SAMSA Regulasies Voorbeeld Klousules

SAMSA Regulasies. Hierdie afdeling of enige daaropvolgende hernuwing xxx vanaf aanvang nietig en ongeldig wees: (a) indien die vaartuig nie voldoen aan die ontwerp en konstuksie vereistes xxxx uiteen-gesit in die “Merchant-Shipping Regulations 2007” nie (b) indien die vereistes vir skippers xxxx uiteengesit in die “Merchant-Shipping Regulations 2007” om te alle tye in besit xx xxxx van ‘n geskiktheidsertifikaat nie van toepassing is nie (c) indien die vaartuig xxxx uiteengesit is in die “Merchant-Shipping Regulations 2007” nie te alle tye in besit is van ‘n Geskiktheidsertifikaat of plaaslike Algemene Veiligheidser-tifikaat nie tensy sodanige vaartuig ‘n seilvaartuig xxx xxxxxx as 9 (nege) meter in lengte is, of ‘n kragaangedrewe vaartuig van onder 15 (vyftien) perdekrag is en die vaartuig aangedrewe is deur menslike krag alleenlik.