Common use of Jaarlikse verlof Clause in Contracts

Jaarlikse verlof. (1) In hierdie Hoofstuk beteken "jaarlikse verlofsiklus" die tydperk van 12 maande diens by dieselfde werkgewer wat onmiddellik volg op- (2) 'n Werkgewer moet aan 'n werknemer minstens- (3) 'n Werknemer is geregtig om verlof wat ingevolge subartikel (2) in 'n jaarlikse verlofsiklus opgeloop het, op opeenvolgende dae te neem. (4) 'n Werkgewer moet jaarlikse verlof toestaan binne ses maande na die einde van die jaarlikse verlofsiklus. (5) 'n Werkgewer mag nie van 'n werknemer vereis of hom of haar toelaat om jaarlikse verlof te neem nie gedurende-

Appears in 2 contracts

Samples: Wet Op Basiese Diensvoorwaardes 75 Van 1997, Wet Op Basiese Diensvoorwaardes 75 Van 1997