INWONERS, BESOEKERS EN WERKNEMERS Voorbeeld Klousules

INWONERS, BESOEKERS EN WERKNEMERS. Die verantwoordelikheid vir die toepassing van hierdie Reëls lê uiteindelik by elke individuele eienaar. 8.1 Indien ‘n eienaar sy eiendom uitverhuur, moet hy die BBWHV vooraf skriftelik verwittig van die huurder se naam, beroep en tydperk van verhuring. Die eienaar moet die besonderhede van hierdie Reëls onder die aandag van die huurder bring. 8.2 Die bewoners van enige eiendom binne die Ontwikkeling is aanspreeklik vir die gedrag van hulle besoekers, kontrakteurs en werknemers, en moet verseker dat sodanige partye hulle onderwerp aan hierdie Reëls. 9.