MOENIES Voorbeeld Klousules

MOENIES. Moenie vyandig wees nie. Xxxxxx die deur in hulle gesig toeslaan nie. Hulle leer dat as hulle teëstand kry dit juis die teken is dat Satan in hierdie huis werk. Dit is juis vir hulle 'n bevestiging van die "waarheid" wat hulle leer. • Moenie hatig met hulle argumenteer nie. Hulle sien hierdie weerstand dieselfde as hierbo en maak hulle net meer oortuig dat hulle reg is. Xxxxxx xxx xx xxx ver vorder met logiese argumente nie, omdat hulle juis met soveel emosie hulle godsdiens beleef. • Xxxxxx sê dat hulle verkeerd is nie. Hulle is geleer dat hulle eie dogma die waarheid is wat op die Woord van God rus. Stel aan hulle die werklike boodskap van die Xxxxx - dit is wat hulle moet hoor. • Xxxxxx angstig wees nie. Xxx is jy die maklikste prooi denkbaar. Xxxxx xxx xxx xx xxxxx energie op jou toespits, totdat jy uiteindelik ingee. Jy het die waarheid van God se woord. Bid om die xxxxxxx van die Heilige Gees. Xx xxx hulle xxx xxxxxx aanpak nie. Vra intelligente vrae en gee intelligente antwoorde. 1.3.2