Omskakeling van beleggingsfondse Voorbeeld Klousules

Omskakeling van beleggingsfondse. Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons xxx eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en xxx eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek. Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, xxx xxx in hierdie beleggingsfondse xxx. As 'n leeftyd beleggingsopsie aktief is wanneer enige omskakeling op versoek gedoen word, of betalings op versoek anders toegedeel word, xxx die opsie gekanselleer word.
Omskakeling van beleggingsfondse. Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons xxx eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en xxx eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek. Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, xxx xxx in hierdie beleggingsfondse xxx.
Omskakeling van beleggingsfondse. Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, xxx xxx in hierdie beleggingsfondse xxx. As 'n leeftyd beleggingsopsie aktief is wanneer enige omskakeling op versoek gedoen word, of betalings op versoek anders toegedeel word, xxx die opsie gekanselleer word. Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar xxx ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander. Enige omskakeling van beleggingsfondse wat ons volgens die gekose leeftyd beleggingsopsie doen, xxx gratis wees. Geen transaksieheffing xxx gehef word nie. Wanneer xxx die verkoop en koop van eenhede vir omskakeling plaasvind? Om 'n omskakeling te doen, verkoop ons die vereiste aantal eenhede van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word. Met die opbrengs van die verkoopstransaksie, minus die transaksieheffing, koop ons eenhede van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons verkoop en koop gewoonlik op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek. As ons nie op daardie dag die eenhede kan verkoop nie, word die koop van eenhede uitgestel tot ons die eenhede kan verkoop. As die verkoop egter plaasvind, maar die koop word uitgestel as gevolg van omstandighede buite ons beheer, xxx ons rente voeg by die opbrengs van die verkoopstransaksie, nadat die transaksieheffing afgetrek is. Hierdie xxxxx xxx bereken word vanaf die datum waarop die koop xxxx plaasvind tot die datum waarop ons werklik die eenhede koop.
Omskakeling van beleggingsfondse. Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, xxx xxx in hierdie beleggingsfondse xxx.
Omskakeling van beleggingsfondse. Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons xxx eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en xxx eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek. As 'n leeftyd beleggingsopsie aktief is wanneer enige omskakeling op versoek gedoen word, xxx die opsie gekanselleer word.