Inflasie Aanpassings i. Die Versekerde bedrag word tydens jaarlikse hernuwing ooreenkomstig die persentasiepunte in die tabel hieronder outomaties verhoog. ii. Die Maatskappy behou egter die reg voor om hierdie persentasiepunt te wysig sonder vooraf kennisgewing, vir xxxxx rede ookal. iii. Geen premie aanpassings xxx gemaak word tot die verjaringsdatum/hernuwingsdatum nie op xxxxx datum die premie xxx op grond van die gewysigde versekerde bedrag aangepas en premie xxxxxxx xxx word gedurende die daaropvolgende versekeringsperiode. iv. Die Versekerde word egter nie hierdeur kwytgestel van sy/haar verantwoordelikheid om te verseker dat die versekerde bedrag te alle tye die volle vervangingswaarde verteenwoordig nie. Onderversekering xxx xxxxxx geld indien van toepassing. Hierdie Algemene Voorwaarde van toepassing op Afdelings : Afdeling Jaarliks Maandeliks Brand X 12% N V T N V T Persoonlike Alle Risiko X 12% N V T N V T Geboue Omvattend X 12% X 1% Kantoor X 12% N V T N V T Glas X 12% X 1% Huiseienaars X 12% X 1% Huisbewoners X 12% X 1% C.