Huishoudelike boorgatpompe en elektriese motors (Uitgesonderd windpompe en windpomp- toerusting) Voorbeeld Klousules

Huishoudelike boorgatpompe en elektriese motors (Uitgesonderd windpompe en windpomp- toerusting). Die versekerde is verantwoordelik vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) van xxxx xxx vir enige skade aan of verlies van enige pompe en/of elektriese motors en elektriese skakeltuig daaraan (uitgesonderd windpompe en windpomptoerusting) veroorsaak deur enige van die gevare xxxx xxxxxx xx in onderafdeling A - Eiendom. Hierdie bedrag geld kumulatief tot enige ander eerste bedrag betaalbaar wat van toepassing mag wees. 17.