Beperking van aanspreeklikheid. Die maatskappy is nie aanspreeklik ingevolge meer as een afdeling van hierdie polis ten opsigte van aanspreeklikheid, verlies of skade wat voortspruit uit dieselfde gebeurtenis ten opsigte van dieselfde aanspreeklikheid, verlies of skade nie, behalwe waar xxxxxxx xxxxxxx word vir Persoonlike ongevalle, Groep persoonlike ongevalle en Aangegewe voordele.
Appears in 3 contracts
Samples: Insurance Policy, Insurance Policy, Insurance Agreement