Kragstuwing of weerligslag Voorbeeld Klousules

Kragstuwing of weerligslag. Alle verlies van of skade aan die versekerde eiendom weens kragstuwing of weerligslag is onderworpe aan 'n bykomende eerste bedrag betaalbaar van 10% (tien persent) van die netto bedrag betaalbaar vir die items sodanig beskadig, onderworpe aan 'n minimum van R1 000 (eenduisend rand), maar hoogstens R2 000 (tweeduisend rand) per gebeurtenis. Indien die versekerde eiendom egter toepaslik en voldoende beskerm is deur middel van veiligheidsmaatreëls teen variasies in die kragtoevoer, word daar van hierdie bykomende eerste bedrag betaalbaar afstand gedoen. 2.