Common use of Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS Clause in Contracts

Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS. Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fondsgebaseerde fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die fondsgebaseerde fooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.

Appears in 8 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Bewaringsfondsplan

Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS. Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fondsgebaseerde fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Vir die Vestigende Bonusfonds 'n gestabiliseerde beleggingsfonds xxx die fondsgebaseerde fooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds gestabiliseerde beleggingsfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.

Appears in 4 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan

Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS. Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fondsgebaseerde fooibelegginghersieningsfooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi belegginghersieningsfooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi belegginghersieningsfooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi belegginghersieningsfooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi belegginghersieningsfooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die fondsgebaseerde fooi belegginghersieningsfooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. Die huidige fondsgebaseerde fooibelegginghersieningsfooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.

Appears in 3 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan

Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS. Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fondsgebaseerde fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die fondsgebaseerde fooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.

Appears in 2 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan

Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS. Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fondsgebaseerde fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre opsionele diens wat die versekerde lewe mag versoek, en word voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is 'n gespesialiseerde diens wat addisioneel is, en nie xxxx is van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi vir die hierdie beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie dit deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking ter waarde van die maandelikse fooi van die fondswaarde afgetrek. Omdat Die bedrag van die fondsgebaseerde fooi op is aan die fondswaarde gebaseer wordgekoppel en xxx dus daarmee xxxx xxxxxx, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeldbyvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die fondsgebaseerde fooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.

Appears in 2 contracts

Samples: Bewaringsfondsplan, Bewaringsfondsplan

Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS. Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fondsgebaseerde fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die fondsgebaseerde fooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.

Appears in 1 contract

Samples: Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing

Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS. Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fondsgebaseerde fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Die fooi moet elke drie jaar heronderhandel word. Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre opsionele diens wat die versekerde lewe mag versoek, en word voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is 'n gespesialiseerde diens wat addisioneel is, en nie xxxx is van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie. Die fondsgebaseerde fooi vir die hierdie beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel wordword om die maandelikse bedrag te bereken. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking ter waarde van die maandelikse fooi van die fondswaarde afgetrek. Omdat Die bedrag van die fondsgebaseerde fooi op is aan die fondswaarde gebaseer wordgekoppel en xxx dus daarmee xxxx xxxxxx, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeldbyvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00. Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die fondsgebaseerde fooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.

Appears in 1 contract

Samples: Uittree Annuïteitsplan