We use cookies on our site to analyze traffic, enhance your experience, and provide you with tailored content.

For more information visit our privacy policy.

INTERPRETASIE Voorbeeld Klousules

INTERPRETASIE. In hierdie ooreenkoms sluit woorde met ‘n enkelvoudige strekking die meervoud in en vice versa, woorde met die strekking van die manlike geslag sluit ook die vroulike geslag in en xxx woorde met die strekking van ‘n natuurlike persoon ook ’n liggaam met regsbevoegdheid insluit.
INTERPRETASIE. Enige meningsverskil rakende die interpretasie van hierdie Gedragskode, xxx finaal besleg word by wyse van 'n beslissing van die beheerliggaam.
INTERPRETASIE. Die betekenis van die teks wat in die dokument vervat is, word bepaal. Met ander woorde, wat beteken die woorde en uitdrukkings wat in die teks gebruik word?
INTERPRETASIE. 12.1 Die partye stem toe dat, tensy die teendeel duidelik uit die samehang blyk, die manlike/vroulike en onsydige insluit en omgekeer, die enkelvoud en meervoud en omgekeer, en ‘n natuurlike persoon, ‘n regspersoon en omgekeer. Met verwysing na die Ouer sluit ook in die wettige voog(de) van ‘n kind.
INTERPRETASIE. Hoe Nederlands is Afrikaans as ons sukkel om mekaar te verstaan? Die kwessie oor Afrikaans of Nederlands is nie nuut nie. J.C. Steyn (2014: 28) verwys na die Nederlandse letterkundige, Siegfried Huigen, se uitspraak dat Afrikaans geen “tussentaal” is nie, maar “goeie negentiende-eeuse Nederlands, met hier en daar (Suid-) Afrikaanse woorde en uitdrukkings”. Die benaming Afrikaans teenoor Hollands is ook niks nuut nie (vgl. Steyn, 2014: 19). Teen die einde van die 19de eeu is na Afrikaans verwys as Hollands. Dié benaming is tot in die 19de eeu selfs in Nederland as benaming vir Nederlands gebruik en was tot in die 1930’s die algemene naam in Suid-Afrika. Die weerstand teen Afrikaans aan die einde van die 19de eeu weerspieël iets van die houding teenoor Afrikaans, in teenstelling met Nederlands. ’n Rede vir die teenstand teen die Genootskap van Regte Afrikaners (die GRA) is ’n uitspraak in die eerste nommer van hulle lyfblad, Di Patriot, naamlik: “Die ou’e Patriotte hou vas, en klou vas, an die Hollans taal” (Steyn, 2014: 20). Die GRA daarenteen wou juis nie Hollands wees nie. Hulle wou die plattelandse Afrikaans van die tyd weergee, en daarom het hulle geskryf soos wat hulle gepraat het. Die grootste deel van hierdie platteland moes die Voorpos gewees het. Steyn (2014: 20) voer verder aan dat ’n groot rede vir die teenstand teen die GRA geleë was in die houding van die statusbewuste koloniale Afrikaners in die stede en dorpe: Hulle wou volgens Giliomee graag aanvaar word deur die toonaangewende Engelssprekendes, wat Afrikaans beskou het as ’n onwaardige openbare taal. Vir hulle was Afrikaans ’n verleentheid. Die Afrikaans wat die GRA gebruik het, was inderdaad die omgangstaal van die tyd, die aanleerdersvariëteit van die Voorpos. Hierdie teenstand was na my mening tekenend van die houding teenoor “die kombuistaal”, ’n teenstand wat saamloop met die opkoms van Afrikanernasionalisme. Dit verduidelik in ’n sekere sin vir my die hele proses van doelbewuste vernederlandsing van Afrikaans aan die begin van die 20ste eeu (vgl. die bespreking hier onder). Afrikaans as spontane ontwikkeling uit Nederlands het beter ingepas by die poging om Afrikaans as “witmenstaal” op te eis. dit graag sou wou hê nie. Hoekom sukkel Nederlandssprekendes en Afrikaanssprekendes vandag nog om mekaar te verstaan? Die antwoord moet daarin geleë wees dat moderne Afrikaans in ’n hoë mate uit Voorposafrikaans saamgestel is, en nie uit 17de- eeuse Nederlands ontwikkel het nie. Die vraag is da...
INTERPRETASIE. (a) Behalwe waar die konteks anders vereis xxx enkelvoudige woorde beskou word om meervoudige woorde te omsluit en vice versa en dat manlike geslag die vroulike en neutrale geslag insluit en vice versa en dat Engelstalige weergawe beskou word om alle ander vertaalde weergawes te omsluit en vice versa. (b) In die geval van bona fide twyfel of dispuut oor die betekenis en interpretasie van enige van die bepalings van die konstitusie van die Stigting of in verband met enige ander aangeleentheid, xxx die komitee van tyd tot tyd daaroor ‘n besluit neem en die arbiter wees. Die komitee se besluit xxx bindend wees op al die lede van die Stigting, onderhewig aan enige resolusie geneem by ‘n algemene vergadering van die Stigting daaroor.
INTERPRETASIE. 1.1 Enige verwysing na: 1.1.1 Die een geslag sluit die ander geslag in. 1.1.2 Natuurlike persone sluit regspersone in en omgekeerd. 1.1.3 Die enkelvoud sluit die meervoud in en omgekeerd. 1.2 Indien hierdie kontrak nie spruit uit ‘n openbare veiling nie maar die gevolg is van ‘n private verkoping xxx alle verwysings na: 1.2.1 AFSLAER geag word xx xxxxxx na AGENT. 1.2.2 Afslaerskommissie geag word xx xxxxxx na agentekommissie. 1.2.3 Bod geag word xx xxxxxx na koopprys. 1.3 En xxx enige ander bepalings mutatis mutandis van toepassing wees. 1.4 Die aanbod is onderhewig aan suksesvolle verkryging van ‘n verband.
INTERPRETASIE. 1.1 In hierdie ooreenkoms, tensy dit teenstrydig is met of xxxxxx xxxx vanuit die konteks, beteken -
INTERPRETASIE. 2.1 Verwysing na dae, maande of jare in hierdie ooreenkoms, xxx uitgelê word as kalenderdae, -maande of -jare. 2.2 Opskrifte in hierdie ooreenkoms is slegs vir die doel van gerief en verwysing.
INTERPRETASIE. Die oorspronklike dokument is in Xxxxxx opgestel. Indien daar enige twyfel bestaan oor die interpretasie van enige woord, xxxxx of xxxx van hierdie dokument, geniet die Engelse weergawe voorkeur.