Betalings op rekening. Ten opsigte van enige afdeling waar bedrae wat van die maatskappy verhaalbaar is hangende die afhandeling van enige eis vertraag word, xxx betalings op rekening na goeddunke van die maatskappy, indien vereis, aan die versekerde gedoen word.
Appears in 3 contracts
Samples: Insurance Policy, Insurance Policy, Insurance Agreement
Betalings op rekening. Ten opsigte van enige afdeling Afdeling waar bedrae wat van die maatskappy Maatskappy verhaalbaar is hangende die afhandeling van enige eis vertraag word, xxx betalings op rekening na goeddunke van die maatskappyMaatskappy, indien vereis, aan die versekerde Versekerde gedoen word.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy