Bespreking Voorbeeld Klousules

Bespreking. [10] Die applikante xx xxxx xxxxx op twee gronde:
Bespreking. Die Suid-Afrikaanse reg aangaande die aanvulling van kontrakte met stilswyende- en insidentele bedinge is gegrond op die Engelse reg (die Xxxxxxx- en Xxxxxx XxXxxxxx-sake). Dit beteken dat die xxxx ook ’n meer beperkte diskresie het om versweë bedinge in ’n kontrak in xx xxxx (die Seven Eleven-xxxx). Ons reg erken slegs bepaalde kategorieë van versweë bedinge en ’n hof kan slegs ’n bepaalde soort beding in ’n kontrak inlees indien daar aan die xxxxxx vereistes vir die betrokke soort beding voldoen word. Dit kan nie op grond van regverdigheid of billikheid of ter xxxxx van geregtigheid gedoen word nie. ’n Ontleding van regspraak hier ter plaatse en elders waar die Engelse reg sy invloed uitoefen, toon duidelik dat daar benewens die uitdruklike bedinge van ’n kontrak ook drie kategorieë van versweë bedinge onderskei kan word. Eerstens is daar insidentele bedinge of naturalia wat van regsweë in enige kontrak van ’n bepaalde aard ingelees word, tensy die partye anders ooreenkom. Hierdie bedinge is inderdaad niks meer nie as verpligtinge wat die reg een party oplê en word afgelei uit die gemenereg, wetgewing, regspraak en handelsgebruike. In soverre die partye hulself nie uitspreek ten opsigte van hierdie soort bedinge nie, xxx xxxx word dat hulle nie berus op die ware of oënskynlike wilsooreenstemming tussen die partye nie (AA Farm Sales (Pty) Ltd (t/a AA Farms) v Kirkaldy 1980 1 SA 13 (A) 17C) en geld dit ongeag die bedoeling van die partye. Tweedens is daar eenparige stilswyende bedinge wat uit die gedrag van die partye afgelei word omtrent aangeleenthede waaroor hulle eensgesind was, maar nie mondeling of skriftelik in woorde uitgedruk het nie. Eenparige stilswyende bedinge is gegrond op die onuitgedrukte ware bedoeling van die partye xxxx afgelei uit die omringende omstandighede en ander toelaatbare getuienis (Xxxxxxx v Tuckers Land and Development Corporation (Pty) Ltd 1981 3 SA 54 (W) 61G). Die toets om te bepaal of eenparige stilswyende bedinge in ’n kontrak ingelees kan word, is ’n subjektiewe feitevraag wat berus op die werklike wilsingesteldheid van die partye. In die Tolgaz-xxxx xxx regter Xxxxxxx op ’n belangrike beginsel (46H). ’n Eenparige stilswyende beding kan ook uit hoofde van die vertrouensteorie afgelei word uit die oënskynlike wilsooreenstemming tussen die partye waar een party ’n redelike indruk teenoor die ander gewek het dat hulle op ’n bepaalde grondslag kontrakteer. Derdens is daar toegerekende stilswyende bedinge wat berus op die toe...
Bespreking. In verskeie uitsprake sedert 1970 het die xxxx die indruk gewek dat daar benewens die uitdruklike bedinge van ’n kontrak slegs sprake kan wees van twee soorte versweë bedinge, te wete insidentele bedinge (naturalia) wat van regsweë in ’n bepaalde soort kontrak ingelees word en stilswyende bedinge wat, hoewel die partye dit nie oorweeg het nie, ingelees kan word indien dit duidelik is dat die partye waarskynlik daarop ooreen sou gekom het indien hulle aandag ten tyde van kontraksluiting daarop gevestig was (Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Xxxxxxx 1971 3 SA 188 (A); Xxxxxx XxXxxxxx & Son (Pty) Ltd v Transvaal Provincial Administration 1974 3 SA 506 (A); Seven Eleven Corporation of SA (Pty) Ltd v Cancun Trading No 150 CC 2005 2 All SA 256 (HHA)). Die Stalwo- en Tolgaz-sake herbevestig egter nou weer dat daar ook ’n derde kategorie van versweë bedinge is, te wete bedinge waarop die partye inderdaad ooreengekom het of ten opsigte waarvan hulle inderdaad eensgesind was, maar vir een of ander rede nie uitgedruk het nie. Hierdie belangrike onderskeid is nie altyd duidelik nie en ten einde dit behoorlik na waarde te ag, is dit noodsaaklik om die historiese ontwikkeling van die kontraktereg met betrekking tot versweë bedinge te oorweeg en hoe dit uiteindelik die hedendaagse posisie beïnvloed het.
Bespreking. Daar is tradisioneel twee oënskynlik verwante reëls wat die toelaatbaarheid van ekstrinsieke getuienis by die uitleg van kontrakte reël (Christie The Law of Contract in South Africa (2011) 200 ev). Eerstens is daar die sogenaamde parol evidence rule of integrasiereël wat bepaal dat wanneer ’n kontrak op skrif gestel is, die geskrif in die algemeen beskou word as die uitsluitlike rekord van die transaksie en geen getuienis is toelaatbaar om die bedinge van die kontrak te bewys nie (Xxxxxxxx v Xxxx 1980 3 SA 927 (A); Affirmative Portfolios CC v Transnet LTD t/a Metrorail 2009 1 SA 196 (HHA)). Die ander reël, wat ook soms as die goue reël van uitleg bestempel word (Coopers & Xxxxxxx v Xxxxxx 1995 3 SA 761 (A) 768A), bepaal dat die gewone betekenis van die woorde in ’n kontrak gevolg moet word en dat geen getuienis toelaatbaar is om die betekenis van die woorde in ’n kontrak te bewys nie (Xxxxxx Xxxxxxx Co Ltd v Du Plessis 1955 3 SA 447 (A)). Om die toepassing en strekking van die onderskeie reëls na behore te verstaan, is dit raadsaam om kortliks die aard van regsuitleg van xxxxx xx beskou. Die proses van uitleg, of dit nou wetgewing, kontrakte, testamente, wissels, promesses, regspraak, of enige ander dokument is wat vir regsdoeleindes uitgelê word, behels in wese vier duidelik-onderskeibare elemente:

Related to Bespreking

  • Bewijslast Opgave aantal voor project gewerkte uren. Bij 1e declaratie: bewijsstukken (bv. statuten, aandelenregister, …) waaruit de rechtsvorm van de projectpartner blijkt en waaruit blijkt dat de persoon die het tarief gebruikt, werkend mede-eigenaar, bvb. werkend vennoot (bvba), vennoot (cvba), directeur-grootaandeelhouder (bv) of lid-natuurlijk persoon (coöperatie), is. Dit is de minimale bewijslast die dient toegevoegd te worden bij de declaratie. Als onderliggende bewijslast moeten ter plaatse voor de eigenaar van KMO/MKB overzichten bewaard worden in de projectadministratie van de betreffende projectpartner waaruit het aantal uren blijkt dat op een concrete dag is gepresteerd voor het project. Deze overzichten vermelden ook de naam van het project, van de projectpartner en van de eigenaar, en indien van toepassing de tijd besteed aan andere projecten met EU-financiering. Standaarduurtarief voor niet-werknemers (enkel toepasbaar voor uren gepresteerd vanaf 1 juli 2019) Voor personen die werken voor de projectpartner, maar niet op basis van een arbeidsovereenkomst (gekenmerkt door een hiërarchische relatie en voorwerp van patronale bijdragen) of aanstellingsbesluit (openbare diensten), bestaat de mogelijkheid om de loonkosten in te brengen. Het kan hierbij gaan om zaakvoerders, directeurs-aandeelhouder, zelfstandigen,… die een loon krijgen van de projectpartner. Er gelden geen specifieke voorwaarden op het vlak van de specifieke rechtsvorm of omvang van de projectpartner, noch ten aanzien van de specifieke doelstellingen van het programma . Het aantal uren dat per persoon volgens dit uurtarief wordt gedeclareerd, is gebonden aan volgende begrenzingen (over alle Europese projecten en programma’s heen): maximum 1720 uren per jaar maximum 10 uur per dag Uitgangspunt voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers is het bruto maandsalaris van de maand waarvoor er uren worden gedeclareerd. Hierop wordt een coëfficiënt van 0,7% toegepast. Voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers wordt geen rekening gehouden met een eventuele deeltijdse tewerkstelling van de betrokken personen. Voor elke maand waarvoor er uren worden gedeclareerd, moet het SUT opnieuw worden berekend.

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige xxxxx xxxx enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, xxx dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n xxxxx Xxxxx wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, xxx geag word inbreuk xx xxxx op hierdie kontrak nie, en die Koper xxx xxx nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die xxxx van die Verkoper kan beroep wat xxx neerkom op aansprake van die Xxxxx xx hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die Xxxxx xxx alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die Xxxxx xx bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxx versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxxxx xx hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, xxx die Xxxxx, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem xx xxxxx te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. Xxxx xx handtekening hierop aan te bring, onderneem die xxxx xx alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die xxxx xx aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, xxx „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms xxx in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote Xxxxxxxxxx gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is xxxx voormeld, xxx xxxxxxx die ondertekenaar xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.