Kragstuwing Voorbeeld Klousules

Kragstuwing. Die versekering onder hierdie afdeling is uitgebrei om verlies of skade wat veroorsaak word deur kragstuwing in te sluit met dien verstande dat: (i) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige eis of aantal eise vanuit enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met een oorspronklike oorsaak of bron, nie R25 000 (vyf-en-twintig duisend rand) in totaal xxx oorskry nie of R50 000 (vyftig duisend rand) gedurende enige enkele versekeringstydperk (synde die tydperk van twaalf agtereenvolgende maande vanaf aanvangs- of verjaardagdatum) (ii) vir die doeleindes van hierdie uitbreiding dekking alleenlik uitgebrei is vir eiendom wat spesifiek verseker is onder die afdeling (iii) hierdie uitbreiding spesifiek enige gevolglike verliese uitsluit wat mag voortspruit volgende op ‘n versekerde verlies (iv) die versekerde verantwoordelik xxx xxxx vir die eerste bedrag betaalbaar van 10% (tien persent) van die eis met ‘n minimum van R1 000 (eenduisend rand). Besondere voorwaarde 10 Onderversekering xxx xxx van toepassing wees op hierdie uitbrei-ding nie.