DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES Voorbeeld Klousules

DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES. Die aanstelling is onderworpe aan die bepalings van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, die toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die gemeente. Die oorblywende diensvoorwaardes wat nie spesifiek hieronder genoem word nie is dié xxxx vervat in die bepalings van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, die toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die gemeente. Die volgende spesifieke bepalings ten opsigte van die predikant word vervolgens omskryf: 4.1
DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES. Die aanstelling is onderhewig aan die bepalings van die kerkorde van die AGS van SA en die toepaslike personeelbeleid van die gemeente. Die spesifieke voorwaardes van toepassing op die xxxxxxx word hierby bepaal: 4.1
DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES. Die kerkraad onderneem om met betrekking tot u lewensonderhoud uitvoering xx xxx aan die bepalinge van Art 13 en Bep 12 en 13 van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente (1999). Die vergoeding is vir alle werk te alle tye. Die volgende is in hierdie opsig van belang: 5.1