Hoe xxx die gereelde pensioenbetalings voorsien word? n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is.
Hoe xxx die gereelde pensioenbetalings voorsien word? n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is. Xxx daar 'n vertraging met die uitvoer van versoeke wees? In sommige omstandighede mag ons nie in staat wees om versoeke binne die normale tydstandaarde uit te voer nie. 'n Voorbeeld sou wees waar 'n ongewone gebeurtenis plaasvind wat aansienlike markaktiwiteit veroorsaak, xxxx die uitvloei wat op 11 September 2001 ondervind is. 'n Batebestuurder mag ook tydelik die verkoop van eenhede opskort. Ons xxx xxx versoeke op die vroegste moontlike geleentheid uitvoer.