Samevatting. Die pastoraat is die voortsetting van die bediening van die Xxxxx Xxxxxx, Xxxxx Xxxxxxxx (vgl. Joh. 10:11; 21:15-17). Sentraal in hierdie bediening staan die koninkryk van God (vgl. Mat. 4:23-24; 9:35; 24:14). In die proses dat die koninkryk van God sentraal staan, beklee die verkondiging van die Woord van God ‘n belangrike posisie. Enige optrede tot die pastoraat waar die Woord van God geen plek gebied word, ongeag in watter vorm, voldoen nie aan die begrip pastoraat nie (vgl. Joh. 17:17; Psalm 119:9 en Heb. 4:12). Van die vorme waarin die Woord aan die orde kan kom, is verkondiging, onderrig, praklesis, bemagtiging en ook in die gebed. Al hierdie vorme het ten doel dat verandering vir die betrokkene xxx xxxx. Waar verandering nie ter sprake is nie, moet dit die volhoubaarheid van ‘n bestaande goeie situasie bevorder en dien. Binne die pastoraat as handelingsveld, speel die Heilige Gees ‘n belangrike rol. Die pastoraat is nie net ‘n gesprek tussen die xxxxxxx en die betrokkenes nie. God, die Xxxxx, Xxxxx die Seun en die Heilige Gees is ook teenwoordig. Die Heilige Gees sit die werk voort wat xxxx Xxxxx die Opperherder begin is (vgl. Joh. 16:5-15). Waar dit in die pastoraat oor die mens gaan, word daar met die mens in sy totaliteit gewerk. Hier gaan dit oor die mens as persoonlike wese in al sy persoonlike omstandighede: die mens as wese wat in ‘n verhouding met ander staan en leef; die mens as kulturele wese en die impak daarvan. Nie net die geestelike xxxx van die menslike bestaan word geraak nie. Aangesien die mens op verskillende vlakke funksioneer, moet die pastoraat die mens op al die vlakke bedien. Hier word natuurlik bedoel dit waarvoor die pastoraat toegerus is. Om die mens in sy totaliteit effektief te kan bedien, is pastorale psigologie vir die pastoraat ‘n noodsaaklikheid. Waar die pastorale psigologie die xxxx van die koninkryk van God ten goede kan dien, moet dit ingespan word. ‘n Xxxxx xxxx wat ook vermelding verdien, is die kwessie dat die pastoraat ‘n gespreksontmoeting is. Om ook hieraan reg te laat geskied om die xxxx van die koninkryk te bevorder, is kennis oor basiese beginsels van gesprekvoering onontbeerlik vir die pastoraat (Du toit, 1989:36-38; Xx Xxxxx, 1989:59-68). Wat die doel en funksie van die pastoraat betref, word xxxxxx, bystand, begeleiding en versoening onderskryf. Die opvatting dat dit in die pastoraat net oor probleme en sondebelydenis gaan, is ‘n verskraling van die pastoraat en sy funksies. Net so is die opvatting dat...
Samevatting. In hierdie hoofstuk is aangetoon dat die Internet deel is van die dinamies veranderende wêreld waarin die kerk vandag moet funksioneer. Dit bied aan die kerk geweldige moontlikhede om via die sosiale media en veral die gemeente se webblad lidmate asook alle ander mense missionaal te bedien. So word die Internet uiteindelik in die hand van die kerk ʼn missionale bedieningsinstrument wat geen grense ken nie.
Samevatting. Voorgaande model is kompleks, xxxxx xxxxx die verskeidenheid van onafhanklike rolspelers wat by die model en in praktyk by die proses betrokke is. Proefondervindelik is reeds bepaal dat dit ’n haalbare proses in praktyk is en is verskeie instansies besig om dit te implementeer. Sommige instansies is vermeld in paragraaf 2, maar daar is klaarblyklik ’n nasionale konsensus in die openbare sektor, dat hierdie model die noodsaaklike elemente bevat om op- komende kontrakteurs suksesvol te bemagtig. Gevolglik pas verskeie regerinsliggame, benewens ECDC en die nasionale EPWP, reeds die beginsels toe wat in hierdie model vervat is. Hulpbronne, in be- sonder finansiële steun, is geredelik beskibaar en die aanwending daarvan voldoen aan die oorhoofse bemagtigingsdoelstellings van die rolspelers.