MEUBELS EN TOERUSTING Voorbeeld Klousules

MEUBELS EN TOERUSTING. 10.2.1 Geen meubels of toerusting mag nie sonder toestemming van die Inwonende Hoof uit kamers of enige ander vertrek van die koshuis verwyder word nie. 10.2.2 Geen veranderings mag deur inwoners aan enige meubels, toerusting of bedrading van die koshuis aangebring word nie. 10.2.3 Enige skade wat veroorsaak word of toerusting wat foutief is, moet so gou moontlik aan die Huiskomitee en/of die Koshuisdienstebeampte gerapporteer word en aan die Inwonende Hoof voorgelê word. 10.2.4 Geen herstelwerk mag deur inwoners self onderneem word nie, behalwe waar oorleg gepleeg is met die Universiteit se Afdeling Instandhouding. 10.2.5 Inwoners moet aan die skoonmaakpersoneel die geleentheid bied om die kamers op ooreengekome tye skoon xx xxxx. 10.3
MEUBELS EN TOERUSTING. Xxxxxxx begin van die jaar 1 089 992 880 153 Plus: Aankope 261 483 209 840 Kosprys einde van die jaar 1 351 475 1 089 993 Min: Opgelope waardevermindering (542 951) (449 156) Boekwaarde einde van die jaar 808 524 640 837 2.2