GOEIE BUURMANSKAP – DIE SLEUTEL TOT VREDE. Geen aktiwiteit of stokperdjie (bv meganiese – of houtwerk) wat ergernis of steurnis vir mede-inwoners kan veroorsaak mag van enige eiendom af bedryf word nie. Die volume van musiek, elektroniese instrumente, partytjies en die aktiwiteite van huishulpe moet te alle tye van só ‘n aard wees dat dit nie ‘n steurnis vir ander inwoners is nie. Onderhoud en herstelwerk van ‘n meganiese aard en die gebruik van kragsae, grassnyers ens. mag slegs tydens die periodes plaasvind xxxx aangedui: Maandae tot Saterdae Xxx - Xxxxxxxx : 07:30 - 18:00 September - April : 07:00 – 19:00 Wasgoedlyne moet te alle xxx xxxxx sig wees van aangrensende eiendom. Vullis, vullishouers (behalwe op amptelike vullisverwyderingsdae), tuinvullis en vullissakke mag nie op sypaadjies neergesit word nie. Tuinvullis moet op dieselfde dag verwyder word. Swembaddens moet te alle tye behoorlik omhein of bedek wees ten einde nie ‘n gevaar vir mede-inwoners te skep nie. Konflik en klagtes moet sover moontlik deur die betrokke partye opgeklaar word. Sou die probleem onoplosbaar blyk xx xxxx, spesifiek ‘n dispuut tussen xxxx, xxx die volgende prosedure geld: 2.1 Geskrewe voorleggings moet deur die betrokke partye aan die Trustees voorgelê word. 2.2 Die Trustees xxx xx xxxxx diskresie besluit of die aangeleentheid deur hulle gearbitreer behoort te word. 2.3 Indien die Trustees van mening is dat die aangeleentheid sodanige arbitrasie vereis, xxx die besluit van die Trustees finaal en bindend wees ten opsigte van die oplossing van die dispuut. 2.4 Indien die Trustees nie bereid is om die aangeleentheid te arbitreer nie, mag besluit word om: 2.4.1 Die betrokke partye in te lig dat die Trustees nie bereid is om die aangeleentheid te arbitreer nie, en die partye die dispuut gevolglik self moet oplos of alternatiewe arbitrasie moet bekom; óf 2.4.2 Die aangeleentheid na die diskresie van die Trustees na ‘n onafhanklike arbiter xx xxxxxx, in xxxxx geval die arbitersfooie in gelyke gedeeltes deur die betrokke partye vooruitbetaalbaar xxx xxxx. 2.4.3 In hierdie verband xxx die arbiter se beslissing finaal en bindend wees, en xxx hy geregtig wees op aanspraakmaking van regskostes waar van toepassing. Geen party of inwoner xxx die reg hê op ‘n eis vir skadevergoeding teen die VERKOPER / BBWHV en die Trustees in hulle persoonlike hoedanigheid as gevolg van ‘n besluit deur die BBWHV met betrekking tot die interpretasie van hierdie Reëls nie. Alle munisipale verordeninge is ook op die Ontwikkeling van toepassing en a...