Evaluasie van tenders wat aan die tenderkomitee voorgelê moet word Voorbeeld Klousules

Evaluasie van tenders wat aan die tenderkomitee voorgelê moet word. 4.7.1 Die Voorsitter van die Tenderkomittee moet vroegtydig reël vir 'n vergadering van die tenderkomitee ten einde die tenderkomitee die geleentheid te gun om die tenders te evalueer en 'n aanbeveling xx xxxx. Xxxx 4.3 vir die bepaling van die beoordelingskriteria. 4.7.2 Al die tenders wat vir 'n projek ontvang is, moet deur die aankoper aan die tenderkomitee voorsitter voorgelê word. 4.7.3 Al die tenders wat vir 'n bepaalde projek ontvang is, moet xxx xxxxxx geëvalueer word op grond van die evaluasie kriteria vir tenders. Die tenderkomitee moet ingevolge die reglement van die tenderkomitee 'n aanbeveling of goedkeuring doen ingevolge die aard van die tender. In die geval van tenders met ʼn reputasie risiko, institusionele- of strategiese tenders moet ʼn aanbeveling aan die Finansieskomitee gemaak word. Die Finansieskomitee maak ʼn aanbeveling aan die Rektoraat vir goedkeuring. 4.7.4 Die tenderkomitee moet in alle gevalle besluit of 'n spesifieke aparte kontrak, bo en behalwe die tenderdokument gesluit moet word. 4.7.5 Die tenderkomitee moet die tenderprosedures en beleid van die US te alle tye toepas. Die werksaamhede en besluite van die tenderkomitee moet as konfidensieel beskou word en mag nie deur lede van die tenderkomitee openbaar gemaak word nie, behalwe waar die inligting offisieel deur die tenderkomitee openbaar gemaak word. 4.7.6 Indien lede van die tenderkomitee enige verwantskap/belang, hetsy 'n familieverwantskap/belang of andersins het met 'n tenderaar, moet hierdie verwantskap/belang by die aanvang van die tenderkomitee vergadering bekend gemaak word en genotuleer word. Sulke tenderkomiteelede mag wel die vergadering bywoon waar daar oor die spesifieke tender besluit word, maar mag nie stem of in ag geneem word by die besluit ten opsigte van die toekenning van die tender nie, tensy die ander lede van die tenderkomitee anders besluit. Die nie-verklaring van verwantskappe/belange en van die ontvangs van geskenke word in ʼn baie ernstige lig gesien en kan tot dissiplinêre optrede teen personeel lei en/of ongeldigverklaring van ʼn tenderproses en/of opskorting van ʼn verskaffingskontrak lei. Elke tenderdokument bevat ʼn duidelike uiteensetting van die oorwegings wat tot ʼn opskorting van die tenderproses kan lei en die wyse waarop dit gedoen xxx word. Skenkings aan die US of US-personeel speel geen rol in die beoordeling en toekenning van tenders nie. 4.8