Common use of Geen erkenning Clause in Contracts

Geen erkenning. Die versekerde xxx xxxx xxxxx (behalwe xxxx spesifiek in hierdie polis voorsiening voor gemaak) aangaan om enige skade te vergoed sonder die skriftelike toestemming van die maatskappy nie en mag nie oor enige eis onderhandel of dit betaal, skik, erken of van die hand wys of aanspreeklikheid aanvaar sonder sodanige toestemming nie en mag onder geen omstandighede hoegenaamd toestem tot die jurisdiksie van enige hof sonder vooraf skriftelike toestemming van die maatskappy nie.

Appears in 3 contracts

Samples: Insurance Policy, Insurance Policy, Insurance Agreement

Geen erkenning. Die versekerde Versekerde xxx xxxx xxxxx (behalwe xxxx spesifiek in hierdie polis Polis voorsiening voor gemaak) aangaan om enige skade te vergoed sonder die skriftelike toestemming van die maatskappy Maatskappy nie en mag nie oor enige eis onderhandel of dit betaal, skik, erken of van die hand wys of aanspreeklikheid aanvaar sonder sodanige toestemming nie en mag onder geen omstandighede hoegenaamd toestem tot die jurisdiksie van enige hof sonder vooraf skriftelike toestemming van die maatskappy Maatskappy nie.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Policy