaanse belasting” genoem). 4. Die Ooreenkoms is ook van toepassing op enige identiese of wesenlik soortgelyke belastings wat na die datum van ondertekening van die Ooreenkoms benewens of in die plek van die bestaande belastings gehef word. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State moet mekaar in kennis stel van enige beduidende veranderinge wat aan hulle onderskeie belastingwette aangebring is. ARTIKEL 3